Boishaaier 2018

The Boys' High School Annual 2018. BOIHAAIER 2018 150 YEARS

150 JAAR

Annual. B O Y S ’ H I G H S C H O O L

Boys’ High School, Upper Paarl

Boishaaier, 2018.

# verontagsaam die norm

KOFFIETAFELBOEKE • ADVERTENSIES • TYDSKRIFTE • BESIGHEIDSKAARTJIES • JAARBLAAIE • BROSJURES • WEBWERWE • BANIERE

t 021 863 3165

w www.vrgraphics.co.za

e info@vrgraphics.co.za

Our cover for 2018 is a replica of the first Boys' High School annual, 1908. The design of this annual is based on the style of the era and illustrates the rich history of this institution. Nostalgia

BOISHAAIER 2018 / Index

Present school site, since 1900 with the original Monte Bello on the left.

4

BOISHAAI 150 YEARS

Indeks

80 VIVA LA MUSICA 81 Musiekleerders 82 Blaasorkes 84 Piekniek- en Kerskonsert 87 Blue Grey Evening 88 Cantare 2018

4 Redaksioneel 7 History 12 Boodskap van die Skoolhoof 14 Personeel | Staff 20 LEIERS | LEADERS 20 Boodskap van die Hoofseun 2018 22 Hoofseun en Onderhoofseun 2019 23 Prefects 23 Representative Council of Learners 23 Junior Town Council 24 Hostel Leaders

90 Musiekeisteddfod 91 HJS Serenadegroep 92 Drumline

94 THE TWIG BECAME A TREE

95 VAN TOEKA TOT NOU

32 Families van die 3de, 4de en 5de geslag 33 Graad 1 tot Graad 12 in HJS

99 KREATIEWE SKRYFSTUKKE / CREATIVE WRITING

35 MATRIEKS | MATRICS 35 Matrics and Staff 2018 38 Matrieks | Matrics 46 Klasfoto’s | Class Photos PRESTEERDERS | ACHIEVERS 62 Toppresteerders 2017 65 Prysuitdeling | Prize-giving

SPORT 104 Gholf | Golf 108 Swem | Swimming 112 Waterpolo | Water Polo 114 Krieket | Cricket 121 Skaak | Chess 124 Atletiek | Athletics 134 Hokkie | Hockey

KULTUUR | CULTURE 68 SCA / CSV 70 ATKV-Debat

140 Rugby 156 Tennis 160 Muurbal | Squash

70 ATKV-Redenaars 71 English Debating 72 Redaksie – The Blueprint 72 Afrikaans-Olimpiade 73 Wiskunde-Olimpiade 74 Programming Olympiad 75 Noodhulp 75 Klank- en Beligtingspan

164 Bergfiets | Mountain Biking 166 Buitesport | Outside Sport

BOYS' HIGH OLD STUDENT COUNCIL 168 OBU Report / OSU-verslag 170 HJS 150 2018

BOISHAAIER 2018 / Index

76 STYLE EVENT 78 Interskole-Band 78 Geeskomitee

FOTOGRAWE: Digital Image Warehouse, Jacques Grobbelaar, Deborah Redelinghuys, Poppie Terblanche, Stéfan van Hansen, HJS-skoliere GRAFIESE ONTWERP EN VERSORGING: VR Graphics (021) 863 3165 DRUKKERS: Shumani (021) 951 6391

5

BOISHAAI 150 YEARS

Personeel 1908

Redaksioneel Die druk van foto’s was ’n baie duur proses en daarom is slegs ’n groepfoto van die onderwysers en een van die matriekklas in die 1908-jaarblad ingesluit.

Die idee vir die publikasie van ’n jaarblad het sy oorsprong in 1907 by die Debatvereniging van HJS gehad. Die idee was om ’n publikasie saam te stel van die beste skryfstukke van die jaar. Ongelukkig was daar nie onmiddellik fondse beskikbaar nie en daar is besluit om hierdie projek uit te stel. In 1908 is fondse bewillig vir die uitgee van die Hoër Jongenskool Paarl se eerste jaarblad. Hierdie jaarblad sou twee funksies vervul, naamlik om skryfstukke deur leerders asook die doen en late en prestasies van huidige en oudstudente te publiseer. Die jaarblad sou hoofsaaklik deur die Debatvereniging, onder leiding van mnre. JO Powell en FPS le Roux as

redakteurs, behartig word. Interessante stories oor en prestasies van oudstudente moes direk aan die skoolhoof, mnr. PJ du Pré le Roux, gerig word. Die druk van foto’s was ’n baie duur proses en daarom is slegs ’n groepfoto van die onderwysers en een van die matriekklas in die 1908-jaarblad ingesluit. Oudstudente is vir finansiële bydraes gevra en plaaslike besighede kon advertensies plaas. Met die tweede uitgawe is daar besluit dat die jaarblad teen 3d (pennies) verkoop sou word, aangesien die volle koste van die eerste uitgawe nie deur donasies en advertensies gedelg is nie. Kopieë van die eerste jaarblad is ook aan SACS en Grey Kollege Bloemfontein gestuur, waarna HJS ook ’n kopie van die onderskeie skole

se jaarblaaie ontvang het. In die 1910-uitgawe verskyn die eerste voetbalspan en die CSV-leiers vir die eerste keer. Mnr. JJ Moll, sekretaris van die beheerliggaam, het in 1912 ’n donasie gemaak vir die insluiting van tien foto’s in dié uitgawe. Vir die eerste keer kon oudstudente en ander intekenaars van die jaarblad nie net foto’s van leerders en onderwysers sien nie, maar ook die opgradering en uitbreiding van die skool se fisiese geriewe. Spotprente deur leerders sou ook in latere uitgawes ’n verskyning maak. Tot ongeveer 1920 is die jaarblad in Engels/ Nederlands uitgegee. Daarna is die jaarblad in Engels/Afrikaans uitgegee.

BOISHAAIER 2018 / Redaksioneel

6

BOISHAAI 150 YEARS

Gimnasium 1912

Matriekklas 1908

Voetbalspan 1910

Daar was ’n algemene gevoel dat nuus en ander gebeure meer as ’n jaar voor die publikasie van die jaarblad plaasgevind het en oudstudente vroeër daarvan sou wou weet. Daarom is daar vanaf 1940 tot 1946 twee bulletins per jaar (herfs- en lente-uitgawe) gepubliseer. Met die Hoër Jongenskool se Jubileumvierings in 1943 is daar wel besluit om slegs een uitgawe van die jaarblad te publiseer. In 1989 word “Die Boishaaier” op die voorblad aangebring en in die vroeë 1990’s is die voorheen A5-grootte jaarblad met dié van ’n A4-grootte vervang. Dit sou ook die eerste keer wees dat kleurfoto’s en grafika in die jaarblad verskyn. Vanaf 2008 is daar

baie meer op fotokollages gefokus en in 2010 verskyn die Boishaaier vir die eerste keer in sy geheel in kleur. Dit is vir my ’n voorreg om die laaste elf jaar tesame met ’n ongelooflike span by Die Boishaaier betrokke te wees. Elke jaar wanneer ek die bydraes tot die verskillende aktiwiteite lees en

komplementerende foto’s vir publikasie uitkies, val die volgende my op: die vreugde op die gesigte van elke persoon betrokke. Ek dink dan ook aan die woorde van mnr. Louis Knoetze, oudskoolhoof: Boishaai bied balans!

BOISHAAIER 2018 / Redaksioneel

Redaksie Mr S van Hansen Editor

Ms M Visagie Mr J Mostert

7

BOISHAAI 150 YEARS

BOISHAAIER 2018 / History

Nuwe skoolsaal in aanbouing

8

BOISHAAI 150 YEARS

Eiendom in Zionstraat wat vanaf 1871 tot 1876 as skoolgebou gedien het.

History Paarl Boys’ High has long been regarded as a school with tradition and distinction. plaasgevind het oor die wenslikheid van die stigting van ’n openbare skool. Tydens ’n opvolgvergadering op 30 Maart is besluit om voort te gaan met die stigting van ’n “First Class Public School”. Hulle het eerwaarde George Jeffreys van Mowbray as eerste skoolhoof aangestel met ingang Julie 1868. Die medium van onderrig sou in ooreenstemming met die regeringsbeleid wat vir alle openbare skole gegeld het, Engels wees. Op 15 Julie 1868 het die skool begin funksioneer met ’n leerlingtal van slegs vier seuns. Aanvanklik is die skool gehuisves in ’n graanskuur of pakhuis op Zeederbergplein en het dit bekend gestaan as “The Paarl First Class Public School”. Vanaf 1877 was die skool saam met die Eersteklasskool vir Meisies, bekend as die “Paarlse Opvoedingsinstituut”. Vanaf 1900 is die naam verander na “De Paarlsche Hoogere School voor Jongens” (Jongens Hogere School) of die “Boys High”, alhoewel skoolkomiteenotules van die tagtigerjare

What are the ingredients of a school with tradition and distinction? The history of such a school together with the peculiar circumstances surrounding its founding, its human resources and its environment would be important components. No less important would be its past and continued academic, cultural and sporting record. A further aspect of note would be the importance of its place in our society, with particular reference to the men it has produced and how their contributions have benefited their country and fellow South Africans. To these should certainly be added the pride that the school family of boys, parents, teachers, ex- teachers, Old Boys and friends have in its inheritance and continued achievements. Throughout Southern Africa, Paarl Boys’ High has long been regarded as a school with tradition and distinction. Alles het op 6 Februarie 1868 begin toe daar in die Paarl ’n openbare vergadering

reeds na die Nederlandse vorm van die naam verwys het. Die eerste gebou wat die skool vanaf 15 Julie 1868 gehuisves het, was ’n graanskuur of pakhuis op Zeederbergplein. Dit het aan mnr. D Beyers behoort. Op 15 Oktober 1869 is die skool verskuif na die eiendom van mnr. JAJ Roos op Kerkplein. In Januarie 1871 is ’n gebou in Zionstraat, wat aan mnr. Van der Lingen behoort het, as skoolgebou betrek. Weens ’n toename in die leerlingtal is die eiendom Rozenfontein van mnr. G Louw aangekoop en word die eerste ware skoolgebou op 30 Maart 1876 betrek. Hier het die skool 25 jaar lank gebly. The present school site, originally the farm Berlyn, was purchased from Mr JJ Moll, although the property was still registered in the name of Mr PJ Malherbe. (Mr Moll bought it from Mr Malherbe but there was no official transfer yet.)

BOISHAAIER 2018 / History

9

BOISHAAI 150 YEARS

Villieria hostel built next to the first school builing on Zeederberg Plain and completed in 1907

Bellevue hostel completed in 1904

The original Imhoff hostel first occupied in 1921.

Huidige Wetenskap- en Wiskunde-blok wat in 1983 voltooi is.

The school building was completed at the beginning of July 1900 and normal school activities started on 18 July. The first hostel, Monte Bello, was completed shortly after in January 1901. Further hostels to be added were Bellevue (1904), Villieria (1907), Berlyn (1908) and Imhoff (1921). None of these hostels are used as such today. Bellevue and Imhoff have been demolished, Monte Bello was burned down in 1921 while the original Villieria and Berlyn no longer belong to the school.

In 1909 is die skoolsaal aangebou en ’n nuwe Wetenskap- en Houtwerkvleuel is in 1912 voltooi. In 1915 is ’n ry klaskamers langs Auretstraat aangebou. In 1936 is Werda gebou en in 1939 is ’n tweede verdieping sowel as ’n biblioteek en gimnastieksaal tot die skool se hoofgebou toegevoeg. In 1940 is nog ’n ry klaskamers gebou, in 1961 ’n nuwe Imhoff-koshuis in Auretstraat, en in 1962 ’n Houtwerkvleuel. Op 16 Oktober 1980 is die skool se swembad amptelik in gebruik geneem.

In Februarie 1981 is daar begin om die bestaande gebouekompleks op te knap, te verander en uit te brei. Die nuwe gebou, wat bestaan het uit ’n nuwe skoolsaal, ’n nuwe laboratorium- en klaskamerblok en ’n nuut omskepte Houtwerkblok, is gedurende 1983 betrek. When the school started on 15 July 1868 only four pupils were present on the first day. The first pupil who matriculated at Boys’ High was Carel Voigt in 1874.

BOISHAAIER 2018 / History

Pakhuis op Zeederbergplein wat vanaf Julie 1868 tot Oktober 1869 as eerste skoolgebou gedien het.

Die eiendom Rozenfontein word vanaf Maart 1876 vir meer as 25 jaar as beide skool en koshuis gebruik. Die straat voor die skool word deur Paarliete as Lawaaimaakstraat herdoop, aangesien die seuns so luidrugtig daar gestap het.

11

BOISHAAI 150 YEARS

Skoolhoofde 1901-2007

1901 – 1923 PJ du Pré le Roux

1924 – 1940 SJ Malherbe

1941 – 1958 GJ Pretorius

1959-1960 JAC Visagie

1961 HA Lambrechts

1962-1966 PS Meyer

BOISHAAIER 2018 / History

1967-1974 CD Koch

1975-1989 TW Engela

1990-2007 L Knoetze

12

BOISHAAI 150 YEARS

Klaskamers langs Auretstraat, beter bekend as “die trein”.

Hierdie klaskamer moes plek maak vir die nuwe skoolsaal. Die “Western Salloon”.

The original Monte Bello was burned down in 1921.

This building currently houses the school museum and Old Boys Union offices. Berlyn hostel was completed in 1908.

The Science class completed in 1912.

Daar was in die verlede nie minder nie as vier pogings om die skool van sy huidige karakter te ontneem. Die eerste poging om met Gimnasium te amalgameer het reeds tydens die stigtingsproses plaasgevind, maar is op 24 Maart 1868 laat vaar. ’n Tweede poging is aan die einde van 1870 en begin 1871 deur ds. Van der Wall aangewend om die “Paarl First Class Public School” met Gimnasium te laat saamsmelt. Hierdie

poging het egter ook misluk vanweë botsende standpunte oor die medium van onderrig en godsdiensonderrig. The fourth attempt at amalgamation occurred in 1970 when a decision was taken to merge Paarl Boys’ High with Paarl Girls’ High. A farm in Southern Paarl, De Nieuwe Plantatie, was acquired as a site for the proposed new school and the planning of the whole project had almost reached the stage of tender

when the idea was abandoned in October 1975. This almost meant the end of the traditions and character of the Paarl Boys’ High School as we know it today. Fortunately, this attempt was also unsuccessful, and we were able to retain our cultural heritage so dearly loved by all.

BOISHAAIER 2018 / History

13

BOISHAAI 150 YEARS

Lectori Salutem The year started off with a bang in that the 2017 matric class delivered the best results to date.

Inter aquilas noli cisticula videri, het die Romeine gesê. Jy hou nie jou lyf tinktinkie in die land van die arende nie. As daar nou een jaar in die geskiedenis van die Paarlse ‘Hoogere School voor Jongens’ was waarin die arende inderdaad van die tinktinkies geskei is, was dit Anno Domini 2018. The year started off with a bang in that the 2017 matric class delivered the best results to date, with a 90% university exemption, a class average of 72%, 48 A-averages and 52,9% of the class obtaining B-averages. Truly, deserved results of five years of hard work by both teachers and boys. If the level of discipline and sheer commitment displayed by the 2018 matric class, ably led by head boy, Gerard de la Bat and deputy head boy, Brend Spreeth, is anything to go by, it should be another great academic year for Paarl Boys’ High. Ek glo min mense sal verskil as ek sê dat die HJS ’n besonderse standaard gestel het met die 150-jaarvieringe. Nadat die museum verlede jaar weer geopen is ná herstelwerk en ’n behoorlike vernuwing, het die vieringe in alle erns afgeskop met die HJS wat as skool na die Strooidakkerk gestap en die jaar met ’n kerkdiens begin het. Nie lank daarna het die openingsdinee gevolg, wat werklik ’n ongelooflike geleentheid was. Oom Danie Malan, direkteur van die

150-projek, verdien in die besonder lof vir sy organisasie van hierdie gebeurtenis. Die aanbieding van ’n nasionale skaaktoernooi was ’n verdere hoogtepunt van die eerste kwartaal. Vervolgens het die aanbieding van die eerste internasionale rugbyfees, gereël deur ’n enkele skool, groot aandag getrek. Die Cravenweek wat die HJS eweneens op eie bodem aangebied het, het sigself onderskei deurdat dit die meeste toekouers per dag ooit getrek het in die geskiedenis van hierdie prestigeryke sportgebeurtenis. Intussen is ’n kriekettoer na Engeland onderneem en is Cantare gekeur om deel te neem aan die prestigeryke World Choir Games in Pretoria, waar die koor ’n silwertoekenning ontvang het. Die stigtersdagvieringe, waar die medaljon bekend as “Die Orde van die Blou Baadjie” toegeken is aan twee prominente oudstudente (in vanjaar se geval oom Danie Malan en die internasionale krieketspeler Dawid Malan) was weer eens ’n hoogtepunt. Die vieringe is met die aanbreek van die eindjaareksamen gepas afgesluit met ’n geestelike boodskap gelewer deur ds. Bekker Nieuwoudt. Specific achievements by boys this year include the following: Achille Cloete (as an U17 player!) was selected for the SA U19 team which played in a one-day international series against

England. Louwan Horn was selected for the SA 7s team which took part in the junior Olympics in Buenos Aires, while Adrian Alberts, Evan Roos and Emile van Heerden were selected for the SA Schools team, which played three test matches against France, Wales and England. William Zulch was ranked as the no.1 U15 tennisplayer in the country, while Scott Paterson was selected for the SA U16 hockey team. Kent Fobian was selected for the SA A-team in debating, with Caleb Peceur earning SA colours for water polo. Ekhardt van der Watt and Luciano Custodio were selected for the SA Schools athletics team. Ons sê ook baie geluk aan oudstudente wat oor ’n wye front presteer het, soos Dawid Malan (internasionale krieket), Frans Malherbe en Thomas du Toit (internasionale rugby), Ryno Smit (internasionale sewesrugby), Francois van Niekerk (Sakeleier van die Jaar) en Edwin van der Walt en Gregory Kriek (film- en televisieakteurs). Hierbenewens het ons, met die hulp van onder andere oudstudent dr. Conrad Strauss, ’n nuwe rekenaarlokaal geopen. Groot verbeterings is ook aan die Brugstraat-sportkompleks aangebring en die pawiljoen is vergroot. Daarbenewens is ’n Astroturf-hokkieveld by die primêre seunskool ontwikkel en die skool se WiFi-netwerk is uitgebrei.

BOISHAAIER 2018 / Lectori Salutem / Boodskap van die skoolhoof

14

BOISHAAI 150 YEARS

Boere-orkes 1920's

Another event of note was the rewriting of history in that Paarl Boys’ High did not lose a single Interschools event in 2018, which contributed all the more to making this a special year. We would like to thank every member of the school community who had contributed to this: parents, Old Boys, sponsors, and of course, the two main

partners in any PBHS project, namely the teachers and the schoolboys who constitute the executive arm of the blue- white-and-blue. Dit sal egter dwaas wees om bloot die euforie van ’n besonderse jaar as enkele fokus te neem. Ons moet natuurlik sensitief wees vir veranderings in ons omgewing en voortydig ’n strategie

daarvoor bepaal. Vanjaar se bedryfsleuse was: Hoër Jongenskool, Paarl, Vandag se leerders, more se leiers. Ons moet besef dat dit baie moeilik volhoubaar gaan wees te midde daarvan dat die see van onderprestasie, middelmatigheid en doodgewoon swak dissipline, waarin eilande soos die HJS sigself bevind, al groter word. We are all going to have to understand that our survival as the Paarl Boys’ High we have all come to cherish and love, will depend heavily on the adherence of every community member to the inherent principles of the organization, namely respect for the self, respect for the fellow planet-dweller, and the acceptance of responsibility for indisciplined actions or, better put: Good behaviour, good scholarship, good sportsmanship. As said, this will not be easy, but, as the old saying goes: Tough times don’t last, tough teams do! And, if there’s one thing our old school has proved for 150 years, it’s that it houses only tough teams! Best wishes for 2019. Tandem Fit Arbor Surculus

BOISHAAIER 2018 / Lectori Salutem / Boodskap van die skoolhoof

1894 Klasfoto

15

BOISHAAI 150 YEARS

BOISHAAIER 2018 / Personeel

Personeel Agter: Mnr. MTheron; mee. K le Roux, L Duckitt, ETheunissen, M van der Merwe; mnr. J Nortjé; me. B Goldstone; mnr. R Rust; me. A Fourie 2e ry: Mnre. R Janse van Rensburg, A Blom, J Obermeyer, S van Hansen, B Tesselaar, A Meintjes, M van der Merwe, K Bezuidenhout, F Cloete, I Uys, J Barnard, WNel, T van Zyl; me. D Redelinghuys 1e ry: Mee. C Mc Farlane, MMouton, N de Jongh, C Jansen van Rensburg; mnre. S Erasmus, R Kühn, J Fourie, J Louw, CWest, D Kotzé; mee. L Louw, P Terblanche; mnr. A Tredoux; mee. E Götze, M von Mollendorf, W Ras-Pretorius Voor: Me. M Visagie, mnre. J Mostert, E Cronjé; me. W Louw; mnre. N de Vries (adjunkhoof), D Swart (skoolhoof), R Visagie (adjunkhoof); me. P Sadie; mnre. J Strauss, G Geldenhuys; mee. E Gaum, R van Zyl, S Droomer

16

BOISHAAI 150 YEARS

Personeel

Senior Bestuurspan Mnre. E Cronjé, N de Vries (adjunkhoof), R Visagie (adjunkhoof), D Swart (skoolhoof), me. W Louw, mnr. J Strauss, me. G Sadie

Sekretariaat Mnr. S Benade Me. A de Clerk Me. M Nel Me. M du Plessis

BOISHAAIER 2018 / Personeel

Finansies Mnr. J Grobbelaar Me. M Rheeder Me. U Ruthard Me. U Windt BoisShoppe Me. B Kotzé

17

BOISHAAI 150 YEARS

Ons Verwelkom

Mnr. H Carstens Fasiliteitsbestuurder Me. L Duckitt Sportkondisionering Mnr. D Kotzé Fisiese Wetenskappe Mnr. R Janse van Rensburg Besigheidstudies / Ekonomie Me. L Louw Rekeningkunde / Wiskundige Geletterdheid

Me. W Ras-Pretorius Skeppende Kunste Me. M Rheeder Debiteureklerk Me. M Roux Fisiese Wetenskappe Mnr. A Tredoux Lewensoriëntering

Ons Groet Me. M du Plessis Persoonlike Assistent - skoolhoof Mnr. S Erasmus Hoof van Rugby Baie Dankie Me. MMouton Engels

BOISHAAIER 2018 / Personeel

Beheerliggaam Agter: Mnre. N de Vries (opvoederlid), J Burger (fasiliteite), J Williams (koshuise), F Lombard (sekretaris/sport en kultuur), W Erwee (bemarking), R. Visagie (adjunkhoof), H. Carstens (nie-KS-opvoeder) Voor: Me. T Venter (ouerskakeling, akademie); mnre. D Swart (skoolhoof), R de la Bat (voorsitter/regsaangeleenthede), R Cillié (ondervoorsitter/menslike hulpbronne); me. C Kruger (tesourier/finansies) Inlas: Gerard de la Bat (hoofseun), Brend Spreeth (onderhoofseun)

18

BOISHAAI 150 YEARS

Support Staff: School

Messrs S Salies, H Petersen, S Buyile, G Williams, G Jardine, J February, V Truter; Ms S Ontong; Messrs M Opper- man, H Carstens (estate manager), Ms S Oranje

Support Staff: Sporting Facilities Messrs H Mentoor, H Carstens (estate manager), I Koopman, J Swart (factotum), E Albany, J Gertse

Support Staff: Hostels Back: Messrs E Barnes, L Bredenkamp, Ms K Erasmus 4th row: Mr A van Schalkwyk, Mesdames L Hendriks, R Moses, Mr A Allies (supervisor) 3rd row: Mesdames N Mgedezi, B Jordaan, Mr R van den Heever, Ms S Salies, Messrs H Heredine, N Roberts 2nd row: Ms R Petersen, Mr S Samson (supervisor), Mesdames MMatthews, W Fisher, D Botha 1st row: Mesdames T Geduld, I Moses, Mr A Potgieter, Mesdames E Samson, T Hauptfleisch (senior supervisor) Front: Ms L Samson (supervisor) Absent: Mesdames J Toppies, S Barnes, L Cupido, Mr J Thomas

BOISHAAIER 2018 / Support Staff

19

BOISHAAI 150 YEARS

Then came matric and what a year it’s been!

Boodskap van Hoofseun 2018

Ek kan nie glo hierdie dag het aangebreek nie. Ek gaan eerlik wees: Daar was kere wat ons gewens het hy kom vroeër, maar hoe nader ons gekom het, hoe verder wou ons wees. Ek onthou 2014 se uitstapdag: Ek en Seppie het daar heel agter teen die deur gesit en die wapen opgehou vir die matrieks om deur te stap, party met oë vol trane, en toe my broer verbykom toe is ek self na aan meegee. Dit was vir my te veel emosies om te hanteer, maar dit was nog in die dae wat ons te hard was om te huil. Gelukkig is daardie dae verby. This was by far the hardest speech I’ve ever had to write. I mean there are some people here that have been together since preprimary; how does one just walk away from that? I came to the decision that I’ll start by speaking about the future, because if I start with the past and our time here I might not make it till the end. As Boys’ Highers we know we have a certain role to play in the improvement of our country and our world in general and we’ve been taught and trained to aim for greatness and to surpass it when we get there. And for this we’ll be forever grateful, but to be honest I don’t think what we need are more great men. What we need are more good men. You don’t have to be a billionaire, a Springbok or a president to change the world. If that is your destiny, however, by all means go for it. (Neo, we’re all voting for you.) But if our Grade for instance could deliver 160 good men or a few great men, I’ll choose the 160 every day. A good man who cares for those around him, sacrifices himself for the benefit of those he loves. That is what our world needs, what our world craves, and what I truly believe Boys’ High teaches. So whatever you decide to do with your life, wherever you end up, be a good man, because if not to enrich the lives of those around you, what is the true purpose of life? AAN DIE GRAAD 11’S: Julle tyd aan die bopunt van die leertjie het aangebreek. Die verantwoordelikheid wat daarmee saamkom, is ’n ongelooflike eer en voorreg. Dit is nou julle taak om die tradisies wat ons maak wie ons is, voort te

sit en te beskerm teen die wêreld daar buite. Streef elke oomblik na die verbetering en bevordering van ons Alma Mater en veg vir die broers gebind aan die wapen. Doen dit en die wapen sal julle onthou. 5 YEARS. How do you capture five years in a single speech – the joy, heartache, camaraderie, anger, love, every single emotion mixed into five years’ worth of memories? I still remember our camp like it was yesterday. Now I know every Grade says this but really, ours was by far the toughest. I remember this one moment we were doing some PT and just for about three seconds the clouds covered the sun dropping the temperature for just a moment to, what was it, like 54 degrees? And together as a group we had to shout, “Dankie, wolke”. And for some reason when we had to shout something no one ever heard us and the clouds were no exception so we had to repeat ourselves. Then Grade 8 was finally over and we stepped to Grade 9. This year had some special moments, the obvious ones being the first win at Grey, Interschools and the unbeaten year, but my best memories from that year were with the under 15E rugby team, better known as the elite squad. We ended the season unbeaten and stood proudly as the best U15E team in the country. Unfortunately there were no world rankings available. Then came Grade 10. Just old enough not to get pushed around and young enough not to have any responsibilities. That year’s Interschools stood out for me. Our age group’s complete dominance was topped off with Carlo’s unbelievable brace on Faure. Then came Grade 11. What’s great about Grade 11 is the bond we form with the matrics while playing with them and then seeing your friends jogging out for our various first teams, and feeling that warm sense of pride knowing that’s your mate. I mean almost every Saturday we heard Attie’s voice shouting, “Daai’s my kamermaat.” Then came matric and what a year it’s been! Many goals were set and many things accomplished, but it didn’t always

go our way. We faced some tough times and our brotherhood was tested, but looking back I wouldn’t change a thing, because it’s these hardships that made our story so extraordinary. This year we gave new meaning to the underdog story and showed the true power that lies behind the pride and passion of our Alma Mater. It’s been a huge honour to have been a part of our 150th year. I will always be thankful for the memories we’ve made and for a year that will live on forever in my heart. It’s been an absolute privilege to have walked beside you and to have called you family. Boys’ High has been my entire life and now it’s come to an end. How does one put into words the emotions that fill our hearts? We started this journey as a bunch of strangers who came to the same place for different reasons and with our own level of expectations regarding what Boys’ High will entail, but what happened over the last five years, the bond that formed is one no 13-year- old boy could’ve ever imagined. If there’s one thing I know for sure it’s that no one can possibly feel about their school the way we do. No one knows what Boys’ High means to a Boys’ Higher and no one who didn’t pass through our walls, fought on our fields, or sang in our guard of blue, will ever know. And that, my dear brothers, is the sacred bond we have the right of calling our own. Today might be our last day of school, but our last day as Boys’ Highers will never come, for we are bound infinitely through our memories by blood to the best institution this world has ever known: the famous blue army. Boys’ High, it’s been a tremendous honour and a privilege to have lived the Boys’ High tale. I’ve never been good with goodbyes so I rather not say it. Just know that this will always be my home and you will always be my brothers. As one now and forever, almighty Boys’ High.

BOISHAAIER 2018 / Boodskap van Hoofseun 2018

22

BOISHAAI 150 YEARS

Gerard de la Bat Head Boy 2018

Danté de la Donne Deputy Head Boy 2019

Emile Scriba Head Boy 2019

Julle is lewende bewyse dat sterk manne sterk wortels het.

Intreeboodskap van Hoofseun 2019

And let me remind you: if you are willing to fight for it, things do get better. BETTER IS GOOD. That is the history of progress in our country. Not being perfect – that is not possible – but striving to be better. Aan die matrieks van 2018: Julle is lewende bewyse dat sterk manne sterk wortels het. Wortels gegrond in waardes en tradisies, wat julle toegelaat het om nuwe hoogtes te bereik. Hulle sê die hoogste bome vang die sterkste wind, maar soos meneer Swart al vele kere gesê het: “Sê vir ’n Boishaaier hy kan nie, en hy is op sy gevaarlikste.” Al het julle Interskole gewen, is dit beslis nie die enigste aspek wat julle suksesvol gemaak het nie. Julle karakter en geloof in mekaar en die skool het ’n stewige fondasie gelê vir die volgende 150 jaar en ons as ’n skool is ewig dankbaar daarvoor. Aan die matrieks van 2019: Let us build on this foundation, laid by the very names we see on these walls. Let us embrace the responsibility of starting a new chapter in this institution and continue this journey we are on. The journey to become what we were meant to be. To become fearless men living limitless lives all in the knowledge that the giant in front of us will never be bigger than the God who lives in us.

Then to the whole Boys’ High family – I would like to end with the following extract from the poem “IF” by Rudyard Kipling: If you can keep your head - when all about you are losing theirs, And blaming it on you ... If you can trust yourself when all men doubt you ... But make allowance for their doubting too ... If you can dream – and not make dreams your master .... If you can think – and not make thoughts your aim ... If you can talk with crowds

“Once you become fearless, life becomes limitless.”

A saying that made me wonder: What is fearlessness? Many would say that it is the absence of fear, but I tend to differ. For everyone fears something, be it spiders, mother-in-laws or even death. This by definition makes everyone fearful.

So, how can one be fearless then? Simply by knowing your source of strength.

Dawid sê so mooi in Psalm 121: “Ek slaan my oë op na die berge, waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die Here wat hemel en aarde gemaak het ...” Sien, Dawid het geweet sy krag is nie sy eie nie en dit het van hom ’n vreeslose man gemaak. He became fearless through God, there­ fore his life became limitless. If we as a school can grasp this principle, nothing will stand in our way as we fearlessly march forward into the next 150 years. We will face new challenges on this journey and maybe even fall once or twice, but let us never forget that if our God is for us, nothing can stand against us. Let us learn from our mistakes in the past and enter this new era with a fearlessness in our hearts, knowing where our strength comes from.

and keep your virtue ... Or walk with Kings – nor lose the common touch ...

If you can fill the unforgiving minute with sixty seconds worth of distance run .... Yours is the earth and everything that’s in it, And which is more – you’ll be a MAN, my son.

BOISHAAIER 2018 / Intreeboodskap van Hoofseun 2019

Come 2019 ... we are ready ... Tandem Fit Arbor Surculus.

24

BOISHAAI 150 YEARS

Prefects Back: Shaun Fouché, Steve September,

Luke Harding, Cullen van der Merwe, Cameron Malherbe, Vaughn Krumbock, Neo Masipa Middle: Bredell Smit, Kieran Williams, Theo Louwrens, Evan Roos, Adrian Alberts, Anderson Lombard, Jandré Venter, JD Stofberg, Brandon Hattingh Front: Renier Janse van Rensburg, Werner Strauss, Mr D Swart (headmaster), Gerard de la Bat (head boy), Mr J Strauss, Brend Spreeth (deputy head boy), Darren Lewis

RCL Back:

Hugo-Ben Horn, Neil Goosen, Ben Heydenrych, Joshua Nel,

Sebastian Lombard, Luke Delle Donne, Nathan Delle Donne, Liam Carruthers, Danté Delle Donne, Jacques Rossouw Front: Joseph Piper, Brend Spreeth (deputy head boy), Ms G Sadie, Gerard de la Bat (head boy), Mr D Swart (headmaster), Darren Lewis, Emile Scriba

Junior Town Council Back: Keith Jonker, Albert van Niekerk, Herman Snyman, Luke Delle Donne, Danté Delle Donne, Stass Nel Front: Emile Scriba, Rudolph Bührmann, Cameron Malherbe, Ms G Sadie, Brend Spreeth, Henk Slabber, Mr D Swart (headmaster)

BOISHAAIER 2018 / New Leaders

25

BOISHAAI 150 YEARS

Monte Bello Back:

José George, Charl Marais, Theodore Cucinelli

Front: Messrs A Blom, D Sadie, Wade Solomon (head boy), Mr B Tesselaar, Henk Slabber, Messrs S van Hansen, D Swart (headmaster)

BOISHAAIER 2018 / Hostel Leaders

Bellevue Back:

Simon Carstens, Ruben Eloff, David Odendaal, Alex van Rooijen

Front: Messrs J Nortjé, I Uys, Cullen van der Merwe (head boy), Mr F Cloete, Brandon Hattingh, Messrs J Fourie, D Swart (headmaster)

26

BOISHAAI 150 YEARS

Imhoff Back:

Maritz Visagie, Shaun Fouché, Willie Dreyer, Llewellyn van den Berg Middle: JD Stofberg, Roubert Bester, Jan Theron, Ekhardt van der Watt, Fryhoff du Toit, Theo Louwrens, Renier Janse van Rensburg Front: Messrs D Swart (headmaster), M van der Merwe, W Nel, MTheron, Brend Spreeth (head boy), Messrs J Louw, R Janse van Rensburg, J Grobbelaar, K Bezuidenhout

BOISHAAIER 2018 / Hostel Leaders

Werda Back:

Messrs R Rust, N de Vries, E Cronjé, D Swart (headmaster)

Front:

Christiaan Senekal, Hannes van Rooyen, Arné Sloot, Joseph Piper, Adam Taitz, Jacq Strydom

27

BOISHAAI 150 YEARS

Monte Bello

28

BOISHAAI 150 YEARS

Bellevue

29

BOISHAAI 150 YEARS

Bellevue

30

BOISHAAI 150 YEARS

Berlyn

31

BOISHAAI 150 YEARS

Families van die 3de, 4de en 5de geslag Agter:

Hugo Reyneke (pa André 1988, oupa Aat 1962), Heinrich Nel (pa Jaco 1985, oupa Karel 1948), Henk Slabber (pa Gerhardt 1982, oupas Hugo 1954 en Henk Bester 1959, oupagrootjie Jan Bester ±1933), Haniël du Toit (pa Niel 1987, oupa Walters (Wors) 1961, oupagrootjie Daantjie 1932), Attie Hofmeyr (pa Attie 1986, oupa Ni- col Louw 1946, oupagrootjie Theunis Christoffel Botha 1924),Thomas Hudson (ooms Adrian 1989 en Garron 1991, oupa Ian Alfred Thomas 1959), Marais Viljoen (pa Marais 1983, oupa Jan 1948) 2e ry: Gerard de la Bat (pa Ritz 1985, oupa Willie van Wyk 1960, oorgrootjie Isaac Pieter Marais 1883), Jaco Visagie (oom Paul Jordaan 1993, oupa Bous Jordaan 1965), Stuart Scott (pa Sean 1982, oupa David 1956, oupagrootjie Cyril 1924), Neil Bekker (pa Andre 1984, oupa Martin 1948, oupagrootjie Tinie 1912), Willie Dreyer (oupa Willem Petrus 1946, oupa Albertus Basson du Toit ±1940, oupagrootjies Willem Petrus 1917 en Marthinus Smuts du Toit ±1901), Luca van der Spuy (pa Etienne 1982, oupa Pieter 1944, oupagrootjie Petrus Jacobus 1922, grootoupagrootjie Jean Hendrik 1908), Dawie Geldenhuys (pa Martin 1987, oupa David 1941) 1e ry: Andreas van Wyk (pa Danie 1987, oupa Andreas 1953), William Bourbon-Leftley (pa William 1992, oupa Billy 1967), Alessandro Passerini (pa Marco 1987, grootoom Angelo 1977), Bernabé de la Bat (soos by broer Gerard), Luke van Vuuren (pa Carel 1982, oupa Fanie 1956), David Sinclair (pa Smuts du Toit 1980, oupa Albertus Basson du Toit ±1940, oupagrootjie Marthinus Smuts du Toit ±1901), Daniël Geldenhuys (soos by broer Dawie), JC Burger (pa Conradie 1988; oupas Piet Burger en Hans van der Sluys 1959) Voor: Philip Uys (pa Lafras 1985, oupa Jan 1947), Ernst Kirsten (pa Freddie 1991, oupas Freddie 1964 en Ernst Snoek 1961, oupagrootjies Jan Marthinus Kirsten 1924 en Pieter Johannes de Kock Beukes 1932), Juan Burger (pa Junior 1989; oupa Piet 1959), Freddie Kirsten (soos by broer Ernst), John Rabie (pa Gher 1992, oupa Martinus Philippus 1963, oupagrootjie Martinus Philippus 1923), Schalk van der Westhuizen (pa Lou 1984, oupa Nicola 1953), Armand Burger (soos by broer Juan), Zack Pretorius (pa JP 1990, oupa Johan Paul 1959), Louis Sheppard (pa Jason 1992, grootooms Stuart en Jackie Grundlingh) Afwesig: Daniël en Ben Heydenrych (pa Dirk 1987, oupa Jimmy 1953, oupagrootjie Roux 1921); Carel Coetzee (pa Carel 1987 en oupa Klaas 1956)

Graad 1 – 12 in HJS Agter: Faizal Saban, Thaamir Moerat, Ryk de Kock, Ruben Lourens, Jarryd Schmidt, Charles Hörnlein, Ryan Bradbury, Johnathan Bell, Stuart Scott, Sunin Kim Middel: Shane Cornelissen, Dylan Arendse, Darren Lewis, Lucas Meyer, Henricus Basson, Markus Babl, Rudolph Bührmann, Philip Pansegrouw, Luyolo Peter, Stuart Mar- tin, Lyle Julies Voor: Songo Mahlakahlaka, Jaco Koegelenberg, Anderson Lombard, Gerard de la Bat, Emile van Heerden, Earl Endley, Daniël Steenkamp

AD • Omvattende, pasgemaakte oesoplossings wat jou spesifieke behoeftes aanspreek. • Croplife - geregistreerde kundiges met spesialiskennis van oesbeskerming • Regstreekse boerdery-ervaring • Wêreldklas produkte van die hoogste gehalte DIT GAANOOR JOU OES! MAAK OP ONS STAAT VIR:

021-860 8040

www.nexusag.net

Matrics and Staff 2018

BOISHAAIER 2018 / Matriekafskeid

39

BOISHAAI 150 YEARS

Grade 12A

Sufyaan Abrahams Ishi Adams Adrian Alberts Lliam Barnes Jason Chait

Kalan Cloete Corné Crous Theo Cuccinelli Matthew Eckhardt James Edwards

Earl Endley Matthew Fortuin Ethan Fredericks Terence Green Jodi Jefferies

Darren Lewis Songo Mahlakahlaka Sean Muller Hirschel Petersen Rynhardt Roestorf

Faizal Saban Mika Schultz Stuart Scott Trent Sivertsen Christian Slabbert

David Snyman Wade Solomon Cade Tonkin Cullen van der Merwe

BOISHAAIER 2018 / Classes / Grade 12A

Alex van Rooijen Benje Viljoen Reegan Young

Ms C Mc Farlane Register teacher

40

BOISHAAI 150 YEARS

Graad 12B

Luca Baartman Henricus Basson JC Bence Rudolph Bührmann Fryhoff du Toit

Tristan Goslett Dean Jordaan Jaco Koegelenberg Jaco Kritzinger Jaco Mostert

Gavin Post Chris Prinsloo Jaco Visagie Alexander Wynne

BOISHAAIER 2018 / Klasse / Graad 12B

Mr J Louw Register teacher

Ms C Jansen van Rensburg Register teacher

41

BOISHAAI 150 YEARS

Grade 12C

Jan-Hendrik Basson Theo Basson

Roubert Bester Ryan Bradbury Simon Carstens

JP Cupido Ruan de Jager Le Roi du Plessis Ruben Eloff Liam Ferreira

Brandon Hattingh Ryan Hoctor Renier Janse van Rensburg

Jandré Kruger Tiaan Lategan

Theo Louwrens Jason Munckton Heinrich Nel Wynandt Olivier Evan Roos

Steve September Nicholas Sykes Luan Uys Luca van der Spuy Morné van der Vyver

Ekhardt van der Watt Emile van Heerden Luke van Vuuren

BOISHAAIER 2018 / Classes / Grade 12C

Maritz Visagie Tiaan Williams

Me. R van Zyl Registeronderwyser

42

BOISHAAI 150 YEARS

Graad 12D

Anthony Adams Dylan Arendse Markus Babl Johnathan Bell Sebastian Cook

Daniel Cronjé Leonardo De Sousa José George Luke Harding Charles Hörnlein

Tristan Johnson Lyle Julies Sunin Kim Vaughn Krumbock Todd Lewis

Ruben Lourens Cameron Malherbe

Tyrone Maritz Stuart Martin Neo Masipa

Lucas Meyer Thaamir Moerat Julian Munz Hammaam Parker Luyolo Peter

Cameron Ramsden Aiden Roux Jarryd Schmidt Randy Small

BOISHAAIER 2018 / Klasse / Graad 12D

Tristan Taylor Luc van Egdom Kieran Williams

Ms D Redelinghuys Register teacher

43

BOISHAAI 150 YEARS

Grade 12E

Nathan Bezuidenhout JG de Bruin Ryk de Kock Gerard de la Bat Dandré Degenaar

Ian du Plessis Haniël du Toit Shaun Fouché Sampie Greyling Lourens Groenewald

Dehan Hay Michael Koen Anderson Lombard

David Malan Charl Marais

Nicolaas Mostert David Odendaal Philip Pansegrouw Hugo Reyneke Henk Slabber

Brend Spreeth Werner Strauss

Luan Swart Jan Theron Armandt van den Berg

Llewellyn van den Berg Estiaan van Rensburg Philip van Schalkwyk Marthinus van Vuuren

BOISHAAIER 2018 / Classes / Grade 12E

Mnr. W Nel Registeronderwyser

44

BOISHAAI 150 YEARS

Graad 12F

Rudolph Bester Johannes Coetzee Marthus Coetzee Shane Cornelissen Nathan de Lange

Keegan Doorly-Jones Ryan Dorfling Willie Dreyer

Robin du Plessis Francois Enslin

Andrew Geldenhuys David Geldenhuys

Leonard Gouws Attie Hofmeyr Louwan Horn

Rudi Koen JJ Lambrechts JC Loedolff Carel Matthee Alessandro Passerini

Arminn Posthumus Bredell Smit Shane Smith Daniël Steenkamp JD Stofberg

Carlo Uys Dohan van Zyl Jandré Venter Tyron Walters De Wet Wolhuter

BOISHAAIER 2018 / Klasse / Graad 12F

Me. N de Jongh Registeronderwyser

45

BOISHAAI 150 YEARS

BOISHAAIER 2018 / Matriekuitstapdag

47

BOISHAAI 150 YEARS

Grade 11A Back:

Nicholas Cronje, Zar Lawson, Alex Solomon, Awethu Gravel, Matthew Haupt, Emile Kroukamp Middle: Teague Riley, Liam Dormehl, Reece Jacobs, Daniel Farmer, Matt Fairbairn, Cameron Roberts, Saeed Rodrigues Front: Lee Felaar, Thomas Hudson, Achille Cloete, Mr J Obermeyer, Connor Jutzler, Grant Cruywagen, Zeke Bastian

BOISHAAIER 2018 / Klasse / Classes

Grade 11B Back:

Adam Taitz, Jiyaad Abrahams, Thaakir Moerat, Kuhle Mtandeki, Carlyle Damons, Jadin Aaron, Thaabiet Hendricks, Synjon Laubscher, Keenan Titus Middle: Ruben du Toit, Brenton Manuel, Abraham Jacobs, Fabio da Silva, Bayanda Kula, Lwazi Mraji, Keanu Zlomke, Joshua Sendin, Sharmun Erasmus Front: Joshua Jacobs, Seth Otto, Jason Malan, Mr G Geldenhuys, Damian Woolward, Eon van den Berg, Peter Bacon

48

BOISHAAI 150 YEARS

Grade 11C Back:

Tristan O’Malley, Dafydd Kordom, Sebastian Kirstein, Auden Jacobs, Ameer Mohamad, Azhar Jacobs 2nd row: Lucian Abrahams, Michael Berry, Kent Fobian, Kian Ontong, Latham Truter, Liam Adams, Matthew Prozesky, Matthew Cross 1st row: Chleo Pheiffer, Giovanni Pepe, Jack-Thomas van Zyl, Liam Glenister, Casper Troskie, Tyron Ransby, Matthew Didloff, Luke Adams Front: Riis du Plessis, Ruben Brits, Danté Delle Donne, Mr J Barnard, Marlon Bam, Josh Steenkamp, Drew Bennett

BOISHAAIER 2018 / Klasse / Classes

Graad 11D Agter:

Freddie Kirsten, Nikolai Coetzee, Delmar Degenaar, Danie Obermeyer, Pieter Slabbert

2e ry: Neil Bekker, Thomas Esterhuyse, Zander Maré, Albert van Niekerk, Lucas Slier, Matthew Heeger, Rhynardt Rijnsburger, Stass Nel 1e ry: Armand Barnard, Alexander Kruger, Christiaan Senekal, Emile Scriba, Francois du Toit, Daniël de Waal, Jandré Cronjé, Rossouw Erwee Voor: Phillip Theron, Charl Loock, Pierre de Jongh, mnr. K Bezuidenhout, Louis Kotze, Francois Kotze, Wynand Hattingh

49

BOISHAAI 150 YEARS

Graad 11E Agter:

Adreo Basson, Divan van der Bank, Brenfitt Mathys, Jermaine Slavers, Dian van Rooyen

2e ry: Allister Williams, Samuel Vorster, Al-Ron Solomons, Christi Fick, Mark Williams, Xander Viveiros, SJ Liebenberg 1e ry: Erich Wittmann, Kihan Joubert, Marceau Olivier, Jacques Rousseau, Jacq Strydom, Benjohan Snijman, Ziaan van Zyl, Dominik Oberzaucher, Wikus Basson Voor: Adriaan Janse van Vuuren, Alexander Kruger, mee. A Fourie, K le Roux, Arné Sloot, Xander Fourie, DM Hohls

2e ry: BOISHAAIER 2018 / Klasse / Classes

Graad 11F Agter:

Rowan Wicomb, Evan Loubser, Angelo Osch, Schalk van der Westhuizen

Jason Swanepoel, Phillip de Villiers, André Brink, Fourie Fick, JJ Hugo, Brandon Farr, Hannes van Rooyen

1e ry: Javier Farmer, Antonio Fortuin, Angus Solomons, Luan Strauss, Charl Marais, Bevan van Niekerk, Francois Kloppers, Jorich Murray, Sean Kriel Voor: Kehan Schlechter, Jacques Maingard, Joseph Piper, mnr. I Uys, Niel Venter, Bob Fick, AJ Johnson

50

BOISHAAI 150 YEARS

Graad 11G Agter:

David Abrahams, Anton Steenkamp, Juan Burger, Francois Cilliers

2e ry: Wilhelm Dippenaar, Kian Meadon, Cadell Krog, Joshua Beyers, Rickus Jonk, Daneel Swanepoel, Jacque du Plessis, Jevano Davids 1e ry: Heinrich Kluge, Zander du Preez, Tiaan van Zyl, Jean-Pierré du Preez, Kian Roe, Marcus Potgieter, Wian van der Sandt, Miguel Rosich Voor: Sebastian Horne, Jandre Brandt, Marais Viljoen, mnr. D Kotzé, Jandré Kleynhans, Simon Rust, Gerhard Kotzé

BOISHAAIER 2018 / Klasse / Classes

Grade 10A Back: Caleb Peceur, Rashid Shaik, Sinaan Moerat, Ronald du Toit, Emile Kellerman, Adam Deacon, Callum Smith, Ethan Hill 2nd row: Hlumelo Klaas, Abdul Gaffoor, Matthew van der Westhuizen, Thabo Montso, David Sinclair, Jared Andrews, Joshua du Toit, Scott Paterson, Gary Creamer, Nathier Moerat, Shaun Kani 1st row: Luciano Custodio, Johan Neethling, Felipe Bertotto, Keeghan Pienaar, Sebastian van Dyk, Stefano Louw, Tim Milner, Inakho Qangule Front: Francesco Pepe, Reece Swarts, Evan Cupido, Ms B Goldstone, Dominic Courtney, Braydon Wilson, Simon Schouteden

51

BOISHAAI 150 YEARS

Grade 10B Back: Juan Viljoen, Singatha Tiyo, Jared Truter, Ivan van Rooijen, Estevan Fourie, Sebastian Welgemoed, Joshua Nortier

2nd row: Jàen-Henri Overbeek, Dean Myburgh, Uthmaan Abrahams, Siran Baron, Yasin Essop, Jaydon Hendricks, Cullen Klein, Sashen Munien, Mighael van der Westhuizen 1st row: Shaun Snyman, Jason Erasmus, Johan Cronjé, Michael Papenfus, Jano Kemp, Achmad Moerat, Kenan le Roux, Sebastian Boshoff, Jack Cloete Front: Dale Caldwell, Joshua Nel, Jett Marsberg, Ms MMouton, Thomas von Wielligh, Noegh Hayward, Eric Slabbert

BOISHAAIER 2018 / Klasse / Classes

Graad 10C Agter:

Barry Keet, Stephan Stofberg, Liam du Toit

2e ry: Kaylim Dorfling, Luke Delle Donne, Michael Moolman, Liam van Wyk, Keanu Rodgers, Jandré Frey, Luke Raubenheimer 1e ry: Jack de Swardt, Liam Relling, Armandt Coetsee, Tian Heyl, Simon du Toit, Jan-Marais Engelbrecht, Kobus Koch Voor: Liam Roux, Herman Snyman, Keith Jonker, mnr. J Mostert, Sebastian Swanepoel, Joshua Blackburn, Daniël Heydenrych

52

BOISHAAI 150 YEARS

Graad 10D Agter:

Luc Künz, Kaydon Samuels, Emile le Roux, Ruan van Blommestein, Noah Pekeur, Robert Matthee, Quinn Visser

2e ry: FP Smit, Dian Jacobs, Keean Barnard, Wessel Roos, Phillip Schoonwinkel, De Wet van Rooyen, Arion van der Merwe, Ian Erasmus 1e ry: Dehan Lotriet, Vihan Ebersöhn, Ludwig Momsen, Simon Gerber, Daniel Wildeman, Rynardt Botha, Rizah Constant, Jan-Alwyn du Plessis, PW van Heerden, Steyn Kotzé Voor: Jacques Pretorius, De Villiers du Toit, John-John du Toit, me. ETheunissen, Kyle Doubell, Sebastian Lombard, Mark van Eyssen

BOISHAAIER 2018 / Klasse / Classes

Graad 10E Agter:

Ralhston Jones, Corné Mocke, Marthinus Griessel, Kyhl Abrahams

2e ry: Douglas Botha, Luan Lourens, Sean Tolken, Gabriel Schmidt, Monré de Ridder, Kyle Coetzee, Henco Franken, Jordan Bubb, Jaco Fourie 1e ry: Cleve Ringquest, Janco Meyer, Carl-Heinz Hesse, Zander Coetzee, Alexander Schoeman, Chrisjan Fourie, Luan Krige, Christian Pienaar Voor: Stefan Breedt, Ruan Lategan, Kyle Nasson, me. M van der Merwe, Jacques van Renen, Leopoldt Nöthling, Justin Greeff

53

BOISHAAI 150 YEARS

Graad 10F Agter:

Marthinus van den Heever, Jaun van Nooy, Jannes Marais, Eduan Steynberg, Dian Kruger, Juan Roos Keane Francke, Heinnie van Zyl, Tyrese Appolis, MJ Cillié, Luke Kern, Philip Kotze, Tristan Linde, Zach van Zyl

2e ry:

1e ry: Kaywill Hermanus, Henro Carstens, Kyle Laity, George Marais, Abraham Reyneke, AdriaanThiart, Dihan van den Berg, Marcel van Heerden Voor: Wiann van der Merwe, Ewan Johnson, Romano Fourie, me. WRas-Pretorius, Bernabé de la Bat, Christiaan Viljoen, Douglas Steenkamp

BOISHAAIER 2018 / Klasse / Classes

Grade 9A Back: Ashwin de Freitas, Alonzo Abrahams, Josh Schippers, Ethan Isaacs, Adrian Paulse, Caynen-Lee Theron, Josh van Graan, Sergio Teixeira 2nd row: Joshua Perry, Joshua Hendricks, Grant Swanepoel, Denley Adams, Matthew Benson, Ruan Wolmarans, Eathan Jantjies, Kyle Manuel, James Kerr 1st row: Alex Lightfoot, Charl Julies, Ethan Fouldien, Abulele Ndabambi, Tristan Bouwer, Brody Goddard, Taahir Rodrigues, William Maguire, Nicolas Badenhorst Front: Matthew Birch, Jess Bardin, Bevan Simons, Mr R Kühn, Luke van Schoor, Kleeve Jordan, Tyler van Wijk

54

BOISHAAI 150 YEARS

Grade 9B Back: Cohen October, Kyle Jaftha, Nielson Govender, Liam Lombaard, Jaywin Thops, Llyle Jefferies, Tyrique Snyman

2nd row: Kieran Droomer, Viktor Ross, Jared Rees, Corbyn Dormehl, Matthew Potgieter, Liam Carruthers, Oshen Samuels, Mpelo Kweleta, Ewan Arendse 1st row: Josh Breytenbach, Wesley Shield, Reuben Layman, Jordan Williams, Saihaan Mukaddam, Kian Francis, Fagan Sulaiman, André Engelbrecht, Skyler Alcock Front: Lucas Milner, Aidan Snyman, Nathan Delle Donne, Ms S Droomer, Kyle Maske, Kieran McRobert, Nealin de Beer

BOISHAAIER 2018 / Klasse / Classes

Graad 9C Agter:

Wihan van Dyk, Jan Tredoux, Louis Wilkinson, Benjamin Pretorius, William Zulch, Markus de Jager JC Burger, Daniël van der Linde, Ulrich le Roux, Gideon du Toit, Liam le Roux, Jaco Marais, Stian Olivier

2e ry:

1e ry: Mitchell Waldeck, George Vermeulen, Jan Grobbelaar, Jandré Truter, Hanro Fabricius, Zeke Malan, Jean Johnson, Hanz Steyn, Hannes Scholtz Voor: Eloff Vermeulen, Cobus Louw, Josh Pentz, mnr. A Meintjes, Francois Marais, Louis Schlebusch, Eduard du Toit

55

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter