Boishaaier 2018

Teen 2016 is daar sewe muurbalspanne. Op grond van uitstekende prestasies in muur- bal word die HJS in 2008 uitgenooi om in die WP-Superliga deel te neem. Die eerste spelers in hierdie liga was Michael Stenri (kaptein), Jade Pepler, Gerjo van der Merwe, William Mills en Pikkie Swanepoel. Die topses spelers ontvang ook ’n volle borgskap van Dunlop. By die Topskoletoernooi in 2010 eindig Boishaai in die vierde plek in Suid-Afrika met Du Randt Martin as nr. 3-speler op die SA- ranglys. HJS wen ook vir die eerste keer die WP-Superliga en eindig dus as die nr. 1-skool in die WP. HJS is die enigste skool in die Superliga wat nie oor hul eie bane beskik nie. Ons maak goedgun- stelik gebruik van die Paarl-bane. Die o. 15A-span speel in 2011 in die WP Suide- like Voorstede-liga om sodoende sterker kom- petisie te kry. Hulle wen hierdie liga in 2011, 2012, 2013 en 2014. Danie Greeff word ook gekies as Namibië se nr. 1-speler. Die Topskolespan behaal in 2012 die derde plek Muurbal HJS wen ook vir die eerste keer die WP-Superliga en eindig dus as die nr. 1-skool in die WP.

In 2000 word muurbal as ’n skoolsport in HJS begin met slegs ’n o. 19- en ’n o. 15-span. Laas- genoemde spog in dieselfde jaar met ’n onoor- wonne seisoen en Junior van der Vyver ontvang die eerste erekleure vir muurbal en word by die Boland USSASA-sportbanket as muurbalsport- persoonlikheid van die Boland aangewys. In 2001 word twee spelers vir die Suid-Afri- kaanse Plattelandspan gekies, naamlik Francois Louw (o. 16A) en Thor Norman (o. 14A). In 2002 was die uitblinkers in muurbal Francois Louw en Braam Visser wat onderskeidelik vir die o. 19A- en SA Platteland se o. 16A-span ge- kies is, met Francois wat die tweede ontvanger van erekleure vir muurbal word. ’n Hoogtepunt in 2005 is dat die HJS vir die eerste keer Boland by die Topskoletoernooi in Pietermaritzburg verteenwoordig. HJS klop Hoërskool Gimnasium ook in hierdie jaar met ’n rekordtelling van 14 – 1. Om alles te kroon, was Reon Bester en Pikkie Swanepoel nr. 9 in Suid-Afrika in hulle onderskeie ou- derdomsgroepe.

in Suid-Afrika en klop Grey Kollege Bloemfon- tein oortuigend met 17 – 4 tydens die jaarlikse kragmeting in Mei. In 2013 en 2015 is die toe- kenning van die silwermedalje vir Suid-Afrika ’n hoogtepunt. Justin Wesson behaal die nr. 2-posisie op die SA-ranglys en Michael van Lingen die nr. 1-posisie in Namibië. Luke van Vuuren beklee in 2016 die sewende plek op die SA-ranglys. Die Interskole tellings teen Hoërskool Gimna- sium sedert 2000: 2000 : HJS verloor 4 – 11 2004 : HJS wen 11 – 6 2005 : HJS wen 14 – 11 2006 : HJS wen14 – 0 2007 : HJS wen 14 – 1 2008 : HJS wen 14 – 0 2009 : HJS wen 14 – 0 2010-2016: Gimnasium onttrek aan die Inters- kole-wedstryde. 2001 : HJS wen 13 – 5 2002 : HJS wen 11 – 7 2003 : HJS verloor 4 – 11

BOISHAAIER 2018 / Muurbal / Squash

162

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter