Boishaaier 2018

Blaasorkes Die blaasorkes doen vanaf 1979 die begeleiding in die saal...

Die orkes is in 1925, kort na die aankoms van die skoolhoof, mnr. SJ Malherbe (1925-1940), gestig. Die blaasorkes neem vanaf 1979 die begeleiding in die saal waar, soos tans steeds die geval is amper 40 jaar later. In 1977 bring Elsa Truter ’n junior orkes tot stand. Dié orkes het bestaan uit graad 8-leerders en sou die teelaarde vir die blaasorkes word. In Maart 2017 word mnr. Reghardt Kühn, as koperblaasonderwyser en orkesdirigent aangestel en hy laat hierdie orkes weer herlewe.

Blaasorkes Agter:

Louis Wilkinson, Jandré Frey, Josh Steenkamp, Liam Relling, Jan Grobbelaar Middel: Kaylim Dorfling, Charl Keet, Dean Myburgh, Mark Williams, Adreo Basson, Leopoldt Nöthling, Zeke Malan, Alexander Coetzee Voor: Jaco Koegelenberg, mnr. K Bezuidenhout, Stuart Martin, mnr. R Kühn, Le Roi du Plessis, me. B Goldstone, Sunin Kim, me. E Theunissen, Simon du Toit

Junior Blaasorkes Agter: Jan-Hendrik du Toit, Adam Deacon, Lucien du Plessis Voor: Jean Burger, Donrique van Rooyen, Llewelyn van der Merwe, mnr. R Kühn, Dian Jacobs, Philip Uys, Charl Keet

BOISHAAIER 2018 / Musiek / Music

84

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter