Boishaaier 2018

C: ALGEMEEN PRYS VIR ALGEMENE KENNIS: Junior: Jandré Truter Senior: Carlyle Damons DIE BOYS’ SHOPPE-PRYS vir voortreflike diens aan die skool gelewer: Gerard de la Bat INVESTEC “OUT OF THE ORDINARY” AWARD: Gerard de la Bat Die C2M (OUDITEURSFIRMA) -wisseltrofee en -kontantprys vir die eerste Ons wil van hierdie geleentheid gebruik maak om erkenning te gee aan oudstudente wat prestasies gelewer het in die nasionale senior sertifikaat- eksamen in 2017. Die volgende oudstudente is onder die top-10 kandidate in die Wes-Kaap in hul onderskeie vakke: Ekonomie: 7e: Jian-Carlo Ackermann LO: 9e: Erik de la Bat , Ethan Appies en Walter Travers 8e: Andre van Huyssteen , Henry le Roux en Igno Ferreira 5e Friedrich du Toit en Cornell Kotzé 1e Gustav Coetzé plek in Rekeningkunde in gr. 12: Gerard de la Bat SPESIALE TOEKENNING AAN OUDSTUDENTE

D. ONDERSKEIDINGSTOEKENNINGS GO NESER-PRYS: Beste kandidaat in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe oor ’n tydperk van drie jaar: Gerard de la Bat TOM ENGELA prize for the boy in matric who, during his period as a pupil at Boys’ High, made the most significant contribution to maintaining and strengthening the tradition of gentlemanly behaviour (Donated by Danie Pretorius, gr 12, 1985): Gerard de la Bat OSU-BEKER VIR OLIMPIESE IDEAAL: Sitaat: Die ideaal wat hier nagestreef word is die Olimpiese Ideaal: dat dit belangriker is om deel te neem as om te wen. Dit is een van ons mees gesogte toekennings juis omdat dit gaan om ’n positiewe benadering en lewensbeskouing. Hierdie toekenning gaan vanjaar aan: Renier Janse van Rensburg ; Kieran Williams ; Brend Spreeth Die “BOISHAAI BIED BALANS”-TOEKENNING vir veelsydigheid: Anderson Lombard PJ Du PRÉ LE ROUX-TOEKENNING aan ’n matriekleerling: Die sitaat (soos dit oorspronklik geskryf is): Vir ’n voorbeeldige karakter, gekenmerk deur eerlikheid, vertroubaarheid, kuisheid van taal en edelheid van gedrag, vir volwaardige leerlingskap, alsydige deelname aan skoolaktiwiteite en ’n voortdurende strewe om deur sy invloed en diensvaardigheid die HJS ’n beter plek te laat, deurdat hy daaraan behoort het: Gerard de la Bat DUX: SILWERMEDALJE: Werner Strauss GOUE MEDALJE: Gerard de la Bat

BOISHAAIER 2018 / Prysuitdeling 2018

69

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter