Boishaaier 2018

HJS-skoollied word in 1913 deur A de V Esterhuyzen gekomponeer met slegs Engelse lirieke. In 1941-jaarblad verskyn die Afrikaanse vertaling deur matriekleerling Mauritz Uys wat vandag nog onveranderd gesing word. ONS KREET EN SKOOLLIED CLICK HERE

Hoër Jongenskool Missie

As ’n sentrum van uitnemendheid is dit ons missie om ’n klimaat te skep waarin elke seun sy volle potensiaal op akademiese, kulturele en sportgebied kan verwesenlik. Daarbenewens wil ons getrou bly aan ons drie tradisies van goeie gedrag, goeie leerlingskap en goeie sportmanskap. As a centre of excellence it is our mission to create an environment in which every boy can reach his full potential in the academic, cultural and sporting field. We also want to remain loyal to our three traditions of good conduct, good scholarship and good sportsmanship. Boys' High's Mission

BOISHAAIER 2018

174

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter