Boishaaier 2018

Matt Fairbairn ( o.16 ) Cameron Roberts

H. ASA SENIOR KAMPIOENSKAP (Pretoria, 15–17 Maart 2018) Ekhardt van der Watt verteenwoordig die Boland Senior Mans in paal- spring en behaal ’n derde plek met ’n hoogte van 4,60 m. SA SCHOOLS ATHLETICS TRACK AND FIELD CHAMPIONSHIPS FOR SECONDARY SCHOOLS AND LSEN (Potchefstroom, 21 -23 March 2018) The six PBHS athletes who represented the Western Cape High Schools team at this meeting gave a good account ot themselves. Luciano Custo- dio ( U16 ) improved the school record in the 400 m H (84 cm) for U17 of 51,76 s (e) set by Gianni Lombard in 2015 to 51,71 s (e). He also improved his U16 school record of 52,5 s (hand time). Points according to the APE tables: U15 Jacques de Villiers (3) 100 m H (84 cm) PB 13,37 s (e) 900 I.

(3) Driesprong (4) Verspring

13,54 m 6,39 m

650 640

o.19 Leonard Gouws

(6) 400 m (in sy uitdun )

52,96 s (e) 740

50,86 s (e)

José George

(6) 110 mhekkies (99,5 cm) 16,34 s (e) 720 (in sy uitdun ) 16,27 s (e)

Evan Roos

(2) Diskusgooi (2) Paalspring

45,58 m 4,56 m

730 680

Ekhardt van der Watt

G. WES-KAAP HOËRSKOLE ATLETIEKKAMPIOENSKAP (Dal Josafat-stadion, 9-10 Maart 2018) Die eerste kampioenskap is op Saterdag 12 Maart 2005 te Dal Josafat-sta- dion in die Paarl aangebied. Ses HJS-atlete het die USSASA Boland Hoër- skoleatletiekspan verteenwoordig. Die afgelope 14 jaar is die kampioenskap ook te Oudsthoorn, in die Bell- ville-stadion en in die Groenpuntstadion te Kaapstad aangebied, maar meestal in die Paarl soos in die geval van 2017 en 2018. Die span word saamgestel uit die geledere van SWD, Boland en die WP om aan die SA Skoleatletiekkanpioenskap vir Sekondêre Skole deel te neem. Die o. 14-ouderdomsgroep het in 2014 vir die eerste keer deelgeneem, maar neem nie by die SA Skolekampioenskap deel nie. Die o. 17- en o. 19-atlete, buiten die o. 15-atlete, wat vir die Wes-Kaap Hoërskolespan en beide die Boland Jeug- en Junior span gekies word, kan ’n keuse uitoefen vir watter een (of beide) van die twee spanne hulle wil deelneem. Statistiese gegewens: 2005-2018 (14 jaar) • Plekke behaal: 70 eerste, 60 tweede en 52 derde plekke • Die meeste eerste plekke, naamlik 11 in 2016 • Die meeste medaljes, naamlik 19 in 2015 • 179 HJS-atlete as Boland-verteenwoordigers by die kampioenskap • 19 – in 2012, is die meeste HJS-atlete as Boland-verteenwoordigers • 81 HJS-atlete het die Wes-Kaapse Hoërskoolspan by die SA Skole- atletiekkampioenskap verteenwoordig met die meeste in 2011, naamlik tien . • Veertien HJS-atlete het vanjaar deelgeneem en verower 12 medaljes ( 3 goud, 5 silwer en 4 brons ). Verder het ons atlete ook 1 vierde plek , 2 vyfde plekke en 1 sesde plek behaal. • Luciano Custodio verbeter sy o. 16-skoolrekords in die 400 m en 400 m-hekkies (84 cm) onderskeidelik na 49,10 s (e) en 52,5 s ( h ). Die volgende HJS-atlete het onder die eerste agt plekke gekom (punte vol- gens die APE-TABELLE ): o. 14 Jacques Rossouw (3) Hoogspring 1,72 m 650 Christopher Hendriks (1) 100 m 11,70 s (e) 750 o. 15 Jacques de Villiers (3) 100 m-hekkies (84 cm) 13,82 s (e) 850 Keagan Smith (4) 100 m-hekkies (84 cm) 13,85 s (e) 840 (3) 300 m-hekkies (84 cm) 40,02 s (e) 790

Keagan Smith

(8) 300 m H (84 cm) ( hit the final hurdle ) (2) in his heat PB

41,60 s (e) 740

39,7 s (h) 800

(2) Shot put PB (8) Javelin throw

Coetzee le Roux Willie Liebenberg

18,30 m 54,65 m

940 520

U17 Luciano Custodio ( U16 ) (3) 400 m H (84 cm)

51,71 s (e) 930

(an U16 as well as an U17 school record)

U19 Ekhardt van der Watt

(2) Pole vault

4,60 m

692

J. ASA NASIONALE JEUG-, JUNIOR EN O. 23-ATLETIEKKAMPIOENSKAP (Dal Josafat-stadion, 5-7 April 2017) Die twee HJS-atlete wat die Boland Hoërskoolspan verteenwoordig het, het skitterend presteer (punte toegeken volgens die APE-tabelle ): o. 20 MANS : Ekhardt van der Watt ( o. 19 ) (2) Paalspring 4,70 m 730 o. 18 JEUG : Luciano Custodio ( nog o. 16 ) (1) 400 m H (84 cm) 52,221 s (e)900 Albei atlete word in hul onderskeie items vir die SA Skolespan gekies. Ekhardt van der Watt was selected by Athletcis South Africa for the SA Ju- nior team and Luciano Custodio for the SA Youth team to represent South Africa at this championship in Boksburg. Ekhardt set a new school record of 52,3 m in the pole vault U19. He improved his previous best height of 5,02 m and was rewarded for his perseverance in this event. The results of our athletes were as follows: Points according to the APE tables: U20 JUNIOR Ekhardt van der Watt (1) Pole vault 5,23 m 940 ( U19 ) ( a school record ) U18 YOUTH Luciano Custodio ( U16 ) (2) 400 m H (84 cm) 51,94 s (e) 920 (1) 4 x 400 m relay 3:13,73 s (e)900 (member of the youth team who improved the SA record that stood for 20 years ) K. CAA SOUTHERN REGION YOUTH AND JUNIOR CHAMPIONSHIPS (Boksburg, 27-28 April 2018)

Bevan Simons Coetzee le Roux Willie Liebenberg Hakeem Kunene

(5) 400 m

53,26 s (e) 710

(2) Gewigstoot (2) Spiesgooi (3) Verspring

17,47 m 57,29 m 6,12 m

910 580 650

o. 17 Javier Farmer

(5) 100 m 10,96 s (e) 830 Luciano Custodio ( o. 16 ) (2) 400 m-hekkies (84 cm) 52,5 s ( h ) 880 (’n skoolrekord vir o. 16) (1) 400 m 49,10 s (e) 840 (’n skoolrekord vir o. 16) Rhynardt Rijnsburger (1) Gewigstoot 15,45 m 760 (2) Diskusgooi 47,73 m 750 Matt Fairbairn (4) Driesprong 13,41 m 630 o. 19 Ekhardt van der Watt (1) Paalspring 4,95 m 830 Renier Janse v Rensburg (2) Gewigstoot 14,34 m 680

BOISHAAIER 2018 / Atletiek / Athletics

L.

CAA SENIOR AFRIKA-SPELE (Asaba, Nigerië, 1-5 Augustus 2018)

Ekhardt van der Watt word die eerste HJS-atleet nog op skool wat vir Atle- tiek Suid-Afrika (ASA) se senior mansatletiekspan gekies is. Hy behaal ’n 4e plek in die paalspring met ’n hoogte van 4,90 m.

Thank you to Mr Sidney Bartlett (retired) for keeping record of all the results and reports as well as Mrs Minette Visagie and Mr Jan Mostert for typing all the reports. Also thank you to Messrs Hennie Carstens and Johan Swart as well as the grounds staff for maintaining the athletics track and field.

135

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter