Boishaaier 2018

Christian Slabber, Stian Olivier en Louw Esterhuysen het 3-6 April in Kaapstad die volgende resultate by hierdie gala behaal: SA Vlak 3 Streekswemkampioenskap

Bob Fick (1e op die SA ranglys in die 200 m-vlinderslag en 3e in die 100 m-vlinderslag Mans o. 17) het ’n uitstekende seisoen gehad. SA Shortcourse (Open, all ages): • 200 m Butterfly: reaches the A final, ends 9th • 100 m Butterfly: wins the B final, 8th overall • 400 m IM: reaches the A final SA Nasionale Ouderdomsgroepkampioenskap (21-25 Maart)

Christian Slabber • 200 m-vryslag • 50 m-rugslag • 100 m-vryslag 3e • 200 m-wisselslag 8e • 50 m-vryslag 5e • 200 m-rugslag 4e Louw Esterhuysen • Goud in die 400 m-vryslag • Silwer in die 200 m-vryslag • Silwer in die 100 m-rugslag • Goud in die 200 m-rugslag 3e 6e

Stian Olivier • 50 m-vryslag • 100 m-vryslag 1e • 50 m-vlinderslag 2e • 200 m-vryslag 4e • 100 m-vlinderslag 7e • 100 m-borsslag 9e • 50 m-borsslag 12e • 200 m-IW 13e 1e

• 200 m-vlinderslag: 3e plek in ouderdom 15-18 jaar • 100 m-vlinderslag: 2e plek in ouderdom 16 jaar • 50 m-vlinderslag: 6e plek in ouderdom 16 jaar • 400 m-IW: 8e plek in ouderdom 16 jaar • SA senior kampioenskap (23 -28 April)

• 200 m-vlinderslag: 3e plek in Elite Jeug (ouderdom 19 en onder) • 100 m-vlinderslag: 4e plek in Elite Jeug (ouderdom 19 en onder) SA Junior Nasionale Swemkampioenskap

• Brons in die 200 m-vlinderslag • Silwer in die 100 m-vlinderslag • 8e in die finaal van die 400 m-wisselslag • 7e in die finaal van die 200 m-wisselslag • 6e in die finaal van die 50 m-vlinderslag

BOISHAAIER 2018 / Swem / Swimming

Christian Slabber Stian Olivier Louw Esterhuysen Bob Fick

112

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter