Boishaaier 2018

Kreatiewe Skryfstukke

Aanname Dis Vrydagmiddag. Dis koshuistuisnaweek. Die Paarl se strate laat ’n mens dink aan die jaarlikse migrasie van wildebeeste in die Seren- geti – met ’n verskil: die wildebeeste beweeg. Die verkeer in die strate kruip sentimeter vir sentimeter vorentoe en kom vir lang tye heel- temal tot stilstand. Toeters skal en in die verte hee-haa ’n noodvoertuig se sirene. Na wat soos ’n ewigheid gevoel het, slaag ek daarin om uit Hoofstraat se chaos weg te breek en ek kies koers na die Bergrivier Boulevard. Hier is die pad breër en motors steek mekaar regs, links, regs, links verby. Almal is haastig om uit die Paarl te kom en koers na hulle na- weekbestemmings te kry. Wanneer die motoriste die verkeerskamera aan Daardie Naam Sal Ek Mos Nooit Vergeet Nie! Simon Pretorius. Ek het in my leeftyd al vele name gehoor, maar dáárdie een sal my altyd by- bly. Ek meen, hy het voor my grootgeword. Hy is my kind, my bondeltjie liefde, stralend van blydskap, met potblou oë wat selfs die donker- ste dag kan opkikker – dit was my eerste gedag- tes op die dag van sy geboorte. Ek onthou sy eerste treë, sy eerste woord: “Pap- pa”. Daardie woord is in ’n spesiale hangertjie om my nek, vir ewig veilig weggebêre. Sy eerste skooldag val my by, asook sy laaste dag in die laerskool, sy eerste dag in die hoërskool, hoe uitgeput hy ná die ontgroening was. Ek onthou ook sy trane toe sy laerskoolvriende besluit het dat hy nie die moeite werd was nie, en toe hy ook daarna gevoel het dat hy nie iets werd is nie. Soos ’n donker wolk wat voor die son wegbe- weeg, onthou ek sy matriekafskeid, sy pragtige gesellin, en hoe sy oë daardie aand nóg meer as gewoonlik geskitter het. Die dag toe hy sy ma- trieksertifikaat gekry het, is vasgevang in ’n ge- raamde foto in my studeerkamer, asook die dag toe hy met die einste gesellin in die eg verbind is. Sy doktorsdiploma lê iewers in sy huis. Sy eerste salaris het hy by Spur op my en my vrou spandeer. Ek treur nog steeds effens oor die dag toe my kuiken die nes verlaat het. Ja, al die dinge kom weer by my op. Maar alz- heimer maak dit deesdae moeilik om sy stralen- de gesig te onthou as hy vir my kom kuier en my aan al die bogenoemde dinge moet herinner. My vrou is ook nie meer daar om my geheue te versterk nie. Partymaal kyk ek na sy foto en wens dat ek sy stem kan onthou, of ek hou die hangertjie teen my bors en soek na sy gesig. My geheue is dalk nie meer goed nie, maar ... Sarel se naam sal ek nooit vergeet nie. KENNETH JANSON (GR. 8E)

die onderkant van die Brugstraat-sportveld na- der, sien jy rooi remligte kortstondig flits voor- dat die bestuurders se regtervoete weer swaar word op die versnellerpedale. Toe ek die kamera teen ’n versigtige 59 kilo- meter per uur nader, merk ek ’n voertuig van Drakenstein Verkeersdepartement op die mid- delman langs die kamerapaal. Wat sou hulle doen? O, ek sien. ’n Tegnikus staan op ’n leer en vroetel in die kamera se binnegoed. My motor se wiele tik-tik oor die drade en die kamera flits. Wat de ... ?! Ek het mos nie te vinnig gery nie! Sou dit die tegnikus se werkery aan die kamera wees wat dit geaktiveer het? As hulle my vir hierdie “oortreding” beboet, gaan ek baklei! Gedurende die volgende paar dae dink ek dik- Story Of My Face Whenever I look into the mirror, I am told a story. The story of my face. It starts on my chin, with whispy bits of hair that have started to grow. A constant reminder that my life as a child is beginning to end. The next thing to catch my eye, is the lit- tle scar on my lip. It tells the story of me as a small child, running around just having learnt to walk and (still on wobbly legs) managing to crash into a chair, splitting my lip in the pro- cess. Directly above, I see my teeth. They may not be perfect but the slight skewness helps me to think of myself as unique (albeit in a small way!). Next is my eyebrow that has come down to drink. A constant reminder that, although I am growing, I still have a fair way to go before I become a man. Nowmy eyes wonder further up and look at my nose, slightly offset from when I tried to use my face to head a soccer ball. Luck- ily the skewness has never really bothered me. My war-torn cheeks on the other hand, with a few scars left from the battle against pimples, irritate me much. As does the slight bit of hair between my eyebrows. Not enough to form a unibrow, but enough to make itself known. My forehead has also had a similar battle to my cheeks, but in addition, if I look closely, has be- ginnings of a frown line – a frown line that just hints at past worries and regrets. And last but not least is my hair-line, which is home to my defiant hair. Hair that flops straight down no matter how much it is teased into position with copious amount of wax, ever since I was young. This is the story I am told, every time I look into a mirror. The story of the face that looks back at me. MATTHEW PROZESKY (GR. 11C)

wels met ’n voorgevoel van onheil aan my “snel- heidsoortreding”. Ons weet mos hoe onbevoeg wetstoepassers in Suid-Afrika deesdae is en dan slaap Murphy ook mos nooit. Tien dae na my ervaring met die kamera, gaan ek pos uithaal. ’n Vou-en-plak-brief van die verkeersdepartement lê heel bo. Wragtig! Die idiote! Hoeveel ure se burokratiese rompslomp gaan dit kos om die patete se brouwerk reg te stel – as dit ooit moontlik is? Ek skeur die brief verwoed oop – en staar on- begrypend na die verwagte onheilsboodskap: Die Drakenstein Verkeersdepartement wens u ’n geseënde en vreugdevolle Kersfees toe. ANONIEM Water And Waste, How Wonderful! (?) Like cookies and milk, like teenagers and back- talk and like Trump and stupidity, water con- sumption and waste walk hand in hand on the African continent. The question that lies before you, an ordinary person, is, what can you do to positively affect the situation? What we all would have liked to say was, “Well, I’ll simply use less water and generate less waste”, but it’s really not that simple, or is it? We tend to have the mindset that if you yourself don’t do something, there’s no need to, because the next person will do it, but this mindset is what causes no change to occur at all. So, re- garding water and waste, as Africans we are set up with an opportunity to make a positive impact in a very dirty world. No, not an oppor- tunity to shower once a week, if that’s what you are thinking, but an opportunity to save water and generate less waste! If we don’t take charge soon, we’ll all be drinking filthy water and ex- perience islands of plastic popping up all over the place. So, start by re-using your plastic bags, bottles (etc) more than once and as much as possible. Don’t throw carton and paper away; there are many other purposes for it within every household. Thirdly, buy less garbage food like takeaways; there’ll be less nonsense to throw away and also less carbon emissions polluting the air. Cities with a high waste generation use a great amount of water. And cities with a low water consumption have low levels of waste genera- tion. So start saving water by placing buckets in your shower, use your washing water to wa- ter your garden and wash your dishes in your swimming pool. Let each and every community join in on this mission to clean up and preserve. I doubt any of you are keen to the idea of visit- ing rubbish islands and not Robben Island, and standing in lines to purchase water. You can be the difference. Visit www.africaconserve.com for more information. KIERAN WILLIAMS (GR. 12D)

BOISHAAIER 2018 / Kreatiewe Skryfwerk / Creative Writing

101

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter