Boishaaier 2018

BOISHAAIER 2018 / The Twig Became a Tree

As deel van HJS se 150e bestaansjaar het die Kultuurdepartement die vertoning “The Twig Became a Tree – the True Blue Story of Pride and Passion” onder regie van me. Wiwe Ras-Pretorius op die planke gebring. Interessante vertellinge en staaltjies uit hierdie skool se geskiedenis het lewe gekry op die verhoog, vertolk deur die beste leerder-akteurs, oudstudente én ’n paar onderwysers! Tussendeur is die drama gekomplementeer deur

bekende liedere uit musiekspele, soos “Greased Lightning”, “Nothing like a dame” en “Brotherhood of Man”, begelei deur ’n semiprofessionele orkes. Die nostalgie en gevoel van samehorigheid was tasbaar in die gehoor en dit is ’n produksie wat almal verseker nog lank gaan bybly.

96

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter