Boishaaier 2018

DERDE KWARTAAL 2018

HJS het op grond van sy prestasie by die Boland Hoërskole-gholfkampioenskap wat gedurende die tweede kwartaal gehou is, die jaarlikse Nasionale Kampioens- kap wat van 2 tot 5 Augustus te Devonvale, Stellenbosch-distrik, plaasgevind het, bygewoon. Een-en-twintig skole neem deel aan die kompetisie. Die formaat van die kompe- tisie is houespel (stroke play) oor twee dae. Vier spelers per skool neem deel en die beste drie uit vier tellings word geneem. HJS het derde gekom en die bronsmedalje verower. Daniel Cronjé speel -1 (1 onder baansyfer) op beide dag een en twee – algeheel vierde uit 84 spelers. Francois Cilliers speel 2 oor baansyfer op dag een en 1 oor baansyfer op dag 2. Tyran Snyders speel 2 oor baansyfer op dag een en vier oor baansyfer op dag 2. Ian du Plessis was die vierde speler van HJS.

Sun City-span Michael Papenfus, Daniel Cronjé, mnr. J Barnard, Dehan Hay, Jack Cloete

HJS het hierdie kwartaal drie wedstryde gespeel as deel van die Boland-skolekompetisie .

HJS vs Somerset College te Bos- chenmeer. Eerste span verloor met 5 punte (HJS 93; SC 98). Hulle het slegs vyf spelers ingeskryf. HJS se tweede span speel teen SC se eerste span en wen met 10 punte (HJS 108; SC 98). HJS vs PRG te Boschenmeer. Eerste span: HJS 106; PRG 95. HJS wen met 11 punte. Tweede span: HJS 94; PRG 93. HJS wen met 1 punt. Derde span: HJS 87; PRG speel 81. HJS wen met 6 punte.

HJS vs Gim te Boschenmeer. Word ook gesien as die jaarlikse Interskolekom- petisie. Eerste en tweede spanne speel 18 gate en derde span 9 gate. Eerste span: HJS 214; Gim 187. HJS wen met 27 punte. Tweede span: HJS 184; Gim 153. HJS wen met 30 punte. Derde span: HJS 74; Gim 72. HJS wen met 2 punte.

SA Skolespan Ian du Plessis, Daniel Cronjé, mnr. J Barnard, Tyran Snyders, Francois Cilliers

Die Interhuiskompetisie vind hierdie kwartaal plaas en 38 spelers skryf in drie afdelings in: 15 spelers vir die 0 tot-9-voorgeeafdeling, 12 spelers vir die 10-tot-18-afdeling en 11 vir die 19+-afdeling.

Afdeling A: Voorgee onder 9. Hulle speel 18 putjies oor twee dae om sodoen- de die kampioen van die skool te bepaal. Die formaat van hierdie kompetisie is houespel op ’n 0-voorgee. Die kampioen vanjaar is Daniel Cronjé met 134 houe oor 36 putjies. Hy speel ’n eerste ronde van 68 houe en ’n fenominale twee- de ronde van 66 houe – die beste in dekades!

Afdeling B: Voorgee 10 tot 18. Deelnemers speel slegs 1 x 18-putjie kompeti- sie. Die formaat van die afdeling is Stableford op ’n 18-voorgee. Geen deelnemers in hierdie afdeling het hul kompetisie klaargemaak nie.

Afdeling C: Voorgee 19 plus. Deelnemers speel slegs 1 x 18-putjie kompeti- sie. Die formaat van die afdeling is ook Stable- ford op ’n 18-voorgee. Die wenner in die afde- ling is JC Bence met 40 punte.

Interhuisstand: Villieria: 5 punte / Imhoff: 8 punte / Zeederberg: 17 punte / Berlyn: 1 punte / Monte Bello: 4 punte / Bellevue: 8 punte

Buiteprestasies op die Gholfbaan

Francois Cilliers • 17 Junie:

Tyran Snyders (just the top five golf results) • 24-25 June: Nomads Coastal Order of Merit 1 U19 (75 + 73 = 148) Dimension Data Junior Open U19 (71 + 73 +72 = 216) • 8 July: WP Men’s Royal Cape Open (71 + 68 = 139) • 8-9 July: WP Junior Strokeplay U19 (74 + 69 = 143) • 12 Aug: WP Men’s Erinvale Open (71 + 67 = 138)

Daniel Cronjé • NOMADS Inland National Order of Merit at Bryanston Country Club – finished 4th. • Tshwane Junior Open – finished 7th. • His national ranking is 13th. • He is the no. 1 Boland junior player.

4e in Somerset-Wes Ope (manstoernooi)

• 9 Julie: 5e in die WP Jr Houespel (Stroke Play) in die Strand • 10-11 Julie: Wen die WP Jr Putjiespel (Match Play) in die Strand • 13 Julie:

Wen in die Bridge Fund Mana- gers’ Series at WP Royal Cape 5e in die Erinvale Jr Ope in Somerset-Wes Wen in die Westlake Jr Ope in Westlake 2e in die Mini Masters op King David Mowbray

• 15 Julie: BOISHAAIER 2018 / Gholf / Golf • 16 Julie: • 29 Julie:

Daniel Cronjé Tyran Snyders Francois Cilliers

108

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter