Boishaaier 2018

THE SCHOOL HALL ON MONDAY MORNINGS

’N VERWERKING VAN DIE GEDIG “HUIS LUISTER”

Through a blue haze, the bleak hall glares at me. Row upon row of empty chairs; cold and impersonal, without feeling. On the stage also three rows of chairs, a threat of power and suppression. Slowly the hall starts filling; three rows of boys filing in then charging for a good seat. A noise similar to that on a battle ground arises and escapes through the open windows and doors. A clanging of chairs, the sound of stampeding feet and voices. Shouts of anger opposed by merry laughter. The hall loses some of its threat but here and there a gloomy face tells you its Monday morning. The staff enter, most of them smiling: they have nothing to fear. As the headmaster enters everyone rises, the noise dies down and the gloom settles again like a soft shower of grey rain, drenching everyone. Then the first note of the piano is heard and the week has begun. HA COETZÉ – GRADE 8 (1976) ’n Onvergeetlike wedstryd Toe ons op die veld stap vir die tweede helfte van die wedstryd kyk ek op en sien dat Faurestraat voller en voller word. Twee van die grootste rug- byskole in Suid-Afrika gaan meeding om te sien wie die regte kêrels van die Pêrel is. My lyf voel dood en ons is besig om te verloor teen Gimmies. Tyd snel verby en skielik is daar nou net vyf minute op die klok nog oor. Ons het die bal, maar kan nie uit ons twee-en-twintig kom nie. Ek skree vir die bal en skop dit ver uit. Verbasend wen ons die lynstaan en speel die bal wyd. Ek kry die bal van Alex af, gooi terug na hom, die stadion skree opgewonde. Alex druk die drie en ek skop ’n maklike skop oor. Die telling nou 23 – 25 vir Gim. Een minuut oor, Gim het nog steeds die bal. Skielik onderskep Tiaan (die heelagter) die bal en daar is hoop. Op die halflyn kry ons ’n strafskop. Al my spanmaats se kyke sê vir my dat ek dit vir ons moet wen. Ek plaas die bal, tel my treë. Tyd staan stil, ek hoor my hart klop. Faurestraat is tjoepstil. Ek voel die sweet van my gesig afloop en fokus op die skop. Ek kyk nie op nie, maar ek hoor die geraas toe ek die skop oorkry… JAYWIN THOPS (9B)

my kamers is hol soos ’n binne-oor ek hoor hoe Haddad, Jason en Marcus rumoerig rusie maak, reëls verbreek, mekaar vertroos, hoe Phillip-hulle skoor soek met mnr. Bartlett hoe gr. 12 nooit tevrede aanhou kibbel oor kan en sou en moes. luister, ek bewaar julle geheime te veel vloeke laat my pleisterwerk bars jare se interskole-trane laat my rame roes. Maar ten spyte van alles bly ek aan die voet van Paarberg gebou ’n koshuis, Monte Bello net vir jou. AQUILL GOUS (2014) my fondamente kraak onder die las my plafon raak voos van die eggo’s

BOISHAAIER 2018 / Van Toeka Tot Nou

Staatspresident Jim Fouché besoek HJS in 1968 tydens die skool se 100ste bestaansjaar. Hy matrikuleer in 1916 aan die HJS en het ook vir die 1ste rugbyspan gespeel.

100

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter