Boishaaier 2018

HJS se muurbal het ’n uitstekende seisoen gehad. Hoogtepunte in die seisoen: • Veertien spelers verwerf Boland-kleure. MUURBAL 2018

• HJS se 0. 19B span eindig eerste in die Boland en Noordelike Voorstede se A-liga. Die o. 15A en o. 15B wen hul onderskeie ligas. • Luke van Vuuren beklee die nommer 7-posisie in die SA o. 19-span en Kosie Möller die nommer 10-posisie op die o. 14 SA-ranglys. • Die o. 19A-span wen die Suidelike Voorstede-liga en beklee dus die eer- ste plek in die Superliga. Hul behaal die vierde plek tydens die Top-Sko- letoernooi te Pietermaritzburg en eindig dus vierde in Suid-Afrika.

• Gedurende die Grey-naweek klop die eerste span en die tweede span vir Grey Kollege Bloemfontein oortuigend met tellings van 23 – 0 en 20 – 7. • HJS is die Top- muurbalskool in die Boland en Westelike Provinsie.

Muurbal Boland Agter: Niclas Möller, Donou van Wyk, Ivor Burger, Corbyn Dormehl, Jandré Kleynhans, Juvan Bekker, John Joubert, Kosie Möller, Ajay Klaver Voor: Nicholas Cronje, me. D Redelinghuys,

Carel Matthee, mnr. D Swart (skoolhoof), Luke van Vuuren, me. W Louw, Corné Crous

BOISHAAIER 2018 / Muurbal / Squash

163

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter