Boishaaier 2018

Swimming Report Despite one of the worst droughts in history in the Western Cape this year, some galas did take place and Paarl Boys’ High swimmers performed excellently under the circumstances by winning the boys’ section of the Twilight Gala and achieving the top score overall as well. They also won Interschools swimming against Paarl Gimnasium, the Paarl Boys’ 150 Invitation Twilight Gala and then ended the season by winning the Bridge House Fastest Four Gala.

Interschools Gala Paarl Boys’ High 308, Paarl Gimnasium 217. Bob Fick was the Victor Ludorum, having ac- cumulated the most points for Paarl Boys’ High. He also broke two individual records. Our relay teams (U14, U16 and U19) broke numerous re- cords, which resulted in our victory. Fairmont Gala In this A-league gala which took place on 1 Fe- bruary, the results read as follows: HJS 170, DF Malan 148, Durbanville 146, Stellenberg 134, Fairmont A 134, Fairmont B 92. Stian Olivier het aan hierdie gala by UWK deelgeneem met die volgende resultate: Hy bereik ’n 6e plek in drie items: die 100 m-vlin- derslag (verbeter sy tyd met 2,44 sek), die 100 m-vryslag (verbeter sy tyd met 1 sek) en die 200 m-wisselslag (verbeter sy tyd met 3,96 sek). Hy behaal verder ’n 7e plek in die 200 m-vryslag (verbeter sy tyd met 3,65 sek). Hy het dus sy persoonlike beste tyd in elke item verbeter. Wes-Kaapse Kwalifiserende Gala 3

HJS 150-uitnodiging- swemgala

Fastest Four Hoër Jongenskool Paarl bekroon met “Fastest Four”-titel. Die Hoër Jongenskool Paarl het op Donderdag 25 Oktober aan die “Fastest Four”-uitnodi- gingswemgala by Bridge House deelgeneem. Dit was die tweede swemgala van die seisoen. Die deelnemende skole was Hoër Jongenskool Paarl, Parel Vallei, Paarl Gimnasium, Hoër­ skool Swartland, Worcester Gimnasium, Hoër­ skool Hugenote en Bridge House in die seun- safdeling. Die uitslae was soos volg (punte): HJS 108 Paarl Gim 78 Parel Vallei 64 Bridge House 38 H/S Hugenote 32 Worcester Gim 24 H/S Swartland 18 Wes-Kaap-swemspan Vyf HJS-leerders is vir die Wes-Kaap-swem- span gekies wat 10 – 13 Desember in Johannes- burg in die SA Skolekampioenskap gaan deel- neem. Louw Esterhuysen, Mark Peceur, Caleb Peceur, Eric Slabber en Angus Solomons.

Op Donderdag 18 Oktober bied HJS as deel van hulle 150-feesvieringe ’n uitnodiging­ swamgala aan. Die feit dat dit die eerste gala van die seisoen is, het swemmers nie ontmoe- dig om hulle skole te verteenwoordig nie en Hoër Meisieskool La Rochelle, Bloemhof, Ho- ërskool Stellenbosch, Paul Roos Gimnasium en Hoërskool Parel Vallei kom neem deel. Die gala is afgesluit met ’n hoogs vermaaklike “fun pajama”-resies. Hierdie swemgala is gekenmerk deur die gees waarin daar deelgeneem is en het ook verseker dat vriendskapsbande tussen hier- die skole versterk word. Uitslae van die seuns by hierdie gala: Paul Roos 260 HJS 248 Parel Vallei 200 H/S Stellenbosch 152

BOISHAAIER 2018 / Swem / Swimming

Grand Prix-gala Bob Fick en Eric Slabbert het aan die Grand Prix-gala in Stellenbosch deelgeneem. Die swemmers moes bepaalde tye behaal het om vir deelname te kwalifiseer. Die top-200 swemmers in die land neem hier deel (in geen geklassifiseerde ouderdom). Eric Slabbert: 100 m-vryslag (eindig 34e), 100 m-rugslag (eindig 10e), 200 m-vryslag (eindig 15e), 200 m-rugslag (eindig 11e) Bob Fick: 200 m-vlinderslag (eindig 5e in finaal), 100 m-vlinderslag (eindig 5e in finaal), 200 m-vryslag (eindig 11e), 200 m-IW (eindig 12e)

111

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter