Boishaaier 2018

Huidige Wetenskap- en Wiskunde-blok wat in 1983 voltooi is.

The school building was completed at the beginning of July 1900 and normal school activities started on 18 July. The first hostel, Monte Bello, was completed shortly after in January 1901. Further hostels to be added were Bellevue (1904), Villieria (1907), Berlyn (1908) and Imhoff (1921). None of these hostels are used as such today. Bellevue and Imhoff have been demolished, Monte Bello was burned down in 1921 while the original Villieria and Berlyn no longer belong to the school.

In 1909 is die skoolsaal aangebou en ’n nuwe Wetenskap- en Houtwerkvleuel is in 1912 voltooi. In 1915 is ’n ry klaskamers langs Auretstraat aangebou. In 1936 is Werda gebou en in 1939 is ’n tweede verdieping sowel as ’n biblioteek en gimnastieksaal tot die skool se hoofgebou toegevoeg. In 1940 is nog ’n ry klaskamers gebou, in 1961 ’n nuwe Imhoff-koshuis in Auretstraat, en in 1962 ’n Houtwerkvleuel. Op 16 Oktober 1980 is die skool se swembad amptelik in gebruik geneem.

In Februarie 1981 is daar begin om die bestaande gebouekompleks op te knap, te verander en uit te brei. Die nuwe gebou, wat bestaan het uit ’n nuwe skoolsaal, ’n nuwe laboratorium- en klaskamerblok en ’n nuut omskepte Houtwerkblok, is gedurende 1983 betrek. When the school started on 15 July 1868 only four pupils were present on the first day. The first pupil who matriculated at Boys’ High was Carel Voigt in 1874.

BOISHAAIER 2018 / History

Pakhuis op Zeederbergplein wat vanaf Julie 1868 tot Oktober 1869 as eerste skoolgebou gedien het.

Die eiendom Rozenfontein word vanaf Maart 1876 vir meer as 25 jaar as beide skool en koshuis gebruik. Die straat voor die skool word deur Paarliete as Lawaaimaakstraat herdoop, aangesien die seuns so luidrugtig daar gestap het.

11

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter