Boishaaier 2018

Chess Tournament held in Imhoff hostel (1968)

Chess

The History Behind CHESS@PBHS REMEMBRANCE TOURNAMENT

Cecilia and Dawid Kotzé

The CHESS@PBHS Remembrance Tournament commemorates the first ever chess tournament that was hosted at Paarl Boys’ High in 1968. Vyftig jaar terug was skaak slegs ’n stokperdjie vir die leerders van HJS. Die leerders het besluit om hul eie skaaktoernooi te reël in die Imhoff koshuiseetsaal. The two finalists, David Stein (white) and Dirk Terblanche (black), played the final in the school hall where many students witnessed the game. Die eindronde se spel is in die 1968 Boishaaier aangeteken. White started with a confident Sicilian Defence. However black defended valiantly and after 30 moves white resigned, making Dirk Terblanche the first chess champion at BHS. Wat die stukkie geskiedenis so merkwaardig maak is dat mev. Stein (David se ma) toe die

skaaktrofee geskenk het wat Dirk gewen het. David Stein would conversely reclaim the Stein Trophy the following year from Dirk Ter- blanche. Die Stein-Trofee word nog steeds elke jaar by die prysuitdeling aan die skool se beste skaakspeler toegeken.

"Die eerste toernooi was gebaseer op n uitklop basis, wat almal onder druk geplaas het. Op die manier is spelers ge-elimineer tot net 2 spelers oorgebly het. In hierdie geval was dit David Stein en myself; ’n spel wat ek gelukkig was om te wen.

"Die begin van skaak by die HJS het ’n liefde vir skaak by my gek- week wat nog steeds voortduur. "Alle voorspoed met die HJS skaak herdenkings toernooi. "Mag skaak van krag tot krag gaan

The tournament of 1968 was the foundation of chess as a sport at Boys’ High. Mnr Terblanche is nou 67 jaar oud en steeds ’n entoesiastiese lid van ’n skaakklub: “Hierdie toernooi herdenk die bestaan van 50 jaar van skaak by HJS sedert die eerste toernooi wat by HJS gehou is in 1968, presies 50 jaar g elede.

by die HJS!" Dirk Terblanche

David Stein

BOISHAAIER 2018 / Skaak / Chess

Gedenktoernooi- Ope: Top 3: Finale Ranglys Rank Name

Remembrance Tournament – Youth: Top 3 Final Ranking Rank Name Rating 1 Boshoff Chris 1291 2 Thompson Themba 1136 3 De Kock Cian 1180

Rating

1 2 3

James Michael

1941

Klein Bernand (Provincial Master) 1945

Mncwabe Minenhle Junior

1411

123

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter