Boishaaier 2018

Atletiek 2017 / 2018 Eerste Helfte / First Half Points awarded according to the ASA tables and the APE tables.

A. BESTMED, MADIBAZ AND TAMS SUPERSPAR SKOLE TOP-10-ATLETIEKBYEENKOMS (Cradock, Saterdag 14 Oktober 2017)

B-SPAN Die volgende atlete het onder die eerste 8 plekke gekom: o. 14 Kyle Maske (8) Gewigstoot

HJS het vanjaar vir die tweede keer aan hierdie spankompetisie deelge- neem en is deur ’n A-, B- en C-span verteenwoordig. Beide die A- en die B-span is elk deur twaalf atlete verteenwoordig en die C-span slegs uit agt. Die punte by hierdie byeenkoms is toegeken volgens die ASA-tabelle . • Luciano Custodio ewenaar sy skoolrekord in die 300 m-hekkies (84 cm) vir seuns o. 15 met ’n tyd van 37,9 s (h) (925) . • Die volgende drie atlete is onder die top 20 prestasies van die dag geplaas: – Luciano Custodio onderskeidelik 2e en 19e vir tye behaal in die 100 m-hekkies en 300 m-hekkies vir seuns o. 15. – Curwin Gertse onderskeidelik 4e en 19e vir tye behaal in die 100 m-hekkies en 100 m vir seuns o. 15. – José George 3e vir sy tyd behaal in die 110 m-hekkies o. 17. Ten spyte daarvan dat ons slegs met ’n seunspan teen gemengde skool- spanne moes deelneem, het HJS se A-span vanjaar die eerste plek beklee teenoor verlede jaar se vyfde plek. Die B-span het 26e gekom en HJS se C-span 66e . Die topvyfspanne was die volgende:

10,70 m 31,59 m 5:52,80 2:28,68

465 419 400 321

(5) Diskus (7) 1 500 m (7) 800 m (4) 800 m (8) 400 m (5) 3 000 m (6) 1 500 m

Jess Bardin

o. 15 Keith Jonker

2:10,90 57,1 s

531 618

Dian Kruger

10:42,90 663

5:24,41 13,82 m

478 694

Sebastian Lombard o. 16 Alexander Kruger

(3) Gewigstoot

(4) 1 500 m (2) 3 000 m (6) 3 000 m (8) 1 500 m

4:50,96

594

10:02,20 722 10:57,20 629

Divan van der Bank

5:09,51 12,37 m

519 520

David Abrahams

(1) Driesprong

o. 17 Neo Masipa

Totale punte 9 060 8 931 8 708 8 646 8 328

Gemiddelde punt per item

(8) 200 m (2) 400 m (6) 400 m (7) 400 m

23,6 s 52,9 s 54,3 s 55,0 s

713 709 667 646

Leonard Gouws

906 893 871 865 833

1. Hoër Jongenskool Paarl A

Cade Tonkin

2. Paarl Gimnasium A 3. HMS La Rochelle A

Monray Kermis

Medaljes verower : Goud 1 , silwer 5 en brons 1 . C-SPAN o. 14 Jannes Marais (1) 3 000 m

4. Despatch A 5. Hangklip A

10:13,00 727

A-SPAN Die volgende atlete het onder die eerste 6 plekke gekom: o. 14 Jacques de Villiers

Jacques Pretorius Kleeve Jordaan o. 15 Hanro Carstens Rynardt Botha

(3) Hoogspring (4) Diskusgooi

1,73 m 35,72 m

664 517

(1) 100 m-hekkies (84 cm) 13,7 s (2) 300 m-hekkies (84 cm) 42,0 s (2) 100 m-hekkies (84 cm) 13,9 s

900 714 871 713 688 720 874 701

(1) Spiesgooi (2) Spiesgooi

49,46 m 45,86 m

401 312

Keagan Smith

(1) 400 m (6) 400 m (6) 200 m

54,0 s 54,9 s

Medaljes verower : Goud 2 , silwer 1 en brons 1 .

Bevan Simons Hakeem Kunene Coetzee le Roux o. 15 Luciano Custodio

24,25 s 16,40 m 44,47 m

(2) Gewigstoot (1) Diskus

B. PAARL DRIEHOEKIGE INTERSKOLE ATLETIEKBYEENKOMS (Dal Josafat-stadion, Dinsdag 24 Oktober 2017) Vanjaar se driehoekige byeenkoms het weens die opgradering van Brug- straat te Dal Josafat plaasgevind. Hoërskool Stellenberg het ongelukkig onttrek en hul seunspan en dogterspan is onderskeidelik deur spanne van Hoërskool Bellville ingeneem. Vanjaar was dit die sewentiende agtereen- volgende jaar dat hierdie byeenkoms plaasvind. Buiten Hoër Jongenskool het Boland Landbou, Hoër Meisieskool Paarl en Hoër Meisieskool La Ro- chelle ook deelgeneem. HJS wen die seunskompetisie vir die sesde agtereenvolgende jaar. Die atlete van die HJS-span het vir die vyfde keer daarin geslaag om al die trofeë in die seunskompetisie te verower, naamlik die o. 14-, o. 15- en o. 17-ouderdomsgroepe, asook die spankompetisie vir seuns. DIE PUNTESTAND PER OUDERDOMSGROEP WAS SOOS VOLG: o. 14 : (1) HJS 122; (2) Boland Landbou 56 (3) Brackenfell 29 o. 15 : (1) HJS 100; (2) Boland Landbou 87 (3) Brackenfell 46

(1) 100 m-hekkies (84 cm) 12,6 s (1) 300 m-hekkies (84 cm) 37,9 s ( ewenaar sy skoolrekord )

1004 925

Curwin Gertse

(2)100 m-hekkies (84 cm)

12,8 s 10,8 s 23,1 s 53,9 s

971 929 785 702 713 647 704 694 983 778 818 586

(1) 100 m (6) 200 m (4) 400 m

Marthinus vd Heever

o. 16 Rowan Wicomb

o. 17 José George BOISHAAIER 2018 / Atletiek / Athletics

(4) 400 m

53,0 s

(6) 400 m-hekkies (84 cm) 59,3 s (3) 400 m-hekkies (84 cm) 57,3 s

Pierre de Jongh

(5) 400 m

53,7 s

(1) 110 m-hekkies (91,4 cm) 13,5 s

(7) 100 m

11,3 s

Renier Janse v Rensburg (2) Gewigstoot

16,36 m 38,59 m

(3) Diskus

Medaljes verower : Goud 7 , silwer 5 en brons 2 .

130

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter