Boishaaier 2018

Tennisverslag 2018 was weer eens ’n hoogs suksesvolle jaar vir HJS-tennis. Liga-inskrywings het van sewe ingeskrewe spanne na nege gegroei. Die seisoen het die volgende resultate opgelewer: • Die eerste span behaal ’n baie goeie vyfde plek tydens die Gerrie Berner-toernooi. • Die o.15A-span behaal ’n uitstekende tweede plek by die Boland Landbou-tennisfees. • Die o.15A-span neem saam met HMS Bloemhof deel aan die Menlo Mixit-toer- nooi te Sun City en behaal die eerste plek. • Die o.15A-span ding tydens die Marli Mool- man-toernooi te Cradock mee teen ander skole se eerste spanne en behaal ’n sesde plek uit twaalf skole. • Tydens die jaarlikse Interskole teen Paarl Gim- nasium het al ses die HJS-spanne gemaklike oorwinnings behaal, met die eerste span wat ’n uitstekende oorwinning van 9 – 0 behaal.

TSA-toernooie Verskeie seuns het deur die jaar aan TSA-toernooie deelgeneem: William Zulch

Luan Krige • Wen die Boland Mini 1 vir seuns o. 18. • Eindig derde by Nationals vir seuns o. 16. • Lid van die TSA-oefengroep van 2019.

• Wen vanjaar die KZN Growthpoint Super 8-toernooi en na afloop van die toernooi word hy die nr. 1-speler op die SA ranglys. • Eindig in ’n baie goeie sewende plek in die TSA Masters. • Wen die Boland Mini 1 vir seuns o. 16. • Word gekies vir die TSA-oefengroep van 2019. • Handhaaf volgens die TSA-ranglys steeds die nr 1-posisie in SA vir seuns o. 15.

Provinsiale verteenwoordigers

Benjamin Davidyan Herman Snyman William Zulch Luan Krige.

1ste Span Agter:

William Zulch, Kian Roe, Herman Snyman, Wynand Hattingh, Benjamin Davidyan

Voor: Me. L Louw (bestuurder), mnr. D Swart (skoolhoof), Luan Krige (k), mnre. N Koch (afrigter), E Bester (afrigter)

160

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter