Boishaaier 2018

Wiskunde Olimpiade Agter: Nicolás du Toit, Dehan Breet, Sebastian Meyer, Barry Keet, Hannes Scholtz, Ralph Shepherd, Bernard Badenhorst, Declan Smith, Jami Ebersöhn, Louis Wilkinson, Justin de Villiers, Geo Groenewald, Samuel Botha 2e ry: Neil Bekker, Ryan Bradbury, JC Bence, Francois du Toit, Ulrich le Roux, Leopoldt Nöthling, Charl Marais, Jason Chait, Herman Snyman, Dian Jacobs, Robert-John du Preex, Faizal Saban, Julian Munz 1e ry: Hanro Fabricius, Kenneth Janson, Bayanda Kula, Auden Jacobs, Emile Scriba, Simon du Toit, Kian Ontong, Fryhoff du Toit, Bernabé de la Bat, Adam Taitz, Matthew Cross, Jacobus Smit Voor: Sebastian Lombard, Llewellyn van den Berg, Rynhardt Roestorf, Jaco Visagie, mnr. J Barnard, Gerard de la Bat, me. G Sadie, Werner Strauss, Josh Steenkamp, Henricus Basson, Jaco Mostert

Van die 88 HJS-leerders wat aan die landwye eerste ronde van die SAMF Wiskunde Olimpiade deelgeneem het, het 65 deurgedring na die tweede ronde. Uit hierdie groep is 75 gekies om ons by die UCT Wiskunde Olimpiade te verteenwoordig. Daar het altesaam 5 000 leerders aan die eerste ronde van die UCT Wiskunde Olimpiade deelgeneem. Die dertig beste individue en tien beste pare is na die volgende ronde op 12 Mei uitgenooi. Ons is trots op ons seuns wat deurgedring het: SAMF Wiskunde Olimpiade

gr. 8: Kenneth Janson gr. 9: Ulrich le Roux gr. 10: Sebastian Lombard, Herman Snyman, Luke Delle Donne en Wessel Roos gr. 11: Neil Bekker gr. 12: Ryan Bradbury en Maritz Visagie Sebastian Lombard het ’n goue sertifikaat ontvang, wat beteken dat hy onder die toptien van graad 10 was.

Kenneth Janson Ulrich le Roux Sebastian Lombard Herman Snyman Luke Delle Donne

BOISHAAIER 2018 / Kultuur / Culture

Wessel Roos Neil Bekker

Ryan Bradbury Maritz Visagie

75

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter