Boishaaier 2018

o. 17 : (1) HJS

Jacques de Villiers

(1) 100 m

11,5 s

740 890 730 210 590 500 680 720 590 610 800 500 490 680 710 630 670

133;

(1) 100 m-hekkies (84 cm) 13,7 s ( ASA-punte ) (byeenkomsrekord) (1) 200 m 23,7 s

(2) Brackenfell (3) Boland Landbou

87

39 DIE FINALE PUNTESTAND VIR SEUNSPANNE WAS SOOS VOLG: 1. HJS 427 punte 2. Boland Landbou 224 punte 3. Brackenfell 191 punte Prestasie : • Luciano Custodio word aangewys as die Victor Ludorum van die byeenkoms vir sy wentyd van 12,6 s (h) in die 100 m-hekkies (84 cm) vir seuns o. 15. Dit is ook ’n byeenkomsrekord . In die 400 m vir seun o. 15 verbeter hy ook die skoolrekord van 51,03 s (e), 20 jaar gelede in 1997 deur Jano Vlok opgestel, na 49,0 s (handtyd) – 862 ASA- punte. Dit is ook ’n byeenkomsrekord . • Curwin Gertse, Jacques de Villiers en Keagan Smith was elk ook vir ’n byeenkomsrekord verantwoordelik. Die HJS-span behaal 26 eerste plekke, 24 tweede plekke, 23 derde plekke, 10 vierde plekke, 7 vyfde plekke, 3 sesde plekke en 7 sewende plekke. Die volgende atlete is onder die eerste drie plekke geplaas (punte volgens die APE-tabel ): o. 17 Francois Kloppers (1) Paalspring 3,10 m - Ivan Loubser (3) Paalspring 2,40 m - David Abrahams (2) Driesprong 12,51 m 510 Pierre de Jongh (2) Hoogspring 1,65 m 450 Matt Fairbairn ( o. 16 ) (1) Driesprong 13,03 m 580 Javier Farmer (2) 100 m 11,1 s 760 (3) 200 m 22,8 s 760 José George (1) 110 m-hekkies (91,4 cm) 14,7 s 820 (3) 100 m 11,2 s 740 (4) 200 m 23,0 s 740 Renier Janse v Rensburg (2) Gewigstoot 15,38 m 750 (1) Spiesgooi 54,65 m 530 Alexander Kruger (1) 1 500 m 4:33:40 650 Tristan O’Malley (3) 400 m 53,1 s 690 (3) 800 m 2:08,30 530 Rhynardt Rijnsburger (3) Gewigstoot 14,48 m 690 (1) Diskus 48,83 m 790 Cameron Roberts (3) Verspring 6,09 m 550 (3) Driesprong 12,28 m 470 Evan Roos (1) Gewigstoot 15,95 m 790 (2) Diskus 47,79 m 770 Jacques Rousseau (2) Spiesgooi 53,08 m 490 Christian Slabbert (3) 1 500 m 4:38,60 640 Luan Swart (3) Spiesgooi 47,87 m 370 o. 15 Keean Barnard (3) Hoogspring 1,60 m 480 Rynardt Botha (2) Spiesgooi 49,04 m 390 Henro Carstens (3) Spiesgooi 48,61 m 380 (3) Diskusgooi 37,70 m 540 Luciano Custodio (1) 100 m-hekkies (84 cm) 12,6 s 999 ( ASA-punte ) (byeenkomsrekord) (1) 400 m 49,0 s 862 ( ASA-punte ) (byeenkoms- en skoolrekord) (2) 100 m 11,1 s 810 Curwin Gertse (1) 100 m 10,7 s 939 ( ASA-punte ) (byeenkomsrekord) (1) 200 m 22,7 s 800 (2) 100 m-hekkies (84 cm) 12,8 s 940 Keith Jonker (3) 800 m 2:08;50 570 (3) 1 500 m 4:31;80 700 Sebastian Lombard (2) Gewigstoot 14,03 m 710 Marthinus vd Heever (2) 200 m 23,9 s 710 (3) 400 m 53,2 s 710 Christiaan Viljoen (2) Hoogspring 1,65 m 530 Daniel Wildeman (1) Verspring 5,98 m 610 o. 14 Friedrich Bauermeister (2) Hoogspring 1,65 m 580 (1) 800 m 2:14,10 490

Adin Januarie

(3) Spiesgooi (3) Gewigstoot

41,21 m 12,30 m 39,15 m 11,9 s 23,9 s 5,75 m 39,94 m 15,29 m 52,69 m 52,20 m

Kleeve Jordaan Hakeem Kunene

(2) Diskus (3) 100 m (2) 200 m

(2) Verspring (1) Diskus (1) Gewigstoot (1) Spiesgooi (2) Spiesgooi

Coetzee le Roux

Willie Liebenberg

Bevan Simons Keagan Smith

(2) 400 m (1) 400 m

55,1 s 54,1 s

( ASA-punte ) (byeenkomsrekord) (2) 100 m-hekkies (84 cm) 14,8 s

(1) Verspring

6,02 m

Wisselaflosse (100 m – 200 m –300 m – 400 m) HJS o. 14A (1) 2:10,40 s - HJS o. 14B (4) 2:19,50 s - HJS o. 15A (1) 2:02,50 s

818 ( ASA-punte ) ( byeenkomsrekord )

HJS o. 15B HJS o. 17A HJS o. 17B

(4) 2:14,90 s (2) 2:05,10 s (3) 2:05,40 s

-

750 750

4x100 m-afloswedlope HJS o. 14A

793 ( ASA-punte ) ( byeenkomsrekord )

(1) 45,4 s

HJS o. 14B HJS o. 15A HJS o. 15B HJS o. 17A HJS o. 17B

(3) 46,4 s (5) 47,6 s (4) 47,3 s (1) 42,9 s (3) 44,4 s

750 700 710 860 790

Tweede Helfte / Second Half A. INTERHUIS-ATLETIEK (Brugstraat, 18-19 Januarie 2018)

Vanjaar se Interhuis-atletiekbyeenkoms het in erge hitte plaasgevind. Maar dit het nie ons seuns daarvan afgeskrik om steeds uitstekende prestasies te lewer nie. Ná 2016 en 2017 se oorwinnings deur Bellevue het Imhoff van- jaar die bordjies verhang en eerste geëindig. Berlyn en Zeederberg het elk een plek afgeskuif na die 5e en 6e plekke onderskeidelik, met Monte Bello wat van die laaste plek verlede jaar opgeskuif het na die 4e plek. Die finale posisies van die verskillende huise is soos volg: 1. Imhoff 447 2. Bellevue 411 3. Villieria 339 4. Monte Bello 285 5. Berlyn 241 6. Zeederberg 218 Coetzee le Roux het met sy afstand van 16,20 m in die o. 15-gewigstoot die hoogste ASA-punt van 853 behaal. Ondanks die hitte is daar nie min- der nie as VYF nuwe rekords opgestel. Dit sluit die volgende in: o.14 Jacques Rossouw (MB) (1) Hoogspring 1,65 m 577 o.15 Coetzee le Roux (I) (1) Spiesgooi (600 g) 52,86 m 481 Jacques de Villiers (BV) (1) 100 m-hekkies (84 cm) 13,8 s 828 (in sy uitdun) Hakeem Kunene (V) (1) Verspring 6,10 m 647 o.16 Joshua Hendricks (B) (1) Verspring 6,20 m 630 Die volgende atlete het 700 of meer punte op die ASA-tabel behaal: o.15 Coetzee le Roux (I) (1) Gewigstoot 16,20 m 853 (1) Diskusgooi 48,91 m 770

BOISHAAIER 2018 / Atletiek / Athletics

131

BOISHAAI 150 YEARS

Made with FlippingBook Online newsletter