Boishaaier 2019

The Boys' High School Annual 2019.

151 JAAR BOISHAAIER p a a r l B O Y S ’ H I G H S C H O O L A N N U A L 2O19

W E A R E P R O U D T O B E A S S O C I A T E D W I T H T H E G E N T L E M E N f r o m B O Y S ’ H I G H . A L L T H E B E S T F O R 2 0 2 0 .

KOFFIETAFELBOEKE • ADVERTENSIES • TYDSKRIFTE • BESIGHEIDSKAARTJIES • JAARBLAAIE • BROSJURES • WEBWERWE • BANIERE

t 021 863 3165

w www.vrgraphics.co.za

e info@vrgraphics.co.za

M a n n e r s m a k e t h m a n . W i l l i a m o f W y k e h a m GENTLEMEN

SINCE 1868

Fotograwe: Digital Image Warehouse, Jacques Grobbelaar, Deborah Redelinghuys, Poppie Terblanche, Stéfan van Hansen, HJS-skoliere Grafiese ontwerp en versorging: VR Graphics (021) 863 3165 Drukkers: Shumani (021) 951 6391

Redaksie ................. 3 Opgedra aan ................... 4 Boodskap van die Skoolhoof .............. 12 Personeel | Staff .............. 14 LEIERS | LEADERS ............. 20 Boodskap van die Hoofseun 2019 .............. 20 Hoofseun en Onderhoofseun 2020 .............. 22 Prefects .............. 23 Representative Council of Learners .............. 23 Junior Town Council .............. 23 Hostel Leaders .............. 24 Graad 1 tot Graad 12 in HJS .............. 32 MATRIEKS | MATRICS ............. 35 Matrics and Staff 2019 .............. 35 Matrieks | Matrics .............. 38 Klasfoto’s | Class Photos .............. 48 PRESTEERDERS | ACHIEVERS ............... 64 Toppresteerders 2018 .............. 64 Prysuitdeling | Prize-giving .............. 67 KULTUUR | CULTURE ............... 70 SCA / CSV .............. 70 ATKV-Redenaars .............. 72 ATKV-Debat .............. 72 SA Debating ................ 72 English Debating Provincial ................ 72 English Debating Boland .............. 72 Debating Results for 2019 ................ 73 Artscape ................ 74 The Blueprint ................ 74 Boishaai TV ................ 75

INDEKS

75 ............... 75 ............... 76 ............... 77 ............... 77 ............... 78 ............... 80 ............... 80 ............... 86 ............... 86 ............... 86 ............... 90 ............... 92 ............... 99 ............... 99 ............... 103 ............ 107 ............ 109 ............ 115 ............ 119 ............ 121 ............ 130 ............ 136 ............ 151 ............ 154 ............ 158 ............ 159 ............

Wiskunde Olimpiade

Taalbond

Programming Olympiad

Noodhulp

Klank- en Beligtingspan

STYLE EVENT Interskole-Band

Geeskomitee

MUSIEK

Paarl-Vallei-Eisteddfod

Musiekleerders Cantare – Koor

Drumline

95 ............... CONTENTS SPORT Gholf | Golf

KREATIEWE SKRYFSTUKKE / CREATIVE WRITING

REDAKSIE

Swimming | Swem

Water Polo | Waterpolo

Krieket | Cricket

Skaak | Chess

Atletiek | Athletics

Landloop

Hokkie | Hockey

Rugby Tennis

Muurbal | Squash

Bergfiets | Mountain Biking Buitesport | Outside Sport

Mr S van Hansen Editor

Ms M Visagie Mr J Mostert

BEMARKING

162 ...........

PAARL BOYS' HIGH OLD STUDENT COUNCIL OBU Report / OSU-verslag

165 ........... 165 ............

IN MEMORIAM

166 ...........

3

BOISHAAI 151 YEARS

HULDEBLYK – ARINA DE CLERK

ARINA DE CLERK

S e d e r t A u g u s t u s 1 9 8 0 m a a k h i e r d i e y s t e r v r o u h a a r d r i e k i n d e r s , t o e 6 , 1 0 e n 1 2 , a l l e e n g r o o t . S y g e e a l l e s w a t s y h e t v i r h u l l e . D i t s l u i t n i e n e t a a r d s e d i n g e i n n i e , m a a r o o k a a n d a g , t y d e n l i e f d e .

O ngeveer twee jaar later verhuis sy en haar kinders vanaf hul plaas, Sagtevlei op Tulbagh, na die Paarl. Sy moet sterk wees, want die kinders huil hul harte uit! Tydens hierdie traumatiese ervaring word hul oupa, haar pa en steunpilaar, met ’n terminale siekte gediagnoseer. Hulle pendel dus naweke na oupa toe en terug. In die Paarl hou sy by Bergrivier Sekondêr buite Wellington skool en kantoorwerk by die destydse Onderwyskollege in die Paarl, totdat sy haar voete binne HJS se terrein sit. Dit is hier waar sy vriende maak, haarself uitleef in haar werk en die kinders en deel raak van die hegte HJS-familie. Sy LEWE vir die skool, sy kinders, aktiwiteite en veral die sport. Sy het in 1988 begin as laboratoriumassistent en ’n paar jaar later oorgeskuif na die sekretariële pos. Maar behalwe daarvoor reël sy ook talle funksies, maak konsertklere, gordyne en vele meer, stik honderde rugbynommers aan truie, tik getuigskrifte, vraestelle, werk baadjieknope aan en doen veel meer as wat mens kan noem. Die 65-merk het vir haar net te vinnig gekom en aan die einde van 2008 roep sy die kantoor vaarwel en skuif agter die afrolmasjiene in. Miljoene papiere in die vorm van rugbyprogramme, boeke, vraestelle, roosters, ensovoorts is deur haar hande. Steeds het sy baie tikwerk gedoen en funksies gereël. Op persoonlike vlak het sy twee dogters, Carien van Huyssteen en Ester Potgieter, asook een seun, JC de Clerk. Sy is geseën met die rykdom van sewe kleinkinders wat elkeen ’n nou band met haar het.

Hierdie vrou, ma en ouma se lewe bestaan uit GEE: haar tyd, geld en liefde. Nee is nie sommer deel van haar woordeskat nie. Haar huis, koskaste, beursie en veral haar hart is altyd oop vir haar kinders en kleinkinders. Arina spog ook met die maak van kaste vol klere, onder andere ’n paar trourokke waaronder dié van haar dogters en skoondogter. Toe haar kinders jonger was, was sy konstant langs die sportveld. En al was hul in verskillende skole, het sy nie sommer ’n wedstryd gemis nie. Vandag nog sal sy, waar moontlik, na die kleinkinders se wedstryde of selfs JC se krieketspan gaan kyk. As enkelma het sy haar kinders die geleentheid gebied om ná skool te studeer, ’n voorreg wat nie almal beskore is nie. Haar kinders is tans almal suksesvol in wat hulle doen. Arina is ’n sterk vrou wat nie huiwer om iets aan te pak nie. Dit is juis hierdie eienskap wat haar maak wie, wat en waar sy vandag is. Vele terugslae en teleurstellings het haar net altyd nog sterker gemaak. Haar ongelooflike talente en bereidwilligheid hou haar Haar besluit om HJS te groet, was ’n baie moeilike en lang proses. ’n Deel van haar hart bly daar en haar bloed bly blou. HJS is in haar lewe ingeweef. Hoe vergeet mens jou “ander” familie? Mag hierdie bloubloed voshaarnooi ’n lewe propvol liefde, geluk en gesondheid buite die grense van Boishaai ervaar! Ons salueer haar! Ester Potgieter konstant besig en sal altyd onthou word. Sy is voorwaar ’n merkwaardige vrou en ma.

4

BOISHAAI 151 YEARS

HULDEBLYK – ELMARI GAUM

ELMARI GAUM

E l m a r i G a u m ( n é e S c h m i d t ) i s i n P o t c h e f s t r o o m g e b o r e e n s y m a t r i k u l e e r i n 1 9 6 7 a a n H M S B l o e m h o f . N á s k o o l v e r k r y s y ’ n B S c - g r a a d m e t B o t a n i e e n S o ö l o g i e a s h o o f v a k k e a a n U n i v e r s i t e i t S t e l l e n b o s c h e n v o l g d i t o p m e t ’ n o n d e r w y s d i p l o m a . S y begin haar onderwysloopbaan as Biologieonderwyser in Riversdal. Sy hou deur die jare skool by onder andere La Rochelle en Paarl Gimnasium en is die afgelope 23 jaar by HJS. wedstryde te speel. Die groot gholfbyeenkomste het sy self gereël. Elmari was self vroeër jare ’n kranige gholfspeler, en dan het sy het ook baie ander talente soos dat sy sonder om te oefen voor ’n klavier kan gaan sit en ’n musiekstuk speel asof sy dit elke dag doen. Sy is ook knap met naaldwerk en tuinmaak en was in haar jong dae ’n ballerina, selfs tot na haar eerste dogter se geboorte. Haar liefde vir die kunste het sy aan haar dogters oorgedra vandat hulle klein was.

In 1972 trou sy en Willem Gaum in die Paarl en vestig hulself ook in dié dorp. Hulle het twee dogters, Liezl en Leoni, wat saam met Willem steeds net van haar aandag, tyd en liefde kan getuig en sy kan deesdae haar ervaring in opvoeding toepas op haar vier geliefde kleinkinders, Benjamin, Martin, Carla en Reyneke met wie sy ure kan sit en gesels oor die wonders van die Skepping. Elmari het ’n ongelooflike omgee-hart vir mense met ’n passie vir opvoeding en die natuur, en dít is duidelik in die manier waarop sy haar liefde vir haar vak aan al die kinders wat sy deur die jare onderrig het, oorgedra het met ’n entoesiasme wat nooit getaan het nie. Sy is ’n gerespekteerde onderwyseres en gaan vir seker gemis word, nie net voor die swartbord waar sy haar vakkundigheid oorgedra het nie, maar ook waar sy oud en jonk menigmaal met hartsake bygestaan het met haar bereidheid om te luister en praktiese raad te verskaf. Sy is ’n geliefde gholfjuffrou wat die seuns wyd en syd in die skoolbussie rondgery het om te oefen en

Elmari het baie jare lank die gemeenskap gedien waar sy en Willem onder andere vir tien jaar lank feitlik elke naweek seker gemaak het honderde straatmense in die dorp kry ’n bakkie warm kos om te eet en warm komberse om onder te slaap. Sy offer soveel van haarself op, sonder om ooit iets terug te verwag – voorwaar ’n voorbeeld om na te streef en van hoe om die vrugte van die Gees te dra. Ons is dankbaar om hierdie juweel van ’n mens so lank in HJS te kon beleef. Mag ons Vader haar seën vir die volgende hoofstuk in haar lewe. leoni sieberts

6

BOISHAAI 151 YEARS

HULDEBLYK – RICHARD VISAGIE O m as jongeling met ’n welige 1970-styl-haredos en ’n weliger baard in 1977 as nuwe Engelse onderwyser by HJS aangestel te kon word, is geen geringe prestasie nie. Met ook ’n universiteitsbynaam van “ronde koppie” moes daar ’n feëverhaal aan sy aanstelling wees. Dit was ’n fee in die rysige gestalte van Tom Engela. Bloot die feit dat Richard vir Villiersdorp se eerste rugbyspan en later vir meer as 100 wedstryde vir Boland as haker diens gedoen het, het niks daarmee te doen nie. Richard was bloot die tipe onderwyser wat voorkeur by almal gekry het en is summier as deel van die oorwegend manlike personeel by HJS aangestel waar hy van die begin sy stempel wel deeglik op alle terreine van die skool se aktiwiteite afgedruk het. Die hare het mettertyd in bedwang gekom, maar die baard het

RICHARD VISAGIE

slaap. Daar was selfs ’n geleentheid waar ons in ons slaapsakke tussen Hanover en Richmond langs die pad onder die bussie geslaap het. Die gesnork het natuurlik ook daar gepla, maar daar was nie ’n gang nie. Ten spyte van vele terugslae in sy lewe, was hy altyd positief en hartlik en het altyd tyd gehad vir die seuns om na hulle probleme te luister. Toe ons hom die voog van die graad 8-seuns gemaak het, was hy aanvanklik baie ongelukkig daaroor. Tipies egter van hom het hy die geleentheid aangegryp en die hele stelsel van die graad 8-voogskap en -verwelkoming in iets pragtigs, wat deur baie ander skole nou nagevolg word, verander en uitgebou. Dit bly vir my een van Richard se grootste takke in die Boishaai-boom. En nou gaan ook hy amptelik die tydlose periode binne. Van ons ou manne wat al daaraan gewoond is, “baie welkom” en mag dit ’n geseënde tydperk saam met Marieta wees. Hannes Visagie class and circumstances. He loves and walks the extra mile for every ONE of them. He has a saying: “Pick on the positives” and he strives to make the best of every situation. He is a person who would go above and beyond to help others where he sees a need. He is always willing, and nothing is ever too hard for him or too much to handle. I know very few people, none in fact, who would walk the miles my father walks for people who need him, from the most trivial action like a lift out of his way to the most life-changing, and he NEVER expects anything in return. He will give his last penny to help someone else, even sometimes at the expense of himself and his family. His favourite quote is: “The only thing necessary for the triumph of evil is for good men to do nothing.” My father has a good and generous heart. Favourite food: Nonna’s pasta Food dislikes: Tripe Our song: Smooth – Santana with Rob Thomas Our favourite TV series: CSI (Miami) Favourite sport: Rugby What makes him happy: Braaiing a skuinsrib and enjoying a good bottle of red wine with his family His passion: Rugby (scrums), education, discipline and children What angers him: Disrespectful and unfair people

gebly, tot vandag toe. Die bynaam het verander na Billy Bush en toe na Bushpig. Alles as gevolg van die welige baard. Vir die seuns was dit natuurlik eretitels vir ’n man wat oral respek afgedwing het met sy bereidwilligheid om aan alle fasette van die skool deel te neem en te help uitbou. Vir my persoonlik, wat 21 jaar saam

met hom rugby afgerig het, was hy die stimulus wat dinge wat goed was, met nuwe insigte verbeter het. Verskille was daar natuurlik, maar die goeie het altyd geseëvier en ons was besonder suksesvol in alles wat op en om die rugbyveld gebeur het. Soms het my snorkery ondraaglik geword as ons op toere ’n kamer moes deel en het hy sy matras geneem en buite in die gang gaan

MY FATHER

R = Reliable I = Integrity C = Chivalrous

H = Hardworking A = Achievement R = Rich in family and true friends D = Determined

My father is a fair and humble man with great integrity, commitment and passion. He is a God-fearing man, role model, example and mentor to many. He is a great father and loving grandfather who does his best to provide for his family and attend and support my son in his schooling and sporting activities. He is a family man and an exceptional father figure to my son whose father is absent in his life and who sees how to be a real gentleman through his oupa’s example. He has a good sense of humour and likes a good joke/prank and can be very sarcastic at times. In his time at the school I don’t think he has been absent once; even those times he was too sick to function, he would dress up and show up, because he does not want to let anyone down. He has been a rugby coach at the school from when I can remember – he always referred to the boys in the teams he coached as ‘my children’, because that is how he sees the children in his class and in his teams. He accepts and respects people from all religions, races, gender, backgrounds,

Lindi Visagie

8

BOISHAAI 151 YEARS

AFSKEIDS- FUNKSIE

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

MNR D SWART Skoolhoof

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

N atuurlik is die hoofkenmerk van ons leefwêreld dat daar ongelukkig nooit slegs rede vir blydskap is nie. Weereens moes ons by die grafte staan van geliefde kollegas, ouers en oudstudente. Ons bly egter in alles diep dankbaar teenoor ons Hemelse Vader en prys sy naam. Laat my toe om eerstens mnr Stéfan van Hansen en sy formidabele span te bedank vir hierdie publikasie. Dis ’n stukkie werk van hoogstaande gehalte waarop met reg ’n glasie Bolandse Beste geklink kan word. Die leser sal elders in hierdie publikasie weldra alles kan lees rakende die skool se topprestasies van 2019, maar vergun my om net die volgende te noem: Op sportgebied haal die o. 16A-hokkiespan die nasionale toptiengroep. Luciano Custodio word die Afrika 400 m-hekkieskampioen en Caleb Peceur verdien SA kleure in waterpolo. Achille Cloete word weer opgeneem in die Protea o. 19-krieketspan vir die toetsreeks teen Pakistan sowel as vir die komende junior Wêreldbeker. Die leser sal ook kennis neem van die groot aantal seuns wat SA kleure in rugby en hokkie verwerf het, met Tyler Bocks wat aangewys is as die SA Skole-onderkaptein. Die senior Sewesspan wen ook twee prestigeryke toernooie, naamlik die Villagers- en Marius Schoeman-toernooie, en kwalifiseer daarmee vir die Kampioen van Kampioene-toernooi.

Op atletiekgebied het die HJS, saam met Hoër Meisieskool, vir die eerste keer die Prestige-atletiekbyeenkoms gewen en gekwalifiseer vir die nasionale eindronde van die Twizza- kompetisie. Op tennisgebied is Willam Zulch vir die SA o. 16-span gekies wat in Tunisië aan ’n toernooi gaan deelneem. Hy is ook later opgeneem in die SA o. 18-oefengroep vir 2020. Luan Krige word gekies vir die SA Skolespan, en Frans Willem van der Merwe eindig vierde in Suid-Afrika by die nasionale toernooi vir seuns o. 14. Die eerste tennisspan eindig algeheel vierde in die land. On the golf course Tyran Snyders finished fourth in the SA Boys U19 Strokeplay Championship. This the biggest junior tournament in South Africa. In the SA Boys U19 Matchplay Championship, Tyran earned the 3rd position. He is now ranked the no. 7 junior in South Africa and has progressed significantly on the World Amateur Golf rankings, winning the North and South Junior Amateur Championship at Pinehurst, USA. In squash, Nicholas Cronje was placed 7th in the SA rankings, while Thomas Hudson achieved a 7th place in the African Championship Mountain Biking. Op kultuurgebied is Cantare aangewys as derde beste seunskoor in die land (ATKV-Applouskompetisie se Prestigeafdeling).

12 BOISHAAI 151 YEARS

D i e e f f e n s w a r m e r w e e r , h e l d e r s o m e r k l e u r e e n d i e r e u k v a n v a r s j a s m y n h e r i n n e r o n s d a t n o g ’ n l a a t l e n t e , e n d i e g e p a a r d g a a n d e o m - d i e - d r a a i j a a r e i n d e , u i t e i n d e l i k m e t o n s i s .

Dié koor behaal ook die tweede plek in Wes-Kaapse eindronde van kykNET se “Sing in Harmonie”-program. Die drumline én Cantare (sowel as verskeie individue) wen kategorieë by Paarl-Vallei-eisteddfod, en Nico Smit word op UNISA se ererol geplaas vir die Graad 3-teorie-eksamen. Op toneelgebied het twee van Hoër Jongenskool se leerders pryse by die kykNET Nasionale Toneelspelkompetisie vir Hoërskoolleerders gewen en sodoende in die spore van bekende oudstudent Gregory Kriek gevolg. Nico Smit in graad 9 het die Kirjan Schultz-toekenning as die beste junior van die kompetisie ontvang, en Armand Barnard in graad 12 het die kontant- aanmoedigingsprys gewen. Furthermore, Kent Fobian was selected for the Protea team to compete in international debating and Kian Ontong for the SA A-team. On the academic side, the matric class of 2018 showed the way with the following: A total of 22 A-averages, 259 subject A’s, maintaining a class average of 66%. University exemption was attained by 85% of the class and 99,4% got tertiary exemption. The mathematics class occupied the fourth place in the province according to Die Burger’s independent assessment. We also congratulate our top achiever, Gerard de la Bat, with his average of 92,3%. The Grade 9 class of 2018 also received accolades in the systemic tests. Matthew Didloff was a prizewinner at the prestigious Nedbank economics examination and presentation. Kenneth Janson received a bronze medal in the South African Mathematics Foundation Olympiad. Some Paarl Boys’ High Old Boys also hit the news. Bjorn Fortuin was selected for the Protea T20 side for a series against India. Frans Malherbe and Thomas du Toit lifted the prestigious Willam Webb Ellis-trophy high as part of the successful Springbok squad during the past World Cup. A great step forward in placing Paarl Boys’ High on the highest of levels, professionally, was taken in the appointment of Old Boy, Mr Willem Erwee, as the head of marketing. Already he and his department has put a whole new spin on social media,

the management of Interschools media by means of a proper press conference, management of sponsors, the introduction of BoishaaiTV and the marketing of Paarl Boys’ High events in general. Na die euforie van 2018 se 150-jaarvieringe, herinner ons onsself weer daaraan dat ons in ’n besonder mededingende omgewing lewe wat binne sekondes kan verander. Ons sal opnuut hiervoor moet herstrategiseer. Toekomsstudie word ook al hoe belangriker, veral in hedendaagse onderwys. Die totale konseptualisierng van opvoedkunde sal sigself moet voorberei vir die onderwysstelsel van die toekoms, waar onderwysers waarskynlik rolle sal verwissel van kennisoordraers na fasiliteerders van etiek. Dis juis laasgenoemde taak wat ’n besonderse uitdaging behoort te wees, gegewe juis die agteruitgang in etiese gedrag wêreldwyd. Dis egter ’n stryd wat nooit bes gegee moet word nie.

Die kernbesigheid van die HJS is en bly steeds om ’n jong man die wêreld in te stuur wat verstaan dat sy taak is om ’n positiewe verskil in ’n baie negatiewe wêreld te maak – en wat verstaan dat hy daarvoor toegerus is. Daar sal dus, gegewe die uitdagings vanuit ons omgewing, en spesifiek die verdagmaking van tradisionele waardes en norme deur

humanistiese beginsels, hierrondom strategie bepaal moet word. In truth, more emphasis will need to be put on concepts traditionally discussed, improved and implemented at our beloved old school, such as the school’s three traditions, the three R’s (respect for oneself, respect for one’s fellow planet- dweller, and responsibility-acceptance), as well the five principles of gentlemanship (introduction; presentation; action-selection; positive difference; and respect for all, fear for none). And now, after all the planning sessions have been completed, all the scripts have been marked, and all the positive memories of 2019 safely stored in the vaults of the mind, all that remains is to lift our glasses high, toast the new year… and celebrate the

fulfillment of dreams to come! Tandem Fit Arbor Surculus

13

BOISHAAI 151 YEARS

PERSONNEL

PERSONEEL Agter: Mnre P Engledow, F Cloete, A Meintjes, S van Hansen, K Bezuidenhout, M van der Merwe, R Snyman, J Obermeyer, I Uys, D Sadie, W Nel 2e ry: Me L Visser; mnre R McLachlan, R Kühn, S Visagie, J Fourie; me D Redelinghuys; mnre A Blom, R Janse van Rensburg, J Barnard, J Grobbelaar, D Kotzé, J Louw, G Geldenhuys 1e ry: Mee A Fourie, E Theunissen, L Duckitt, C Mc Farlane; mnr A Tredoux; mee W Ras-Pretorius, M Schmidt, E Götze, C Jansen van Rensburg, M von Mollendorf, B Goldstone, P Terblanche, M Roux; mnre J Nortjé, R Rust; mee K le Roux, C Kotzé; mnr M Theron Voor: Mnr B Tesselaar; me M Steinmetz; mnr J Mostert; me M Visagie; mnr E Cronjé; me W Louw; mnre R Visagie (adjunkhoof), D Swart (skoolhoof), N de Vries (adjunkhoof); me G Sadie; mnre J Strauss, W Erwee, T van Zyl; mee E Gaum, R van Zyl

SENIOR BESTUURSPAN

BAIE DANKIE

Me R Röhrs Wiskunde

SENIOR BESTUURSPAN Mnre E Cronjé, N de Vries (adjunkhoof), R Visagie (adjunkhoof), D Swart (skoolhoof); me W Louw, mnr J Strauss; me G Sadie

Me M Schmidt Engels

14 BOISHAAI 151 YEARS

PERSONEEL

ONS GROET

Mnr A Tredoux Lewensoriëntering

BEHEERLIGGAAM Agter: Mnre N de Vries (opvoederlid), J Burger (fasiliteite), J Williams (koshuise), F Lombard (sekretaris/sport en kultuur), W Erwee (bemarking), R Visagie (adjunkhoof), H Carstens (nie-KS-opvoeder) Voor: Me T Venter (ouerskakeling, akademie); mnre D Swart (skoolhoof), R de la Bat (voorsitter/regsaangeleenthede), R Cillié (ondervoorsitter/menslike hulpbronne); me C Kruger (tesourier/finansies) Inlas: Emile Scriba (hoofseun), Danté Delle Donne (onderhoofseun)

Mnr M van der Merwe Hoof van Krieket

ONS VERWELKOM

Mnr P Louw Werwing Mnr S Visagie Tegnologie / Wiskundige Geletterdheid

Mnr P Engledow Hoof van Rugby Mnr W Erwee Hoof van Bemarking

SEKRETARIAAT Me A de Clerk Me J Esterhuyse Me M Nel

FINANSIES – Mnr S Benade, Me M Rheeder, Me U Ruthard, Me U Windt

BOISSHOPPE – Me B Kotzé

15

BOISHAAI 151 YEARS

SUPPORT STAFF

SUPPORT STAFF: SCHOOL Messrs S Salies, H Petersen, S Buyile, G Williams, G Jardine, J February, V Truter; Ms S Ontong; Messrs M Opperman, H Carstens (estate manager); Ms S Oranje

SUPPORT STAFF: SPORTING FACILITIES Messrs H Mentoor, H Carstens (estate manager), I Koopman, J Swart (factotum), E Albany, J Gertse

SUPPORT STAFF: HOSTELS Back:

Messrs M Samuels, R van den Heever, N Roberts, H Heredine, D Ockhuys 3rd row: Mesdames R Moses, S Salies, J Blake (catering manager) 2nd row: Mesdames L Hendriks, J Toppies; Mr A Allies (supervisor) 1 st row: Mesdames W Fisher, I Moses; Mr J Thomas; Mesdames S Barnes, M Matthews Front: Mesdame L Samson (supervisor); Mr S Samson (supervisor); Mesdames R Petersen, D Botha, T Hauptfleisch (senior supervisor) Absent: Mesdames L Cupido, K Erasmus, T Geduld, B Jordaan, N Mgedezi, E Barnes, L Bredenkamp

17

BOISHAAI 151 YEARS

PERSONEEL

BOODSKAP VAN HOOFSEUN 2019

BOODSKAP VAN HOOFSEUN 2019

G e a g t e m n r S w a r t , P e r s o n e e l , O u e r s , B o i s h a a i e n d a n d i e e r e g a s t e v a n v a n d a g : M a t r i e k s v a n 2 0 1 9

E k wil vra dat julle asseblief vinnig julle oë saam met my sal sluit en dat die seuns net hulle arms om die ou langs jou sal sit. Here, ons kom vandag voor U aan die einde van ’n ongelooflike 5 jaar. Ons kom om vir U dankie te sê sommer vir alles waarmee U ons geseën het: die ongelooflike onderwysers, ons ongelooflike families, maar dan veral die ongelooflike vriende van wie ons vandag afskeid neem. Ek bid en vra dat U elkeen wat vandag hartseer is, sal troos in die wete dat vandag se afskeid nie

permanent is nie en dat dit net die begin van ’n nuwe hoofstuk beteken. Here, ek bid dat U elkeen se hand sal vat die toekoms in en ons elkeen sal lei op die pad wat U vir ons beplan het. Ons loof en ons prys U naam vir alles. Amen. Nou, soos julle kan dink, was vandag sonder twyfel vir my die moeilikste toespraak om te skryf, want hoe beëindig jy vyf van die beste jare van jou lewe met ’n paar woorde? Ek het vir ’n lang tyd met hierdie idee in my kop gesit, totdat ek besef het dat vandag nie ’n ”goodbye, old friend” is nie, maar ’n

EMILE SCRIBA Hoofseun 2019

“till next time, old friend”. Sien, ons groet nie dié plek vandag nie. Nie naastenby nie. Vandag vorder ons net tot die volgende vlak van Boishaaierskap. Ek is seker ons gaan nog genoeg van dié skool kry in die toekoms … But allow me to break away from you lot for a minute. Matrics of 2020: The time has come for you to step up to the plate. The immense responsibility, honour and privilege of taking this school to new heights now lie upon your shoulders. Embrace it with the pride and passion you have displayed the past four years, and most importantly of all: do everything together. Because, if you stand together as one, nothing, and I mean nothing, can stand in your way. Then I would like every Grade 11 student to listen extremely carefully to what I am about to say … enjoy every moment, because it ís your last. And I know every second person has probably already told you this – same with me, and I didn’t take them seriously. Now

20 BOISHAAI 151 YEARS

T o m y b r o t h e r s i n b l u e I t ’ s a f u n n y t h i n g , t h i s b o n d w e s h a r e , s t a i n s d e e p, t h o r o u g h a n d t r u e . F o r a f t e r a l l I ’ v e s e e n , I m i g h t e v e n d a r e t o c a l l u s t h e b r o t h e r s i n b l u e . N o w i t a l l s t a r t e d w ay b a c k o n t h a t s c o r c h i n g w e e k e n d w i t h n o o n e t h e r e t h a t w e k n e w. A l l i t t o o k w a s a W i l l e m a n d a n e w ly - f o u n d f r i e n d t o u n i t e s o m e m o r e b r o t h e r s i n b l u e . A s t h e w e e k s b e c a m e m o n t h s , b e c a m e y e a r s t h e b o n d s b e t w e e n u s o n ly g r e w. S t a n d i n g s t r o n g a s o n e w e c o n q u e r e d o u r f e a r s , b e c a u s e w e a r e t h e b r o t h e r s i n b l u e . S o t h e n l i f e c a m e a l o n g t o l a n d a h e a v y b l o w, w i t h o u t w a r n i n g , m e r c y o r c l u e . B u t n o t e v e n G i m , f i l l e d w i t h v i c t o r y a n d s h o w c o u l d b r e a k e t h t h e s e b r o t h e r s i n b l u e . E v e n w h e n I w a s s h a k e n a n d f e lt s o a l o n e : m y h e a d i n m y h a n d s , m y s o u l s h o c k e d t o o , t h e y a l w ay s h a d m y b a c k a s I m i g h t h a v e k n o w n , b e c a u s e t h e y a r e m y b r o t h e r s i n b l u e . A n d s o , t o t h e m a t r i c s o f 2 0 1 9 : w h a t a j o u r n e y w e h a v e b e e n t h r o u g h . F o r e v e r y t h i n g w e h a v e d o n e , f e lt a n d s e e n , Y o u w i l l a l w ay s b e m y b r o t h e r s i n b l u e .

look where I am … You have no clue how quickly this year passes! So please: treasure every single moment. Take pictures and make memories. As jy wil omkap van warmte by Prestige, sing net harder en harder. As jy vriesend jou rugbyklere aantrek seweuur op ’n Saterdagoggend, onthou dat dit een van die laaste kere is wat jy daardie voorreg gaan hê. Want jy kan vir enige matriekseun vra wat hy sal gee om dit net nog een keer te kan ervaar, en jou antwoord sal by almal dieselfde wees: Enigiets! Manne: Ons het die skool binnegetree as 180 vreemdelinge op soek na iets wat ons nie in woorde kon omskep nie, en vandag stap ons uit as ’n familie met iets wat ons nie kan beskryf nie. Die gevoel wat mens net in ’n blou baadjie, onder die arm van nog ’n blou baadjie, kan ervaar. Die liefde vir die wapen wat konstant deur jou are vloei. Die sekerheid dat jy nooit iets alleen aandurf nie, en die wete dat daar te alle tye iemand in jou hoekie is, iemand wat sonder twyfel in die kryt sal spring om saam met jou te veg, iemand wat jou naam verdedig al is jy nie daar nie, iemand wat jy jou broer kan noem. So moenie vir een oomblik dink jy stap alleen hier uit nie. Ons gaan hierdie plek skouer aan skouer met ons koppe in die lug verlaat, wetende dat ons die volgende hoofstuk van ons lewens betree met ’n groep ouens wat geen “7 nation army” ooit sal kan terug hou nie. En so is dit ook my voorreg om ’n legende van ons skool te bedank vir sy jare se diens. Mnr Visagie, ek twyfel of daar iemand soos Meneer was en ooit weer sal wees. Meneer het hierdie skool vir ewig verander en ek weet ek praat vir almal wat al deur Meneer se hande was as ek sê dat Meneer trots kan wees op die duisende “good men” wat Meneer die wêreld ingestuur het. Danté: Weereens dankie vir alles wat jy die jaar vir my gedoen het. Neil: Dankie dat jy vier en ’n half jaar met my as ’n kamermaat uitgehou het. En Juan en Rhynardt: Ek kon julle net nie uitlos nie. Dankie vir julle passie en dat julle my ALTYD ondersteun het, al het ek soms aan myself getwyfel. Dan aan die matriekklas van 2019: Ek het nie geweet hoe om vir julle te bedank vir alles nie, of hoe om te beskryf hoe ek op die stadium voel nie, so toe skryf ek ’n kort gedig vir julle waarin ek dit probeer opsom.

Boys’ High: It has been an absolute honour. I thank you for the years and thank you for the 180 fully-grown trees you are sending out into the world. May you stand as one, now and forever, and keep sending these good men out into the world to make that difference. How lucky am I to have known a bunch of guys who it was so hard to say goodbye to … but some are meant to stay in your

heart, and not your life. ‘Till next time old friend. Tandem Fit Arbor Surculus

21

BOISHAAI 151 YEARS

INTREEBOODSKAP VAN HOOFSEUN 2020

Bernabé de la Bat Headboy Douglas Steenkamp Deputy headboy INTREEBOODSKAP VAN HOOFSEUN 2020

G e a g t e m n r S w a r t , M e n e e r d i e S e r e m o n i e m e e s t e r , E r e g a s t e , O u e r s e n M e d e - B o i s h a a i e r s

D it is vir my ’n ongelooflike eer en voorreg om hier voor julle te staan en ek wil dankie sê vir die vertroue wat julle in my plaas om hierdie groot verantwoordelikheid te dra. Dankie aan die belangrikste twee mense wat my gevorm en gelei het om te kom waar ek vandag is. Pappa en Mamma, julle is regtig net die beste van die beste. Aan my broers, ná my eerste jaar alleen in die huis het ek geleer om ons boks- en stoeisessies al hoe meer te waardeer. Van in die agtertuin leer hoe om te “tackle” tot nou het ek al baie by julle geleer en ek wil net dankie sê vir die goeie voorbeeld wat julle vir my is. So kan ek deur die hele familie gaan, maar ek twyfel of ek so baie tyd het. Baie dankie aan my familie en vriende vir julle liefde en ondersteuning. Dit beteken die wêreld vir my. These days most people are other people. Their thoughts are someone else’s opinions, their lives a mimicry, their passion a quotation. There is some misperception in this world that we all should be alike, that we should dress the same, act the same, think the same, otherwise you won’t be accepted. Stop waiting to be on the side of the majority; they may be the majority but they are the trivial majority and you are the impactful minority. Ons mense is geneig om baie vinnig in ’n gat te kruip en onsself jammer te kry wanneer die negatiewe meerderheid ons aanvat, maar wees jý die een wat sterk staan sodat ons as ’n skool kan sterk staan, want dít maak ’n verskil. As jy al ooit by ’n laerskoolsokkie was, sal jy weet: dit begin altyd met die meisies aan die een kant en die seuns aan die ander kant. Dit vat dan net daardie één ou wat ’n meisie gaan vra om te dans om vir almal die selfvertroue te gee. Dan, voor jy weer sien, dans almal. Net so benodig die dansvloer van ons skool, van ons land en van ons wêreld JOU, die één mens wat téén die grein sal gaan vir wat reg is en wat sal opstaan vir wie hy is. Convince people of what is right, not with your words, but with example. But always remember that a man convinced against his will is of the same opinion still. We should never stop making

this positive influence on people around just because we receive acknowledgment for it. Remember, people are fast to notice what you are doing wrong so don’t give them the slightest of chance. To the matrics of 2019, this is not the end, it is not even the beginning of the end but it is perhaps the end of the beginning. Boys’ High has formed you into who you are, not better than everyone else, but different. Embrace this difference, allow it to lead you to places. Be brave as life challenges you to exercise both your heart and your mind as you create your own path towards happiness. Don’t waste time with regret, enjoy each moment as it comes because you’ll never get another quite like it. And if you should ever look up and find yourself lost, simply retrace your steps and come back to the valley of the blue white and blue to feel the passion of your brothers and hear the echo of the blue army chanting. You’ll find your way. For this broken world waits in darkness for the light that is you. Aan die matrieks van 2020, ons is nou al vier jaar gelei om te kom waar ons vandag is. Deur dik en dun het ons geveg en sterk gestaan om tot hier te kom. Nou is dit ons beurt om die verantwoordelikheid te dra en die skool tot nuwe hoogtes te lei. Om die skool se waardes en tradisies uit te dra. Aan die nuwe prefektegroep van 2020, kom ons aanvaar die verantwoordelikheid wat nou op ons skouers rus en lei deur ons voorbeeld. I’ll leave you with the following: let’s not be afraid of the year to come for we have in our possession the antidote to our dread; our time free to be dedicated to the slow but necessary work of turning visions into projects, values into practices, and strangers into brothers. They should never assume that loud is strong and quiet is weak; the fiercest storms rise from the calmest seas. We will come silently and release the beast inside of us for we have something they don’t, something they will never have: The crest and crowning of all good, life’s final star, brotherhood. The Twig Became a Tree

22 BOISHAAI 151 YEARS

NEW LEADERS

PREFECTS Back:

Tyron Ransby, Jacques Rousseau, Albert van Niekerk, Rhynardt Rijnsburger, Kehan Schlechter, Joseph Piper, Jack-Thomas van Zyl, Kian Meadon Neil Bekker, Charl Marais, Stass Nel, Kian Ontong, Nikolai Coetzee, Adam Taitz

Middle: Dafydd Kordom,

Front:

Juan Burger, Tristan O’Malley, Danté Delle Donne (deputy head boy),

Mr D Swart (headmaster), Emile Scriba (head boy), Mr J Strauss,

Riis du Plessis, Javier Farmer, Francois Cilliers

RCL Back:

Frans van der Merwe, Leonardo van der Werf, Juan Smal, Bernabé de la Bat, Robert-John du Preez, Neil Goosen, Nathan Delle Donne, Luke van Schoor, Christian Burger, Ernst Kirsten Sebastian Lombard, Mr D Swart (headmaster), Emile Scriba (head boy), Ms G Sadie, Danté Delle Donne (deputy head boy), Joseph Piper, Luke Delle Donne

Front:

GYM PREFECTS

Mèno Barnard

Rynardt Botha

JUNIOR TOWNCOUNCIL Back:

Louis Wilkinson, Jandré Truter, Keith Jonker, Albert van Niekerk, Herman Snyman, Luke Delle Donne, Benjamin Pretorius, Hannes Scholtz Emile Scriba, Stass Nel, Ms G Sadie, Danté Delle Donne, Mr D Swart (headmaster)

Front:

Kyle Doubell

Phillip Kotze

Benré Labuschagne

Robert Matthee

Luke Raubenheimer

Marthinus van den Heever

Ethan van der Merwe Sebastian van Dyk

Quinn Visser

23

BOISHAAI 151 YEARS

HOSTEL LEADERS

MONTE BELLO Back:

Javier Farmer, Brenfitt Muggel, Adam Taitz, Sean Kriel

Front: Mr S van Hansen, Dafydd Kordom, Mr B Tesselaar, Joseph Piper (head boy), Messrs A Blom, D Sadie, D Swart (headmaster)

BELLEVUE Back:

Riis du Plessis, Heinrich Kluge, Tyron Ransby, JJ Hugo, Faffa Kloppers

Front: Messrs J Fourie, I Uys, Juan Burger (head boy), Mr F Cloete, Rickus Jonk, Messrs J Nortjé, D Swart (headmaster)

24 BOISHAAI 151 YEARS

HOSTEL LEADERS

IMHOFF - JUNIOR Mr K Bezuidenhout, Emile Kellerman, Mr J Louw, Giovanni Agostini (head boy), Mr J Grobbelaar, Dominic Courtney,

Mr D Swart (headmaster)

IMHOFF - SENIOR Back:

Neil Bekker, Thomas Esterhuyse, Kehan Schlechter, Rhynardt Rijnsburger, Arné Sloot, Hannes van Rooyen, Francois Cilliers, Mr R Janse van Rensburg Mr W Nel, Emile Scriba, Mr MTheron, Charl Marais (head boy), Mr M van der Merwe, Stass Nel, Mr D Swart (headmaster)

Front:

WERDA Back:

Abraham Reyneke, Arion van der Merwe, Henro Carstens, Ruan van Blommestein Mr N de Vries, Herman Snyman, Mr E Cronjé, Marthinus van den Heever, Mr D Swart (headmaster)

Front:

25

BOISHAAI 151 YEARS

MONTE BELLO

BELLEVUE

IMHOFF

WERDA

HOSTEL

GRAAD 1 - 12 IN HJS

GRAAD 1 - 12 IN HJS Agter: Jacques Rousseau, Eon van den Berg, Bob Fick, Jacques Maingard, Damian Woolward, Marais Viljoen, Jack-Thomas van Zyl 2e ry: Jadin Aaron, Jason Malan, Daniel Farmer, Carlyle Damons, Grant Cruywagen, Zeke Bastian, Thaakir Moerat, Matthew Didloff, Thaabiet Hendricks 1e ry: Synjon Laubscher, Alexander Kruger, Jandré Cronjé, Dominik Oberzaucher, Chleo Pheiffer, Kian Ontong, Jacque du Plessis, Mark Williams, Jason Swanepoel, Awethu Mahlati, Giovanni Pepe Voor: Antonio Fortuin, Matthew Cross, Keenan Titus, David Abrahams, Nikolai Coetzee, Ameer Mohammad, Emile Kroukamp, Keanu Zlomke, Reza September

32 BOISHAAI 151 YEARS

LAERSKOOL- FOTO’S

www.safarioutdoor.co.za

www.safarioutdoor.co.za

besoek SUID-AFRIKA se grootste WAPEN- & BUITELEWE WINKEL in Stellenbosch

Kom besoek gerus die oorspronklike Safari Outdoor in Stellenbosch. Dié outentieke jag en buitelewe bestemming, bied aan klante ‘n gesellige, landelike gevoel waar avontuur sonder twyfel geïnspireer word. Safari Outdoor, Stellenbosch, bied die volgende: • Steeds die grootste reeks vuurwapens in Suid-Afrika • Beste diens en advies • Meer as 1500m 2 se jagtersparadys

volg ons op sosiale media of besoek ons webwerf: www.so.co.za STELLENBOSCH • PRETORI A • JOHANNESBURG • BOKSBURG • MULDERSDRI FT Devon Place Sentrum, h.v. R304 en Bottelaryweg, Koelenhof, Stellenbosch. Tel: 0861 11 43 30

Safari Stellenbosch PBH 210x297.indd 1

2019/11/15 09:42

MATRICS AND STAFF 2019

MATRICS AND STAFF 2019

35

BOISHAAI 151 YEARS

MATRIEK- AFSKEID

CLASSES - GRADE 12A

GRADE 12A

Zeke Bastian Tyler Bocks Achille Cloete

Nicholas Cronje Grant Cruywagen Liam Dormehl Matt Fairbairn Daniel Farmer Lee Felaar Awethu Gravel

Matthew Haupt Thomas Hudson Reece Jacobs Connor Jutzler Monray Kermis Emile Kroukamp Zar Lawson Teague Riley Cameron Roberts Saeed Rodrigues Alex Solomon

Ms C McFarlane REGISTER TEACHER

B e i n g a t r u e g e n t l e m a n n e v e r g o e s o u t o f f a s h i o n .

38 BOISHAAI 151 YEARS

KLASSE - GRAAD 12B

GRADE 12B

Jadin Aaron Jiyaad Abrahams Peter Bacon Fabio Da Silva Carlyle Damons Ruben du Toit Sharmun Erasmus Thaabiet Hendricks Abraham Jacobs Joshua Jacobs

Bayanda Kula Synjon Laubscher Jason Malan Brenton Manuel Thaakir Moerat Lwazi Mraji Kuhle Mtandeki Seth Otto Evan Roode Joshua Sendin

Tyran Snyders Adam Taitz Tyric Tejada Keenan Titus

Eon van den Berg Damian Woolward Keanu Zlomke

Ms P Terblanche REGISTER TEACHER

39

BOISHAAI 151 YEARS

CLASSES - GRADE 12C

GRADE 12C

Lucian Abrahams Liam Adams Luke Adams Marlon Bam Luke Batchelor Drew Bennett Michael Berry Ruben Brits Matthew Cross Danté Delle Donne

Matthew Didloff Riis du Plessis

Kent Fobian Auden Jacobs Azhar Jacobs

Sebastian Kirstein Dafydd Kordom Ameer Mohamad Tristan O’Malley Kian Ontong

Giovanni Pepe Chleo Pheiffer Matthew Prozesky Tyron Ransby Josh Steenkamp Casper Troskie Latham Truter Jack van Zyl

Mr J Barnard REGISTER TEACHER

40 BOISHAAI 151 YEARS

KLASSE - GRAAD 12D

GRAAD 12D

Armand Barnard Neil Bekker Nikolai Coetzee Jandré Cronjé Daniël de Waal Delmar Degenaar Francois du Toit Rossouw Erwee Thomas Esterhuyse Wynand Hattingh

Matthew Heeger Freddie Kirsten Francois Kotze Louis Kotze Alexander Kruger

Charl Loock Zander Maré Stass Nel Danie Obermeyer Rhynardt Rijnsburger

Emile Scriba Christiaan Senekal Pieter Slabbert Lucas Slier Phillip Theron Albert van Niekerk

Mnr K Bezuidenhout REGISTER- ONDERWYSER

41

BOISHAAI 151 YEARS

CLASSES - GRADE 12E

GRAAD 12E

Adreo Basson André Bester Christi Fick Xander Fourie DM Hohls Adriaan Janse van Vuuren Kihan Joubert Alexander Kruger Brenfitt Muggel Dominik Oberzaucher

Marceau Olivier Jacques Rousseau Reza September Jemain Slavers Arné Sloot Benjohan Snijman Al-Ron Solomons Jacq Strydom Divan van der Bank Dian van Rooyen

Gideon van Wyk Ziaan van Zyl Xander Viveiros Allister Williams Mark Williams Erich Wittmann

Me A Fourie / Me K le Roux REGISTERONDER- WYSERS

42 BOISHAAI 151 YEARS

KLASSE - GRAAD 12F

GRAAD 12F

André Brink Phillip de Villiers Javier Farmer Brandon Farr Fourie Fick Bob Fick Antonio Fortuin Quan Horn JJ Hugo Francois Kloppers

Sean Kriel Evan Loubser Jacques Maingard

Charl Marais Jorich Murray Angelo Osch Joseph Piper

Kehan Schlechter Angus Solomons Luan Strauss

Jason Swanepoel Schalk van der Westhuizen

Bevan van Niekerk Hannes van Rooyen

Niel Venter Jannie Visser Rowan Wicomb

Mnr I Uys REGISTER- ONDERWYSER

43

BOISHAAI 151 YEARS

CLASSES - GRADE 12G

GRAAD 12G

David Abrahams Joshua Beyers Le Roux Booysen Jandre Brandt Juan Burger Francois Cilliers Jevano Davids Wilhelm Dippenaar Jacque du Plessis Zander du Preez

Sebastian Horne Rickus Jonk Jandré Kleynhans Heinrich Kluge Gerhard Kotzé Cadell Krog Kian Meadon Marcus Potgieter Kian Roe Miguel Rosich

Simon Rust Anton Steenkamp Daneel Swanepoel Wian van der Sandt

Tiaan van Zyl Marais Viljoen

Me D Redelinghuys REGISTERONDER- WYSERES

44 BOISHAAI 151 YEARS

a g e n t l e m a n i s o n e w h o p u t s m o r e i n t o t h e w o r l d t h a n h e t a k e s o u t . – g e o r g e b e r n a r d s h a w

MATRIEK- UITSTAPDAG

KLASSE / CLASSES

GRADE 11A Back: Matthew van der Westhuizen, Ronald du Toit, Luciano Custodio, Jack Cloete, Reece Swarts, Evan Cupido, Dominic Courtney, Cameron Hanekom, Giovanni Agostini, Sinaan Moerat, Tim Milner, Ethan Hill Middle: Gary Creamer, David Sinclair, Callum Smith, Adam Deacon, Keeghan Pienaar, Stefano Louw, Sebastian van Dyk, Johan Neethling, Emile Kellerman, Jared Andrews, Francesco Pepe, Rashid Shaik, Scott Paterson Front: Abdul Gaffoor, Caleb Peceur, Shaun Kani, Simon Schouteden, Ms B Goldstone, Nathier Moerat, Hlumelo Klaas, Inako Qangule, Thabo Montso

GRADE 11B Back: Juan Viljoen, Sebastian Boshoff, Jason Erasmus, Jade Hendricks, Achmad Moerat, Dale Caldwell, Jano Kemp, Johan Cronjé, Thomas von Wielligh, Michael Papenfus, Joshua Nortier Middle: Sashen Munien, Cullen Klein, Jàen-Henri Overbeek, Sebastian Welgemoed, Singatha Tiyo, Siran Baron, Yasin Essop, Cuan Wakefield, Uthmaan Abrahams, Dean Myburgh, Jaydon Hendricks, Mighael van der Westhuizen Front: Ethan van der Merwe, Ivan van Rooijen, Joshua Nel, Kenan le Roux, Ms M Steinmetz, Jett Marsberg, Emanuel Kionke, Jared Truter, Estevan Fourie

48 BOISHAAI 151 YEARS

KLASSE / CLASSES

GRAAD 11C Agter: Jan-Marais Engelbrecht, Adriaan Thiart, Michael Moolman, Jandré Frey, Joshua Blackburn, Liam van Wyk, Keanu Rodgers, Luke Raubenheimer, Tian Heyl, Kaylim Dorfling Voor: Kobus Koch, Liam Relling, Simon du Toit, Herman Snyman, mnr J Mostert, Liam Roux, Jack de Swardt, Stephan Stofberg, Barry Keet

GRAAD 11D Agter:

Dian Jacobs, De Villiers du Toit, Mark van Eyssen, Sebastian Lombard, Jacques Pretorius

2e ry: Emile le Roux, Daniel Wildeman, FP Smit, Keean Barnard, De Wet van Rooyen, Ian Erasmus, Ludwig Momsen, Vihan Ebersöhn, Ruan van Blommestein 1e ry: Kaydon Samuels, Noah Pekeur, Rizah Constant, Jan-Alwyn du Plessis, Keith Jonker, Arion van der Merwe, Phillip Schoonwinkel, Luke Delle Donne, Simon Gerber, Rynardt Botha, Dehan Lotriet, Steyn Kotzé, Robert Matthee Voor: Luc-John Künz, Quinn Visser, John-John du Toit, mnr M van der Merwe, Wessel Roos, me E Theunissen, Kyle Doubell, Keaton Coetzee, PW van Heerden

49

BOISHAAI 151 YEARS

KLASSE / CLASSES

GRAAD 11E Agter: Gabriel Schmidt, Leopoldt Nöthling, Ruan Lategan, Justin Greeff, Stefan Breedt, Etienne van Rooyen, SJ Liebenberg, George Marais Middel: Janco Meyer, Sean Tolken, Henco Franken, Luan Lourens, Christian Pienaar, Chrisjan Fourie, Kyle Coetzee, Douglas Botha, Carl-Heinz Hesse, Jordan Bubb, Luan Krige Voor: Olé-Gunnar Apollis, Kyhl Abrahams, Zander Coetzee, Kyle Nasson, mnr G Geldenhuys, Marthinus Griessel, Cleve Ringquest, Corné Mocke, Ralhston Jones

GRAAD 11F Agter: Daniël Heydenrych, Wiann van der Merwe, Douglas Steenkamp, Christiaan Viljoen, Benré Labuschagne, Romano Fourie, Sebastian Swanepoel, Henro Carstens, Philip Kotze, Kyle Laity Middel: Juan Roos, Marthinus van den Heever, Bernabé de la Bat, Armandt Coetsee, Marcel van Heerden, Dihan van den Berg, Luke Kern, Abraham Reyneke, Tyrese Appolis, Jaun van Nooy, Eduan Steynberg Voor: Zach van Zyl, Tristan Linde, Dian Kruger, MJ Cillié, me W Ras-Pretorius, Jannes Marais, Kaywill Hermanus, Keane Francke, Heinnie van Zyl

50 BOISHAAI 151 YEARS

KLASSE / CLASSES

GRADE 10A Back:

Kleeve Jordan, Logan Fortuin, Leon Best, David Klocke, Bevan Simons, Jess Bardin, Remi Petersen 2nd row: Etha Fouldien, Abulele Ndabambi, Taahir Rodrigues, Brody Goddard, Tristan Bouwer, Matthew Birch, Alex Lightfoot, Joshua Rossow, Leo Isaacs, Nicolas Badenhorst 1st row: Kyle Pheiffer, Adrian Paulse, Joshua Hendricks, James Kerr, William Maguire, Charl Julies, Ruan Wolmarans, Josh van Graan, Ethan Isaacs, Josh Schippers, Kyle Manuel Front: Matthew Benson, Alonzo Abrahams, Grant Swanepoel, Luke van Schoor, Mr R Kühn, Sergio Teixeira, Ashwin de Freitas, Eathan Jantjies, Kyle Roodman

GRADE 10B Back:

Liam Sproston, Aidan Snyman, Lucas Milner, Allen Weber, Kyle Maske 2nd row: Jordan Williams, Oshan Samuels, Gratias Mukiapini, Dylan Stander, Nealin de Beer, Matthew Potgieter, Dean Jansen, Kieran Droomer, Viktor Ross, Ewan Arendse 1st row: Liam Lombaard, Reuben Layman, Josh Breytenbach, André Engelbrecht, Mpelo Kweleta, Corbyn Dormehl, Joshua Eras, Jared Rees, Laim Carruthers, Wesley Shield, Skyler Alcock, Saihaan Mukaddam, Kian Francis Front: Llyle Jefferies, Nielson Govender, Fagan Sulaiman, Nathan Delle Donne, Mr J Obermeyer, Kyle Jaftha, John Vermaak, Tyrique Snyman, Cohen October

51

BOISHAAI 151 YEARS

KLASSE / CLASSES

GRAAD 10C Agter:

Francois Marais, Liam le Roux, Gideon du Toit, Ulrich le Roux, Jan Grobbelaar, Jandré Truter Middel: Josh Pentz, Zeke Malan, Stian Olivier, Daniël van der Linde, Eloff Vermeulen, Jaco Marais, Hanro Fabricius, Benjamin Pretorius Voor: Mitchell Waldeck, Hannes Scholtz, Hanz Steyn, Jean Johnson, mnr A Meintjes, Wihan van Dyk, Markus de Jager, Louis Wilkinson, Jan Tredoux

GRAAD 10D Agter: Pieter-Johan Kok, Pietie Laubscher, Jake Ferreira, Mèno Barnard, Johann Jordaan, Samrique Kayster, Greÿbe Celliers, Louis Schlebusch Middel: Brandon Williams, Michiel Theunissen, Alexander Coetzee, Carel Coetzee, Fanie Prins, JC Burger, Lian Joubert, Peter John Kirsten, JG de Bruyn, AJ van Heerden, Hennie du Preez, Ethan Smith, Carel de Beer Voor: Taylin Linde, Dylan Lackay, Hendrik van Zyl, Jacobus Spreeth, me M Roux, Divan Faure, Caleb Frieslaar, Veon Solomon, Johan van Zyl

52 BOISHAAI 151 YEARS

KLASSE / CLASSES

GRAAD 10E Agter: FC Fourie, Neil Goosen, Divan Swanepoel, Danté Burger, Coetzee le Roux, Jaco von Kotzé, Ben Lombard, Willie Liebenberg, Jacques de Villiers Middel: Marno Yzelle, Reinhardt Coetzee, Brendon Schlebusch, SJ Kotze, Friedrich Bauermeister, Janus Roberts, Compion von Ludwig, Hakeem Kunene, Ruben Gouws, Cian Myburgh, Steyn Enslin Voor: Corné Peyper, Franco de Waal, Andreas van Wyk, Abré Kloppers, me R van Zyl, Jami Ebersöhn, James Alderson, Jean van Schalkwyk, Zeagon Fisher

GRAAD 10F Agter: Wian Wentzel, Jean du Plessis, Wiehan Mouton, Nico Giliomee, Luca Ribbens, Walroux Venter, Stefan Papendorf, Juvan Kotze, Keagan Smith Middel: Tiaan Schreuder, Jano Rossouw, Christian Swart, Phillip Coetzee, George Vermeulen, Liam Kuperus, Sherwin Nicholas, Eduard du Toit, Ian Joubert, William Bourbon-Leftley, Zandré Uys, Wouter Snijman, Ruben Swanepoel, Johannes Janse van Rensburg Voor: AJ van Zyl, Jayden Bothma, Xander Carstens, Cobus Louw, me L Visser, Armand Burger, Louis Mocke, William Zulch, Wessels Beneke

53

BOISHAAI 151 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online