Boishaaier 2019

BUILDING INTERNATIONAL RELATIONS In 2019 Paarl Boys’ High welcomed 9 schools, 19 teams, 361 players and 114 coaches of rugby touring teams from the UK, France and Ireland during the June/July holidays. The schools included Colston, Sherborne, St Thomas Rich, Racing, Millfield, Enniskillen, Newcastle, Hampton and Felsted. Paarl Boys’ High would like to thank all involved for their generous hosting and for making our visitors feel welcome. FACILITIES A huge effort went into upgrading our branding at Brug Street Tydens Interskole het ons weer vanjaar HJS- en Paarl Gim-valskermspringers by Faurestraat sien land. Hierdie geleentheid is moontlik gemaak met die samewerking van Radio Tygerberg 104FM. Faurestraat se rugbyveld is in m 2 blokke opgedeel en aan die publiek verkoop. Bykans 2 000 kaartjies is verkoop en twee gelukkige wenners het elk met ’n tjek van R10 000 weggestap. INTERSKOLE-MEDIADAG Elke jaar word HJS, Paarl Gim en HMS die week of twee voor Interskole oorval deur die media wat wil foto’s neem, video’s skiet of onderhoude voer. Selfs media van Frankryk het vanjaar deel gevorm van die pakkie. Die implikasie hiervan is twee weke se totale ontwrigting van skoolhoofde, afrigters en die meeste van die leerders. In ’n poging om die blootstelling aan die media, wat vir die skole baie belangrik is, vir alle partye beter te bestuur, het ons vanjaar ons eerste amptelike Interskole-mediadag by Boschenmeer gereël. Alle belangstellende media is as ons gaste na die Paarl Interskole-perskonferensie genooi. Die media kon foto’s neem en onderhoude voer soos nodig. Na afloop van die mediadag word geen verdere media toegelaat by die onderskeie skole nie. and the Paarl Boys’ Astro. INTERSKOLE-TOERTJIE

COMMUNITY PROJECTS One of the core values of Paarl Boys’ High is outreach to the community. This year was no exception. DROOGTEHULP Die leerders van die Hoër Jongenskool Paarl het vanjaar Braaidag gevier deur boereworsrolle aan ons leerders, personeel en besighede in die Paarl te verkoop. Alle fondse wat hieruit ingesamel is, is oorbetaal aan twee boere wat ook oudleerders van die skool is en swaar getref is deur die droogte in die Karoo. PAARL BOYS’ HIGH SUPPORTS NEWORLEANS The school’s pupils and staff gathered sporting goods as part of the Paarl Boys’ High’s outreach programme. New Orleans Op die vooraand van Paarl Interskole 2019 het Hoërskool Gimnasium, Hoër Jongenskool en Hoër Meisieskool kragte met Klein Nederburg Sekondêr saamgespan en die jong sportmanne en -vroue ’n bietjie touwys gemaak. Gim se hoofrugbyafrigter, Pieter Rossouw, en Peter Engledow van HJS, het saamgestaan om die rugbyveld en KN se spelers van deskundige raad te bedien. Wat die meisies betref, het Gim en HMS se eerstespannetbalafrigters, Charmaine Beetge en Edith Strauss, na die netbalvaardighede van KN se geesdriftige netbalspelers omgesien. Die hokkiespelers is op hul beurt na Gimnasium se Astro geneem waar hul hokkievaardighede op die proef gestel is. Die skole het ook sporttoerusting aan Klein Secondary School was the partner in this venture. HJS REIK UIT TYDENS INTERSKOLE-WEEK

Nederburg Sekondêr geskenk. BPL-KRIEKETTOERUSTING

As deel van HJS-krieket se BPL (Boishaai Premierliga) is twee volledig toegeruste krieketsakke aan Paulus Joubert Sekondêr geskenk.

163 BOISHAAI 151 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online