Boishaaier 2019

KULTUUR / CULTURE

NOODHULP

Die noodhulp funksioneer goed en bedien veral rugby, hokkie en atletiek. Anzél Brink is ons hoofspanne se fisioterapeut, wat haar praktyk vanuit Brugstraat bedryf. Dr Uys en van sy mediese vriende is ook gereeld op Saterdae daar om na die beseerdes om te sien. Wat ’n voorreg vir veral elke rugbyspeler om ’n spinale chirurg langs die veld te hê. Cape Commumed is die ambulans­ diens wat op ’n gereelde grondslag kom help as daar skielik ’n toerspan of onverwagse wedstryd is. Hulle is ook Vrydae en Saterdae op hulle pos. Oor die algemeen is ons spelers en ook besoekende spelers baie bevoorreg om op sportdae so ’n mediese span langs die veld te hê. Ons gee ook aan ons leerlinge die geleentheid om noodhulpopleiding te ontvang.

NOODHULP Bernard Badenhorst, Leopoldt Nöthling, me M Steinmetz, Jack de Swardt

KLANK- EN BELIGTINGSPAN Agter:

Altus Rossouw, Connor Hess

Voor:

Llyle Jefferies, Leopoldt Nöthling, mnr S van Hansen, Dian Jacobs, Bernard Leicher

77

BOISHAAI 151 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online