Boishaaier 2019

OSU

OSU O n s a l m a l w e e t a l : A s I n t e r s k o l e v e r b y i s , g a a n d i e j a a r o p l o o p e n v o o r j y s i e n i s d i e m a t r i e k s b e s i g m e t e k s a m e n .

2019 was weereens geen uitsondering nie en sal onthou word vir al die wonderlike prestasies wat die skool behaal het en waarin hulle voorwaar op allerlei terreine uitgeblink het. Ons bedank graag mnr Swart, die personeel en alle betrokkenes vir die ongelooflike werk wat daar gedoen word om hierdie standaard te handhaaf. Die Oudstudente-unie het nog ’n baie besige jaar beleef met die groei van ledetal, suksesvolle funksies en aktiewe projekte. Die komitee wat bekragtig is vir hul tweede jaar termyn in Maart 2019 tydens die Algemene Jaarvergadering, is: President: Dr Kobus Uys Voorsitter: Hennie Warnich Visevoorsitter: Werner Spijkerman Tesourier: Arno Nel Die komitee het ook die volgende lede gekoöpteer: SF du Toit, Marius Herholdt, Botha Warnich, Divan Kleynhans, Uys van Heerden en Gideon Rossouw. I would like to thank all the committee members for their valuable time that they sacrificed in service of their alma mater. Most of all, I would like to thank our ladies in die Old Boys’ office namely Esmé, Bea and Francina who once again did a sterling job in looking after our members. Some of the highlights of 2019 include The Legends Auction held in May where the comedian Barry Hilton had everybody in stitches and Carl Malherbe assisted in raising the bids during the auction. Interschools week started once again with a very successful student ‘Blou Maandag’ function in Stellenbosch. Enthusiastic Old Boys attended this function in their numbers and were joined by OBU committee members and some teachers. Die Oudstudenterugby het die Woensdagaand by die HJS se velde plaasgevind en is vir die derde jaar regstreeks via YouTube gebeeldsend. Baie dankie aan OUTsurance wat as hoofborg opgetree het. Dit was werklik ’n fantastiese geleentheid en is baie goed bygewoon deur beide Boishaai- en Gim-ondersteuners. Boishaai maak skoonskip met die volgende tellings: 5-jaar: 10 - 8; Golden Oldies: 29 - 7; Old Boys: 6 - 3. Die Interskole-gholf was die Donderdag en is aangebied by Boschenmeer. Die dag is weer fantasties ondersteun en Boishaai wen die gholf 25 - 22! Baie dankie ook aan al ons

fantastiese borge, maar veral aan ons hoofborg OUTsurance sonder wie die dag nie sou kon plaasvind nie. Die Oracle 4-bal het ook weer uitgedraf en Boishaai (Hennie Warnich en Kruger Theron) het vir die eerste keer in ’n lang tyd verloor met 3 punte. Hierdie uitslag het dan ongelukkig weer ooreengestem met die Saterdag se hoof- rugbywedstryd waar die HJS die eerste keer sedert 2014 die knie teen Gimnasium moes buig. Other sports results: Action Cricket: Boishaai won 158 - 102 and, unfortunately, we lost the hockey 2 - 4. The Big Brag, where Altmann Allers was the guest speaker, was once again a highlight and was sold out a week before the time. We would like to thank our main sponsor, Rietvallei Wine Estate, as well as Fidelity ADT and SBS who made this evening possible. Also a huge thank you to Hougaard Pieters who acted as MC. Vanjaar het ons vir die eerste keer ons dasseremonie in samewerking met die skool en tydens die uitstapdag van die matrieks gehad. Dit was ’n reusesukses en definitief iets om op voort te bou in die toekoms. Ons is baie dankbaar vir die 160 matrieks wat by ons aangesluit het as Old Boys. Ons Tandems groei ook van krag tot krag en ons het gereelde saamtrekke gehad in die Helderberg, Drakenstein, Hermanus, Windhoek, Gauteng, Stellenbosch en selfs Londen. The Paarl Boys’ High Foundation was born through the initiatives that stemmed from the 150 celebrations and we are proud to say that the Old Boys’ Union played a prominent role in its formation. We also had our moments of great sadness when we had to say goodbye to some of our Old Boys forever. Our prayers go out to everybody who had to endure the pain that comes with losing a loved one. Lastly, we would like to thank each and every one who supported the Old Boys’ Union and the greater Boishaai family during 2019 – specifically those who gave their time to promote and uphold our proud heritage. We look forward to 2020 and all the exciting challenges and opportunities it will bring. Highly honoured, glorious and blessed

Hennie Warnich: Chairman

165 BOISHAAI 151 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online