Boishaaier 2019

KULTUURDINEE

D i e d r i e g r o o t b e n e v a n H J S s e k u l t u u r d e p a r t e m e n t i s o n s m u s i e k d e p a r t e m e n t , d r a m a e n t o n e e l , e n d e b a t ( E n g e l s e n A f r i k a a n s ) .

O ns musiekdepartement gaan van krag tot krag. Ons roosters is propvol en ons is opgewonde om volgende jaar na ons nuwe fasiliteit te kan oortrek. Vir dié van u wat nog nie weet nie: Ons ruil geboue met die senior gimnasium. Die nuwe gebou gaan vyf leslokale hê, asook ’n groot repetisielokaal, iets wat ons op hierdie stadium broodnodig het. Daar is ook ruimte vir uitbreiding in die toekoms. Ons seuns presteer op vele terreine. Nico Smit is op UNISA se ererol geplaas vir musiekteorie Graad 3, en daar is ’n hele paar van ons manne wat binnekort Trinity se internasionale musiekeksamens afgelê het. Ons is ook trots op Jandré Frey, Duncan Nel, Sebastian Kirstein, ons drumline én skoolkoor, wat almal pryse by die Paarl-Vallei-eisteddfod gewen het. Cantare, ons skoolkoor o.l.v. Stéfan van Hansen, het vanjaar deurgedring na die finaal in die prestige-afdeling van die nasionale koorkompetisie ATKV-Applous, waar ons as die derde beste seunskoor in Suid-Afrika bekroon is. Hulle kom ook tweede in die Wes-Kaapse finaal van kykNET se Sing in Harmonie-kompetisie, wat later uitgesaai gaan word.

waarmee die groep nou opnuut hul oefeninge aanpak, is aansteeklik. Binne die volgende jaar of twee gaan hierdie manne die verhoë aan die brand sing. At the drama front we are so blessed with wonderful teachers, such as Marcelle Steinmetz, René van Zyl, Estè Theunissen and Wiwe Ras-Pretorius who joined our staff last year. Justin de Villiers and Nico Smit received eisteddfod prizes for recitation, and Nico and Armand Barnard received prizes at the national play competition. We can now brag with a short film society and movie club that convenes regularly, and we hope to show the first short film to the public later this year. Our annual Interhouse play competition also continues to inspire young actors, script writers and directors to compete for the glory of their respective houses. The ease and comfort with which the debaters competed in a variety of debates and also the level of success they achieved stand out this year. Two of our debaters received national colours: Kent Fobian (SA) and Kian Ontong (SA A), who both went on to compete in Sri Lanka. Dan is daar ook ons gespesialiseerde klank- en beligtingspan, en seuns wat betrokke is by Boishaai TV, wat indiensopleiding van ’n hoogstaande gehalte ontvang in tegniese, agter-die-skerm- vaardighede. Laaste, maar beslis nie die minste nie, is daar die Blueprint, ons koerant o.l.v. Kristian Bezuidenhout. Hierdie publikasie kan nou aanlyn gelees word en die artikels is van ’n voortreflike gehalte. Aan die begin van die vierde kwartaal het ons vir die eerste keer die geleentheid gehad om bogenoemde seuns te vereer by ons eerste Kultuurdinee, ’n spoggeleentheid wat werklik ‘n droom was wat verwesenlik is. Ons by die kultuurdepartement glo aan die ideaal van “Boishaai bied balans”. En dit is die seuns wat dié leuse waar maak. Eleanor Roosevelt het gesê: “The future belongs to those who believe in the beauty of their dreams.” En as ek kyk met watter passie ons kultuurseuns én ons span onderwysers elke dag aanpak, dink ek dat die toekoms beslis rooskleurig is.

Beide die orkes (Suonare, onder leiding van Reghardt Kühn) en drumline (onder leiding van Berdine Goldstone) het vanjaar aan die Stellenbosch-eisteddfod deelgeneem en lig dié geleentheid om op die Endlersaal se verhoog te kon staan as ’n hoogtepunt uit.

Suonare groei in getal en hulle beoog om volgende jaar hul eerste toer te onderneem. Ons drumline bly uiters gewild en is vanjaar gevra om onder andere by die opening van ons Astro en by die openingseremonie van die nasionale All Girls Festival by die taalmonument se amfiteater te speel. Ons serenadegroep, o.l.v. Estè Theunissen, is nog klein, maar het nodige struktuurverskuiwings ondergaan en die passie

82 BOISHAAI 151 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online