Boishaaier 2019

TENNIS

TENNIS

D i e j a a r 2 0 1 9 h e t w e e r b a i e s u k s e s v o l v e r l o o p v i r H J S T e n n i s .

LIGA Ons het weer met nege spanne aan die liga deelgeneem en het reeds vir die nuwe seisoen ’n rekordgetal van tien spanne ingeskryf. Geen liga is volledig afgehandel nie, maar ons wen 95% van al die wedstryde wat ons gespeel het. Baie geluk aan al ons seuns. SKOOLTOERNOOIE • Eindig tweede by Boland Landbou se o. 15-toernooi. • Eerste span eindig vierde by die Gerrie Berner-toernooi in Stellenbosch en wen die CR van der Merwe-toernooi by Curro Durbanville. • Ons eerste span eindig vierde by die Gerrie Berner-toernooi in Stellenbosch en hulle wen die CR van der Merwe-toernooi by Curro Durbanville. • By Kovsies se Grey College-toernooi eindig die eerste span vierde nadat hulle in die semifinaal 3 – 4 teen Grey verloor. • Ons eindig tweede by Boland Landbou se o. 15-toernooi. • Die o. 15-seuns speel saam met Bloemhof die Menlo Mixit- toernooi en wen die toernooi. • Die junior span eindig derde by die o. 19- Marli Moolman- toernooi alhoewel hulle onoorwonne was. INTERSKOLE • Onder 15’s: o.15D wen 4 – 2, o.15C wen 6 – 0, o.15B wen 5 – 1, o. 15A wen 6 – 0 • Onder 19’s: o. 19D verloor 1 – 5, o. 19C wen 5 – 1, o. 19B wen 6 – 0 • Eerste tennisspan wen Interskole 9 – 0. Baie geluk aan almal met nog ’n uitstekende jaar by HJS Tennis en baie dankie aan alle afrigters, spanbestuurders en seuns vir julle harde werk.

Boland-proewe staan bekend as die Western Cape Cavaliers- proewe en die volgende seuns is vir spanne gekies: • Luan Krige o. 19 nommer 1 • Dafydd Kordom o. 19 nommer 6 • Kian Roe o. 19B • Herman Snyman o. 17 • Frans Willem vd Merwe o. 15 nommer 2 • Jaco Snyman o. 15 nommer 3 Kian en Herman se spanne het albei hulle onderskeie interprovinsiale minitoernooie gewen. TSA-, ITF- ENWILSON-TOERNOOIE • Annes van Wyk wen die Wilson Paarl-toernooi. • Jaco Snyman eindig tweede by twee verskillende TSA- minitoernooie. • Frans Willem van der Merwe wen TSA se Eden-minitoernooi, eindig vierde by TSA se nasionale kampioenskap in Bloemfontein waar hy ook die dubbels wen, eindig tweede by die WP Grandprix-toernooi en word genooi na TSA se meesterstoernooi. • Luan Krige wen twee TSA-minitoernooie, WP se Grandprix- en Lentetoernooi en bereik die finaal van die dubbels by TSA se nasionale kampioenskap. • Herman Snyman eindig vierde by ’n TSA-minitoernooi. • William Zulch wen die OP Growthpoint-toernooi, die dubbels by TSA se nasionale kampioenskap en word by die Vrystaat se Growthpoint genooi na TSA se meesterstoernooi, eindig tweede by die TSA-minitoernooi en word gekies vir TSA se nasionale oefengroep. NASIONALE VERTEENWOORDIGING Luan Krige word gekies vir die SA skolespan, maar hy kon ongelukkig nie die span verteenwoordig nie. William Zulch word gekies vir die SA o. 16-span wat in Tunisië aan die Afrika- kampioenskap deelgeneem het.

1STE SPAN Agter: Frans Willem van der Merwe,

Jaco Snyman, Emile Scriba, Herman Snyman, Kian Roe, William Zulch Voor: Mnr N Koch (afrigter), mnr D Swart (skoolhoof), Luan Krige (k),

mnr E Bester (afrigter), me L Visser (bestuurder)

151 BOISHAAI 151 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online