Boishaaier 2019

GOLF

GHOLF – BUITEPRESTASIES

Tyran Snyders

Francois Cilliers

Janus Roberts

John Rabie

Samuel Botha

DERDE KWARTAAL HJS het hierdie kwartaal drie wedstryde gespeel as deel van die Boland- skolekompetisie. 1. HJS vs Parel Vallei te Boschenmeer. Eerste span wen met 25 punte. (HJS 110; PV 85). Tweede span wen met 43 punte (HJS 93; PV 50). Derde span wen met 48 punte (HJS 88; PV 40). 2. HJS vs Gim te Boschenmeer (word ook beskou as die jaarlikse Interskolekompetisie) Eerste en tweede spanne speel 18 gate en derde span 9 gate. Eerste span: HJS wen met 30 punte (HJS 207; Gim 177). Tweede span: HJS wen met 25 punte (HJS 183; Gim 158). Derde span: HJS wen met 7 punte (HJS 75; Gim 68). 3. HJS vs PRG te Boschenmeer. Eerste span: HJS wen met 16 punte (HJS 106; PRG 95). Tweede span: speel gelykop (HJS 85; PRG 85). Derde span: HJS wen met 14 punte (HJS 85; PRG 71). DIE INTERHUISKOMPETISIE VIND HIERDIE KWARTAAL PLAAS EN 52 SPELERS SKRYF IN DRIE AFDELINGS IN: Afdeling A: Voorgee onder 9 (15 spelers). Hulle speel 18 putjies oor twee dae om sodoende die kampioen van die skool te bepaal.

Die formaat van hierdie kompetisie is houespel op ’n 0-voorgee. Die kampioen vanjaar is Tyran Snyders met 144 houe oor 36 putjies. Hy speel ’n eerste rondte van 70 houe en ’n fenomenale tweede rondte van 74 houe.

Afdeling B: Voorgee 10 tot 18 (12 spelers). Deelnemers speel slegs 1 x 18-putjie kompetisie.

Die formaat van die afdeling is Stableford op ’n 18-voorgee. Die wenner in die afdeling is Charl du Plessis met 35 punte.

Afdeling C: Voorgee 19 plus (11 spelers). Deelnemers speel slegs 1 x 18-putjie kompetisie.

Die formaat van die afdeling is ook Stableford op ’n 18-voorgee. Die wenner in die afdeling is Christiaan Senekal met 32 punte. INTERHUISSTAND Imhoff 19 punte Zeederberg 16 punte Villieria 13 punte Monte Bello 6 punte Bellevue 4 punte Berlyn 0 punte

101 BOISHAAI 151 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online