Boishaaier 2019

ATHLETICS

Keagan Smith (BV) Ivano Richards (V)

(1) 110 m-hekkies (84 cm) 16,00 s

732 703 717 710 710

Angelo Osch Jannes Marais Alex Kruger

(2) 200 m (2) 3 000 m (3) 3 000 m

23,2 s 9:38,3 9:52,0 44,4 s 45,6 s

(701) (733) (707) (775)

(2) 200 m

23,70 s 23,50 s 11,50 s 11,50 s

(2) 200 m (in sy uitdun )

(3) 100 m (4) 100 m

HJS A HJS B

(1) 4 x 100 m-aflos (3) 4 x 100m-aflos

Ethan Isaacs (V)

(730) Groot dank aan die borg, Henties Sappe, wat vir die sewende agtereenvolgende jaar die programme en die vier pryse geborg het.

o. 17 Luciano Custodio (V)

(1) 110 m-hekkies (91,4 cm) 14,50 s

843

(in sy uitdun ) (1) 200 m

22,60 s 11,10 s

771 761 737

C. HTS Drostdy Prestige Atletiekbyeenkoms (Drostdy, Worcester, Vrydag 1 Februarie 2019)

(1) 100 m (in sy uitdun )

(1) 400 m-hekkies (84 cm) 55,70 s

( nuwe byeenkomsrekord )

Hierdie byeenkoms is vir die eerste keer volgens ’n nuwe formaat aangebied. Ten spyte van ’n swaar grasbaan het die HJS-atlete oor die algemeen goeie vertonings gelewer. • Jannie Visser verdien 806 punte op die ASA-tabel vir sy afstand van 49,5 m in die diskusgooi vir seuns o. 19. • Coetzee le Roux (o.17), Sebastian Lombard (o.17) en Elton Lombaard (o.15) het al drie meer as 750 punte in hul onderskeie items behaal. • Coetzee le Roux verbeter die skoolrekord in diskusgooi vir seuns o. 17, opgestel deur Johann Peens op 22 Oktober 2010, van 63,83 m na 64,30 m . Dit is ook ’n o. 16- skoolrekord . • HJS behaal 31 eerste plekke, 20 tweede plekke, 18 derde plekke, 15 vierde plekke, 8 vyfde plekke en 8 sesde plekke, uitgesonder die aflosspanne (A en B) in die on- derskeie ouderdomsgroepe. DIE VOLGENDE HJS-ATLETE HET ONDER DIE EERSTE DRIE PLEKKE GEKOM (Punte volgens die ASA-tabelle : o.14 Gregan Mentoor (1) 100 m 11,9 s  682 (1) 200 m 24,9 s  670 Lourens Lotter (3) 800 m 2:27,00  340 Storm Durr-Behrens (1) 1 500 m 5:05,60 559 Dylan Kayne (2) 1 500 m 5:09,80 543 Dewald de Villiers (1) 100 m-hekkies (84 cm) 15,6 s  701 (1) 300 m-hekkies (84 cm) 43,1 s  660 Jameel de Jongh (3) 100 m-hekkies (84 cm) 47,3 s  510 (1) Verspring 5,94 m 671 Jean-Claude Mars (3) Verspring 5,64 m 557 (1) Spiesgooi 48,10 m 395 Alexander van der Walt (2) Gewigstoot 11,88 m 559 (3) Diskusgooi 31,31 m 412 o.15 Christopher Hendriks (1) 200 m 24,00 s 715 Matthew Levens (2) 100 m 12,1 s 636 Luke Graham (3) 800 m 2:23,10 367 Leonardo van der Werf (1) 3 000 m 10:26,00 691 Storm Durr-Behrens (2) 3 000 m 10:52,00 648 Shah-Jehaan de Jongh (3) 300 m-hekkies (84 cm) 42,45 s 672 (3) 100 m-hekkies (84 cm) 15,0 s 724 Jacques Rossouw (2) 100 m-hekkies (84 cm) 14,9 s 732 (1) Hoogspring 1,65 m 523 Leigh-Chen Solomons (2) Hoogspring 1,55 m 423 (3) Verspring 5,70 m 524 Thurlon Williams (1) Verspring 6,18 m 671 Elton Lombaard (1) Diskusgooi 50,22 m 793 Jo Himmelstützer (3) Diskusgooi 42,29 m 642 (1) Gewigstoot 13,56 m 676 Matthew Fick (3) Gewigstoot 12,70 m 614 Erik Viljoen (1) Spiesgooi 49,28 m 396 Paul Basson (2) Spiesgooi 40,70 m 178 o.17 Reece Burger ( o.16 ) (2) 100 m 11,4 s 710 Bevan Simons (2) 200 m 23,7 s 706 (2) 400 m 53,8 s 678 Dian Kruger (2) 800 m 2:12,09 473 Jannes Marais (1) 1 500 m 4:37,22 643 Jacques de Villiers ( o.16 ) (1) 110 m H (91,4 cm) 16,6 s 678 Sebastian Boshoff (1) Verspring 6,37 m 639

Marthinus vd Heever (BV) (2) 200 m

23,30 s

718

o. 19 Angelo Osch (MB)

(2) 200 m

22,90 s 22,00 s

795 795

(1) 200 m (in sy uitdun ) ( nuwe byeenkomsrekord ) (2) 100 m

11,10 s 10,80 s

733 788

Javier Farmer (MB)

(1) 100 m

( nuwe byeenkomsrekord ) (1) 200 m

22,70 s

738

Jannie Visser (I)

(1) Diskus

48,10 m 786

( nuwe byeenkomsrekord )

Rhynardt Rijnsburger (I)

(2) Diskus

44,95 m 726

Jemain Slavers (BV) Riis du Plessis (BV) Azhar Jacobs (Z)

(1) 110 m-hekkies

16,20 s 11,20 s 11,30 s

717 716 700

(3) 100 m (4) 100 m

Junior Victor Ludorum o. 14 Senior Victor Ludorum o. 17

Dewald de Villiers (BV)

2571

Marthinus vd Heever (BV) 2599

B. Henties Sappe – HJS Paarl Uitnodigingsbyeenkoms (Brugstraat, 25 Januarie 2019) Vanjaar was dit die 47e keer dat hierdie byeenkoms plaasgevind het. Alhoewel daar by tye rukwinde dwarsoor die baan en veld voorgekom het, is die toeskouers getrak- teer op atletiek uit die boonste rakke. SACS en Wynberg BHS het nie aan vanjaar se byeenkoms deelgeneem nie. Atlete van Hoërskool DF Malan en Hugenote is op kort kennisgewing genooi en het in voorgenoemde skole se plek deelgeneem. 1. Drie byeenkomsrekords vir dogters is opgestel en een rekord is ook geëwenaar. 2. Wat die seuns betref, is daar net een rekord opgestel. Dewald de Villiers van HJS het ’n baanrekord in die slag laat bly. Hy verbeter Luciano Custodio van HJS se rekord in die 300 m-hekkies (84 cm) vir seuns o. 14 wat hy in 2016 opgestel het, van 42,4 s na 41,6 s verbeter. 3. Coetzee le Roux ontvang die prys vir die beste veldprestasie in die gewigstoot seuns o. 17 met ‘n afstand van 15,82 m (785 APE-punte). Jacques de Villiers het die prys ontvang vir die beste baanprestasie met sy tyd van 15,3 s in die 110 m-hekkies vir seuns o. 16 (786 APE-punte). Uit al die items wat vir seunsatlete voltooi is, behaal HJS 36 eerste plekke, 20 tweede plekke en 19 derde plekke. Die volgende HJS-atlete het meer as 700 punte verdien op die APE-tabel: o. 14 Dewald de Villiers (1) 100 m-hekkies (84 cm) 14,6 s (779) (1) 300 m-hekkies (84 cm) 41,6 s (726) (nuwe baanrekord) o. 15 Jacques Rossouw (1) 100 m-hekkies (84 cm) 14,5 s (765) Shah-Jehan de Jongh (2) 100 m-hekkies (84 cm) 14,6 s (756) HJS A (1) 4 x 100 m-aflos 46,2 s (747) o. 16 Jacques de Villiers (1) 110 m-hekkies (84 cm) 15,3 s (786) Bevan Simmons (1) 200 m 23,5 s (717) o. 17 Coetzee le Roux (1) Gewigstoot 15,82 m (785) (1) Spiesgooi 62,79 m (709) (nuwe o. 16-skoolrekord) HJS A (1) 4 x 100 m-aflos 45,4 s (756) HJS B (2) 4 x 100 m-aflos 45,7 s (745) o. 19 Javier Farmer (1) 100 m 11,0 s (751)

126 BOISHAAI 151 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online