Boishaaier 2019

ATHLETICS

ATLETIEK 2018 / 2019

EERSTE HELFTE / FIRST HALF Points awarded according to the ASA tables and the APE tables.

A. Hoërskool Strand Aflosbyeenkoms (Saterdag 15 September 2018)

B. Bestmed TAMS Superspar Madibaz Skole Top-10-Atletiek- byeenkoms (Cradock, Saterdag 13 Oktober 2018) HJS het vanjaar vir die derde keer aan hierdie spankompetisie deelgeneem en is weer eens deur ’n A-, B- en C-span verteenwoordig. Die A-span is elk deur 12 atlete ver- teenwoordig, die B-span deur 10 atlete en die C-span deur 7 atlete. • Die volgende atlete het eerste plekke in twee items behaal: Luciano Custodio (o. 16): 110 m-hekkies (91,4 cm) en 400 m-hekkies (84 cm) • Luciano Custodio verbeter albei die o. 16-byeenkomsrekords in hekkies: – 110 m-hekkies (91,4 cm) van 14,8 s, in 2007 opgestel, na 14,6  sekondes. – 400 m-hekkies (84 cm) van 55,9 s, in 2015 opgestel, na 53,5 sekondes . • Willie Liebenberg stel ’n skoolrekord in die spiesgooi vir seuns o. 15 op met ’n afstand van 61,05 m . • Keagan Smith het die hoogste punt op die ASA-tabel van al HJS se atlete behaal vir sy tyd van 38,2 s ( 906 punte ) in die 300 m-hekkies (84 cm) vir seuns o. 15. Ten spyte daarvan dat ons slegs met seunspanne teen gemengde skoolspanne deel- neem, het HJS se A-span vanjaar die derde plek beklee teenoor verlede jaar se eerste plek. Die B-span het 36e gekom en die C-span 41e teenoor verlede jaar se 66e plek. DIE VYF TOPSPANNE WAS DIE VOLGENDE: Totale punte Gemiddelde punt per item 1. Hoërskool Outeniqua A 8933 894 2. Hoërskool Despatch A 8606 861 3. HJS Paarl A 8504 851 4. Hoër Meisieskool Paarl A 8482 849 5. Nico Malan A 8117 812 Die volgende atlete het onder die eerste ses plekke gekom : (Punte is toegeken volgens die ASA-tabelle en die eerste drie atlete in elke item het elk ’n medalje ontvang.) A-SPAN o. 14 Christopher Hendriks (1) 100 m 11,7 s 759 (3) 200 m 23,9 s 738 Matthew Levens (6) 100 m 11,9 s 732 (5) 200 m 24,4 s 708 o. 15 Jacques de Villiers (1) 100 m-hekkies (84 cm) 13,8 s 861 (3) 100 m 11,5 s 774 Keagan Smith (2) 100 m-hekkies (84 cm) 14,0 s 832 (1) 300 m-hekkies (84 cm) 38,2 s 906 Coetzee le Roux (1) Diskusgooi 50,94 m 806 (2) Gewigstoot 16,81 m 891 Willie Liebenberg (1) Spiesgooi 61,05 m 664 ( ’n skoolrekord ) Hakeem Kunene (6) Verspring 6,14 m 659 o. 16 Jannes Marais (1) 3 000 m 9:50,14 746 Luciano Custodio (1) 110 m-hekkies (91,4 cm) 14,6 s 882 ( ’n byeenkomsrekord ) (1) 400 m-hekkies (84 cm) 53,5 s 847 ( ’n byeenkomsrekord ) Sebastian Lombard (1) Gewigstoot 15,06 m 740 (6) Diskus 35,15 m 523 o. 17 Angelo Osch (1) 100 m 11,1 s 824 (5) 200 m 22,2 s 828 Javier Farmer (4) 100 m 11,1 s 824 (6) 200 m 22,4 s 813 Coetzee le Roux (o. 15): gewigstoot en diskusgooi Bevan Simons (o. 15) (B-span): 200 m en 400 m

Hierdie uitstekend georganiseerde byeenkoms is vir die vyfde keer deur die skool aangebied. Dit het oor pret en genot gegaan. Die puntetotaal is bloot om die kompe- tisiegees aan te wakker en die byeenkoms is nie ’n amptelike “ interskole ” nie. • In die massa-aflos het HJS en HMS Paarl gekombineer om as ’n span deel te neem. • In die 4x100m-afloswedlope het ons ’nA- enB-span in elk van die ouderdomsgroepe ingeskryf. • Twee velditems, hamergooi en hoogspring is vir die seuns en dogters in die onderskeie ouderdomsgroepe o. 14, o. 15 en o. 17 aangebied. DEELNEMENDE SKOLE : Hoër Jongenskool (gekombineer met) Hoër Meisieskool Paarl A Boland Landbou (gekombineer met) La Rochelle Paul Roos (gekombineer met) Rhenish Bredasdorp Drostdy Brackenfell Hottentots-Holland Overberg Parel Vallei Stellenbosch Strand PRESTASIES : • HJS wen al die afloswedlope waarin sy A-spanne betrokke is, behalwe die 600/400/200 m -wedlope vir seuns o. 14 en o. 15 asook die 100/200/300/400 m - wedlope vir seuns o. 15 en ope vir seuns, saamgestel uit o. 17 en o. 19 . • Ons wen ook die Arende-aflosmyl. • As ’n gekombineerde span wen HJS en HMS die massa-aflos. • HJS was aangewys as die wenner in die seunsafdeling. Die volgende spanne/atlete het onder die eerste ses plekke gekom: ITEM 1: 4 X 100 M-AFLOSSE (PUNTE VOLGENS DIE APE-TABEL) o. 14 A-span (1) 46,7 s 740 o. 14 B-span (4) – – o. 15 A-span (1) 46,2 s 750 o. 15 B-span (5) – – Ope (o. 17 en o. 19) A-span (1) 44,7 s 780 Ope (o. 17 en o. 19) B-span (4) – – ITEM 2: ARENDE-AFLOSMYL Elke atleet hardloop ongeveer een myl, heeltyd op gras op die skoolterrein. 1. HJS/HMS 16:05,2 s 2. Boland Landbou/La Rochelle 16:09,7 s 3. Brackenfell 16:44,5 s ITEM 3: (100/200/300/400) o. 14 HJS (1) 2:14,6 s o. 15 HJS (2) 2:14,0 s Ope (o. 17 en o. 19) HJS (3) 2:08,0 s ITEM 4: (600/400/200) o. 14 HJS (4) – o. 15 HJS (2) 3:04,6 s Ope (o. 17 en o. 19) HJS (1) 2:50,3 s ITEM 5: (MASSA-AFLOS/SEUNS EN MEISIES OPE) • Die wedloop duur vir 8 rondtes. • Agt atlete by elke oorgeepunt, seuns en meisies gemeng. • Elke atleet hardloop slegs 100 m en mag net een keer hardloop . 1. HJS/HMS 6:51,3 s 2. Boland Landbou/La Rochelle 6:59,5 s 3. Brackenfell 7:03,8 s

122 BOISHAAI 151 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online