Boishaaier 2019

BEMARKING 2019

Die Bemarkingspan van HJS was vanjaar redelik bedrywig met die uitbou van die skool se handelsmerk en sy beeld na buite. Hier volg ’n paar van die projekte waarby Bemarking betrokke was of wat

deur ouers, oudstudente en HJS-vriende ingesamel/geskenk is. Graag bedank ons die volgende mense: • Ian van Niekerk van Oakland Dairies vir sy ruim borgskap vir hierdie geleentheid • Louis Strydom van Ernie Els Wines wat hom vanjaar as gasspreker puik van sy taak gekwyt het • Carl Malherbe as afslaer • Eben Niemann as seromoniemeester • Die wynmakers wat bereid was om as wyngashere by die tafels op te tree: Leonard van der Berg (Perdeberg), Charles Hopkins (De Grendel), Pieter de Waal ( Hermit on the Hill), Nic Pentz (Groote Post), Magnus Kriel (Merwida Wines), Louis Strydom (Ernie Els Wines), Rianie Strydom (Strydom Vineyards), Johann de Wet (De Wetshof), Marthinus Rademeyer (Bonnievale Kelders), Jan Klue (Wolvendrift) Koos Jordaan (Lourensford), Anton Swarts (Spier), Dereck Murray (KWV), PG Slabber (Stellenbosh Hills), Albertus van Rensburg (Avondrood), Janno Briers-Louw (Eenzaamheid), Chris van Reenen (Bonnievale Kelders) en Kosie Möller (Klein Parys Kelders), Jacques Erasmus (Spier). • Mark Maingard van Bon Louis en sy span onder leiding van Ian Laubsher en Estelle Ruthven, vir die opmaak van die tafels, reël van kelners en vir die wonderlike ete • Die Top Sound-span • Ursula Windt en Uschi Ruthard vir die finansies • Uschi vir die puik opstel van die katalogus en visuele aanbieding • Die hele HJS-span vir al hul hulp om hierdie geleentheid moontlik te maak BOISHAAI TV Die jaar 2019 sal altyd onthou word as die geboortejaar van Boishaai TV. Danksy DiGiTV se hulp, kon ons ’n Boishaai TV-span vestig bestaande uit een produksiebestuurder, drie produksieassistente en agt leerders wat belangstelling in televisie, klank en video getoon het. Die span beskik reeds oor ’n amptelike Boishaai TV-lokaal, vier hoëgehaltetelevisiekameras en twee skootrekenaars wat vir redigering gebruik word. In 2019 kon die televisiespan reeds toesien dat alle tuisrugby, -hokkie en ook ons gewilde BPL-krieketwedstryde regstreeks op die Boishaai TV-platform uitgesaai word. Heelwat oudleerders elders in die land, asook in die VSA, Engeland en Australië, het naweke ons spanne op hul rekenaars, iPad’s of selfone dopgehou. Ons belangrikste funksies is ook óf lewendig uitgesaai óf opgeneem en op die Boishaai TV-platform beskikbaar gestel. Een van ons ouers kon van sover as Sloewenië toekyk hoe haar seun by ons jaarlike prysuitdelingsgeleentheid sy prys ontvang.

deur ons geïnisieer is. JAGPAKKETVEILING

Ons dank aan die volgende mense vir die skenk/reël van pakkette: Danie van Wyk, Yolande Reyneke, Willem Immelman, Gunnar Jensen, Daniel Briers, Eckard Leicher, Jeanne Leicher, Johan van Niekerk, Arno Steenkamp, Lizelle Marais, Barry Andrag, BP & Pick n Pay Express, Leonard Dormehl, Jaco de Bruyn, Philip le Roux, Hennie Erwee, Gert Coetzee, Gys Jacobs, Eddie Hamman, Ettienne Cronjé, Martin Geldenhuys, Elna Strydom, Pat Loots, Randy Westraadt. Graag wil ons ook die volgende mense bedank vir die reël van kopers en tafels: Charl Fourie, Roland du Toit, Derick Nöthling, Johan Truter, Jaco Swanepoel, Dereck Nöthling, Jaco Engelbreght, Ritz de la Bat, Jan Dirk van der Merwe, Hendrick Webber, Kobus Scholtz, Kobus Mocke, Hennie Erwee, Arnek Smidt, Schalk Coetzee, Johan Burger, Lafras uys, William Bourbon-Leftley, Wimpie Bosse, Johan Cilliers, Michael Bekker, Chris Jordaan en Christo van Wyk. ’n Spesiale woord van dank Lindie du Plessis van Fynbos vir die tafelversierings en aan Hennie Carstens, Johan Swart en hul personeel vir die uitpak van die tafels en stoele. Ons dank aan Abrie Marais, ons gasspreker. Graag wil ons vir Carl Malherbe bedank vir die professionele manier waarop hy

die veiling behartig het. Ons dank aan die Top Sound-span vir hulle puik diens. Dankie aan Richard Visagie en sy span bestaande uit Mari Nel, Ursula Windt en Uschi Ruthard vir die reël en deurvoer van hierdie veiling. Spyseniering en verversings: ’n Spesiale woord van dank aan Fida en Bernhard Hess van Mimosa

wines vir die skenking van wyn asook hulle wynproe-stalletjie. Dankie aan die Pro Boys’ vir die reël en bemanning van die kontantkroeg. Baie dankie aan Delico vir die braaivleis en aan Werda se braaiers, Ian Uys, Jacques Grobbelaar en Juandré Nortjé. Dankie aan al die koshuispersoneel vir die voorsiening van die slaaie.    OAKLAND DAIRIES HJS-WYNVEILING Die jaarlikse Oakland Dairies HJS-wynveiling het op 21 September in die Paarl Stadsaal plaasgevind met 300 eregaste en 78 lotte wat

162 BOISHAAI 151 YEARS

Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online