Vinpro Tegniese Oesverslag 2025

2025 REGISTRASIES NOU OOP

TEGNIESE WINGERDBOU- BEGINSELS AANLYN KURSUS Vir die individu:

https://sawinelms.co.za

Die kursus in Tegniese wingerdboubeginsels vind op ’n aanlynleerplatform plaas. Die kursus is gemik op spanleiers, toesighouers of enigiemand wat hul wingerdboukennis wil uitbrei. Die fokus van die program is om wingerdbestuurders of spanleiers binne die 10 modules op te lei.

KOSTE: R5 000 Voltooi 10 modules oor ’n 12-maande-periode

ONS LEERPROGRAM

• Snoei

• Bemesting • Oes van wyndruiwe

• Wingerdvestiging • Stokontwikkeling • Identifisering van siektes en plae

• Grondbestuur • Grondkunde • Lowerbestuur

• Besproeiing

’n Vinpro-sertifikaat word uitgereik na elke module voltooi is.

Vir meer inligting of om te registreer, kontak: Hanno van Schalkwyk | Opleidingskoördineerder Tel: +27 (0)21 276 0443 | E-pos: hanno@vinpro.co.za

Made with FlippingBook - Online catalogs