Vinpro Tegniese Oesverslag 2025
sagter rooiwyne word van die laat rooi kultivars verwag. Chardonnay en Pinotage blink tans uit in terme van kwaliteit. Aangesien die kelders lae voorraadvlakke aan die begin van pars gehad het, was daar weinig probleme met tenkspasie tydens die oestyd. Die sapverhalings van die vroeë wit kultivars was uitstekend, met die middel en later kultivars wat gemiddelde verhalings getoon het. Uitstekende kwaliteit en effense verbetering in kwantiteit. Ons is dankbaar! – Paul Naude, Eienaar, Bonne Esperance “
Opsomming Die 2024-2025-seisoen het besonder gunstige weerstoestande opgelewer en goeie, gesonde oeste is geproduseer. Die 2025-produksie was by alle kultivars hoër op die rug van ’n klein 2024-oes weens erge rypskade. Slegs die opbrengste van Chenin Blanc is laer as normaal, tog steeds effe hoër as in 2024. Die oesverwagting strook grotendeels met dié van 2023. Die produsente is opgewonde oor ’n belowende wynjaar met produksies van hoë gehalte.
Callie Coetzee | 083 526 1486 | callie@vinpro.co.za
VINPRO TEGNIESE OESVERSLAG 2025 59
Made with FlippingBook - Online catalogs