Vinpro Tegniese Oesverslag 2025
Opsomming Die 2025-oes sal vir verskeie redes onthou word: die droë en warm herfs, die rekordreënval in Julie, die laat aanvang van winter en die gunstige, droë toestande tydens die pars. Indien die 2025-wynjaar se verwagtinge verwesenlik, sal dit sekerlik toegeskryf kan word aan die gunstige, koel weer wat geheers het in die somer (en veral Januarie) en tydens die aanvang van rypwording, met gematigde temperature wat ongeveer 2 °C koeler was as die norm. ANNELIE VILJOEN
LANZERAC WINE ESTATE – PHILIP LE ROUX
Gert Engelbrecht | 072 152 4028 | gerte@vinpro.co.za
VINPRO TEGNIESE OESVERSLAG 2025 50
Made with FlippingBook - Online catalogs