Vinpro Tegniese Oesverslag 2025

Opsomming Die 2025-seisoen sal onthou word vir gunstige toestande deur die seisoen, beter groeikrag, gesonde druiwe en belowende kwaliteit. In vergelyking met die vorige seisoen word effe beter produksie van uitstaande gehalte verwag. Die 2025-seisoen het die gesondste oes in minstens vyf jaar gelewer. Die kwaliteit is uitstekend, maar die volume is ’n bietjie laer as verwag. – Bussel Retief, Keldermeester en Produksiebestuurder, Van Loveren “

ROBERTSON LANGEBERG MOUNTAINS

Hennie Visser | 083 455 5193 | henniev@vinpro.co.za

VINPRO TEGNIESE OESVERSLAG 2025 46

Made with FlippingBook - Online catalogs