La Rochelle Yearbook 2022

reduced our reliance on grid-power by 50%. This is equivalent to an environmental saving of 8.8 tons of coal, or 44 tons of CO 2 .

Jaarverslag

Besigheidstudies – 8ste; Lewenswetenskappe – 6de en Fisiese Wetenskappe – 17de. The Academic Prestige Function took place in the En Avant Centre to celebrate the Matric Class of 2021 and honorary colours were awarded to the other grades. The Academic Prize- Giving that took place in the Toringkerk in October, focused on the 2022 results. Ms Amanda Lochner was the Guest Speaker and reminded us how special the rich history and traditions of La Rochelle Girls’ High School are. The Chromebook project was rolled out this year, where the Grade 8 – 10 learners received a device for e-learning. The Microsoft platform is used. Every teacher creates a Team for their subject and the learners receive notes and videos in their Teams, while gamification apps such as Kahoot , Blooket and Flipgrip , to name but a few, can be used to enhance learning and learners do some assessments online. A big thank you to Mr Quinton Meades for making sure that this project runs smoothly and for his vision to make it work. Ander akademies verwante geleenthede sluit in: • ESKOM Expo for Young Scientists te Stellenbosch: Hier wen Charlie Engelbrecht die prys vir die beste ingenieurswese navorsingstaak uit ongeveer 160 inskrywings. Charlie het ’n metode ontwikkel om die konsentraat van alkohol met ’n mobiele, battery aangedrewe toestel te toets en ’n maklik bekombare oplossing. Tans word duur laboratoriumtoetse gebruik. Charlie se projek het ontstaan nadat sy agterdogtig geraak het oor die handreinigers wat deur winkelsentrums gebruik word. • SAIIA Interschools Quiz: Logan Roux, Nalene Visser, Mila Tredoux and Kelsy van Sitters achieved a 5th place out of 48 participating teams. • Wiskundekompetisies en Olimpiades: Wiskundekom petisies bevorder entoesiasme en nuuskierigheid in die vakgebied. Dit is belangrik om te beklemtoon dat Wiskunde denkvaardighede en die ontdekking van probleem-oplossingsmetodes bevorder. Dit is om hi erdie rede dat ons leerders aanmoedig om aan hierdie kompetisies deel te neem. In Maart het 21 La Ro chelle-leerders deelgeneem aan die eerste rondte van die Old Mutual SA Wiskunde Olimpiade 2022, waarvan 10 deurgedring het na die tweede rondte. In Mei het 11 van ons leerders individueel en 16 as pare aan die 2022 UCT Wiskunde-kompetisie deelgeneem. Uit hierdie groep leerders het ons vyf meriete toekennings ontvang. Ons is baie trots op elke leerder wat die uitdagings aangepak het asook die prestasies wat hulle behaal het. Die bloot stelling aan komplekse bewerkings en probleemoploss ing is uiters belangrik vir die ontwikkeling van hoër-orde The aim is that additional pa els in future will e sure off-gri electricity production, as well as adding solar to the hostel. A big thank you to SGB members, Mrs Leslee Durr and Mr Francois Pieters, for their time and effort to make a success of this project. By die koshuis is daar gedurende die jaar ’n Larrie Salon tot stand gebring en opknappingswerk is aan die Larrie Boutique , waskamer en p rson elwoonstell gedoen. Die laaste badkamers by Groengang 17 & 18 is pragtig opgeknap. Baie dankie aan mev. Lida Hendrikse wat hierdie projekt so effektief bestuur. ACADEMICS The Matric Class of 2021 made us very proud. Despite the disruptions to the academic programme by the COVID-19 Pandemic since March 2020, they persevered and achieved excellent results. They achieved a 100% pass rate and La Rochelle is ne of the few schools in the country to achieve a 100% Baccalaureus admission. The class average was 76%, with 40 learners achieving an average of 80% and above (34,2% of the class). There were 382 subject distinctions (3,26 per learner) and 33 learners offered 8 or more subjects. Alexandra van Stelten, with an average of 96,29% and 100% for History, was the top achiever of La Rochelle, as w ll as being amongst the top performers in the Western Cape. Both Alexandra and the school were invited by the WCED to Leeuwenhof, where the school was placed 15 th in the Western Cape for their academic re ults in the NSC Exams. HMS La Rochelle word weer deur die Skole Onderst uningsentrum vereer vir uitstekende akademiese werk in 2021 gelewer. Mev. Hannatjie Naudé ontvang die eretoekenning namens die skool. La Rochelle is landwyd in die derde plek met 3.25 onderskeidings per leerder. Die volgende vakke verdie spesiale vermelding: Afrikaans HT – 3de; Wiskundige Geletterdheid – 9de; Besigheidstudies – 8ste; Lewenswetenskappe – 6de en Fisiese Wetenskappe – 17de. The Academic Prestige Function took place in the En Avant Centre to celebrate the Matric Class of 2021 and honorary colours were awarded to the other grades. The Academic Prize- Giving that took place in the Toringkerk in October, focused on th 2022 results. Ms Amanda Lochn was the Guest Speaker and reminded us how special the rich history and traditions of La Rochelle Girls’ High School are. denke en ons hoop deelname aanWiskunde-kompetisies sal hierdie vaardighede bevorder. • Skryfwerk: Bianca van der Walt behaal ’n derde plek in die Sanctuary Boekfees in Klerksdorp se kortverhaalkompetisie vir tienerskrywers. • CAT Olympiad: On 10 May, Gr. 11 and 12 CAT learners participated in the IITPSA CAT Olympiad. The aims of this Olympiad are to identify, encourage and reward computer aptitude, promote and encourage computer studies and to create an awareness of career opportunities in ICT. Gold for the top 7% of all learners countrywide were awarded to Frankie Montgomery and Diani de Bruyn. • Wetenskapklub: Die hoogtepunte van die jaar was die besoek aan Mellovans in Stellenbosch waartydens leerders die fabriek waar hierdie elektriese driewiel vervaardig word, besoek het. Dr. Adine Gericke, van Stellenbosch Universiteit, betrokke by die Fakulteit Chemie en Polimeerwetenskappe, se aanbieding oor polimere is nog ’n hoogtepunt. Die Chemie-aspek van die vak kan mos net lekker raak as leerders gaan kyk hoe die chemiese prosesse van sjokoladevervaardiging verloop! ’n Heerlike uitstappie na De Villiers Chocolat iers , by Spice Route, het vir hierdie opwinding gesorg en is afgesluit met ’n sjokolade-proe. • Science Championship: Gr. 10 and 11s were part of the Multimole Interschools . • DE BEERS English Olympiad: ’n Spesiale gelukwensing gaan aan Inge van der Westhuizen wat algeheel 34ste in die landswyd eindig. Hannah Prozesky ranks overall 88th in the country. Gold: Inge van der Westhuizen, Hannah Prozesky, Rizia Seria, Erin van der Berg Silver: Rachel Jewell, Elena Kritzinger, Kelsey van Sitters, Chloë Williams Bronze: Liana Human S P O R T Hoe lekker was dit nie om weereens die opgewonde stemme en uitroepe van ouers en ondersteuners langs die sportveld te hoor nie. Dankie aan al ons leerders en afrigters vir die toewyding en harde werk op die sportveld. Tydens die Sport- en Kultuurprysuitdeling is daar erkenning aan ons sportsterre en kultuur-presteerders gegee, maar ek lig graag ’n paar hoogtepunte uit: • Atletiek: Ons atlete maak ons trots deur nasionaal ’n vierde plek by die TUKS Top 10 byeenkoms te behaal. Hulle behaal ook ’n negende posisie by die Twizza -finaal in Pretoria en ’n tweede posisie by die Top 10 byeenkoms te Mosselbaai. Nog ’n eerste plek word by die Kwagga Top 10 byeenkoms in George behaal. Alhoewel La

7

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker