BOISHAAIER 2015

GHOLF

GHOLF 3DE SPAN Agter:

Jean van der Merwe

Voor:

Marco da Lanca, Morné Bester, me. E Gaum, Matthew Baudewig, Pierre la Grange

KENAKO SKOLEGHOLFTOERNOOI

Die tweede span eindig vyfde met 703 houe en die eerste span sesde met 704 houe. In die proses word afgereken met St John’s College, Trinity House en Paarl Gimnasium. Daniel Cronje lewer ʼn uitstekende prestasie deur algeheel sesde te eindig en Eduard de Villiers algeheel elfde. HJS verloor teen Grey College te Bloemfontein. Die formaat is putjiespel. Die eerste span verloor 0 – 9, die tweede span 5 – 4 en die derde span 0.5 – 8.5. Uitstekende gholf is gespeel deur: Daniel Cronje 73 - George 76 - Kingswood 72 - Oubaai Eduard de Villiers 76 - George 75 – Kingswood (albatros op die 7de putjie) 72 - Oubaai Francois Cilliers 78 - George Konrad Zeelie 78 - Kingswood 75 - Oubaai Ethan Smith 78 - Kingswood 75 - Oubaai

KeNako Skolegholftoernooi het gedurende die eerste kwartaal te George plaasgevind. Negentien skole neem deel – ʼn totaal van 76 spelers. Twee van HJS se spanne het aan die toernooi, wat oor drie dae plaasvind, deelgeneem. Die weer was oor die algemeen goed en die kompetisie het in aangename omstandighede plaasgevind. Dag 1 is op die Georgebaan gespeel. Die tweede span lewer uitstekende spel en eindig algeheel vierde en bou ʼn voorsprong op wat

die eerste span nooit op die toernooi kon inhaal nie. Dag 2 was op Kingswoodbaan en Dag 3 op Oubaai.

Stephen-John Schmidt 75 - Oubaai Michael Labuschagne 77 - George Michael Visser 84 - George

KENAKO Agter:

Daniel Cronje, Ethan Smith

Voor:

Eduard de Villiers, mnr. J Barnard, Konrad Zeelie

130

Made with FlippingBook - Online magazine maker