BOISHAAIER 2015
The Boys' High School Annual 2015.
2015
TANDEM FIT ARBOR SURCULUS
1
KOFFIETAFELBOEKE • ADVERTENSIES • TYDSKRIFTE • BESIGHEIDSKAARTJIES • JAARBLAAIE • BROSJURES • WEBWERWE • BANNERS
t 021 863 3165
w www.vrgraphics.co.za
e info@vrgraphics.co.za
2
WHAT IS MORE IMPORTANT THAN JUST
THE BRIGHT SHINE OF ALL THE ACHIEVEMENTS OF 2015,
IS THE HUMAN ELEMENT BEHIND IT;
THE FACT THAT IT CONSTITUTES THE MENTAL FORGING
OF COMPETENT AND EFFECTIVE YOUNG MEN,
IN MY VIEW SO NEEDED IN THIS COUNTRY.
DEREK SWART �HEADMASTER�
ATLETIEK SENTRAAL BYEENKOMS BLOEMFONTEIN TOP10
MATRIEK 100% SLAAGSYFER
LANDLOOP WEN INTERSKOLE
SKAAK WEN INTERSKOLE
ATLETIEK WEN INTERSKOLE
RUGBY No.1 SOUTHAFRICA SCHOOLS
HOCKEY WIN INTERSCHOOLS
RUGBY WIN INTERSCHOOLS
GOLF WIN INTERSCHOOLS
CANTARE WIN NATIONALCOMPETITION
4
SKOOLLIED
Aan die voet van Pêrelberg gebou Staan ’n skool aan sy tradisies trou, Seuns word hier gelei en ook gebrei Tot ’n skone toekoms voorberei. Deur op allerlei terreine uit te blink, Het sy roem en eer oor heel ons land weerklink En met trots van Suid tot oor die Vaal Word die HJS se roem herhaal. Van al die skole ryk aan faam Alma Mater, bly jou naam Voortreflik groot deur roemryk werk Bly verrig tot heil van Staat en Kerk. ’Neath the far-famed rock of granite grey Stands a school, the best all people say, Boys and youths to train and educate Model men to rear for Church and State SCHOOL SONG Or for tended field, for track and sporting ground, And its name and fame throughout the land resound. For the school renowned from Berg to Vaal,
Is the Boys’ High School of Upper Paarl. Of all the schools throughout the land Alma Mater thou shalt stand Supreme and great far o’er the rest Highly-honoured, glorious and bless’d.
BOYS’ HIGH’S MISSION
As ’n sentrum van uitnemendheid is dit ons missie om ’n klimaat te skep waarin elke seun sy volle potensiaal op akademiese, kulturele en sportgebied kan verwesenlik. Daarbenewens wil ons getrou bly aan ons drie tradisies van goeie gedrag, goeie leerlingskap en goeie sportmanskap. As a centre of excellence it is our mission to create an environment in which every boy can reach his full potential in the academic, cultural and sporting field. We also want to remain loyal to our three traditions of good conduct, good scholarship and good sportsmanship.
This movie was created as a build-up for Paarl Boys’ High to the largest game between two schools, Paarl Boys’ High vs Paarl Gimnasium in the Southern Hemisphere. Produce and Filmed by: Schalk Hanekom
5
INHOUDSOPGAWE
KULTUUR | CULTURE 54 SCA / CSV 54 Toneel 55 Artscape 56 Taalbond 56
3
Missie en Skoollied | Mission and School Song Boodskap van die Skoolhoof
6 8
Personeel | Staff
12 12 14 14 15 15 16 23 20 21 24 32
LEIERS | LEADERS
English Debating ATKV-Redenaars
Boodskap van die Hoofseun 2015 Headboy and Deputy Headboy 2016
57 57 58 58 58 59 60 62 62 62 63 64 65 66 68 69
ATKV-Debat
Prefects
English Olympiad
Representative Council of Learners Junior Town Council
Programmeringsolimpiade Rekeningkunde Olimpiade Wiskunde Olimpiade
Hostel Leaders
Style Event Geeskomitee Interskole Band Musiekleerders Kultuurkamp Blaasorkes Cantare 2015 Musiekeisteddfod Noodhulp
MATRIEKS | MATRICS Graad 1 – 12 in HJS Matrics and Staff 2015 Matrieks | Matrics Klasfoto’s | Class Photos
PRESTEERDERS | ACHIEVERS 46 Toppresteerders 2014 50
Drumline
Prysuitdeling | Prize-giving
53
LATIN | LATYN
70
KREATIEWE SKRYFSTUKKE
6
LIKE US ON FACEBOOK
SPORT 73
Tennis
76 84 94 97
Krieket | Cricket Atletiek | Athletics Skaak | Chess Swem | Swimming
100 114 116 122 126 131
Rugby
Bergfiets | Mountain Biking
Hokkie | Hockey Muurbal | Squash
BOISHAAIER EDITORIAL
Gholf | Golf
Buitesport | Outside Sport BOYS” HIGH OLD STUDENT COUNCIL 134 Report 136 HJS-Fondsinsameling
Mr S van Hansen Editor
Ms M Visagie
Mr J Mostert
Fotograwe: HJS-skoliere, SA School Photography, S van Hansen, D Redelinghuys, P Cloete Grafiese ontwerp en versorging: VR Graphics (021) 863 3165 Drukkers: Shumani (021) 951 6391
7
BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF
Mnr. D Swart Skoolhoof
Gaudeamus igitur, Iuvenes dum sumus Die sing van hierdie lied dui onmiskenbaar aan dat nog ’n jaar inderdaad op reis is die vergetelheid in. Juis daarom is dit so van pas dat dit tydens die HJS se jaarlikse prysuitdeling gesing word, waar die jaar by wyse van die lewer van die skoolhoof se jaarverslag in oënskou geneem word, en die volle spektrum van die jaar se prestasies, hetsy dit op die gebied van akademie, sport, kultuur of leierskaps ontwikkeling is, gekroon word. Ek glo 2015 sal altyd ’n besondere hoogtepunt in die HJS se geskiedenis bly. Die volle verhaal is te vinde in die jaarverslag op die skool se webtuiste, maar ons noem net die volgende hoogtepunte: Almal is natuurlik bewus van die eerste en tweede rugbyspanne se sukses, maar ’n mens moet ook daarvan kennis neem dat die T20-krieketspan weer die nasionale eindronde gehaal het, dat die muurbalspan tweede in die land geëindig het en dat die Top-10- atletiekspan vir die eerste keer die Sentraal-byeenkoms in Bloemfontein gewen het. Verder het ons eerste gholfspan vir die derde keer in vier jaar die somerliga sowel as die skoleliga gewen en het ons eerste hokkiespan ’n rekordoorwinning in die interskole aangeteken. Die skool is ook op grond van al die rugbyspanne se prestasies, nie net die eerste span s’n nie, weer as die nr. 1-rugbyskool in die land aangewys. Op die akademiese front het die matriekklas van 2014 eweneens gepresteer, met ’n 100%-slaagsyfer, 90,4% universiteitsvrystelling, 34 A-simbole, en ’n tersiêre toelatingsyfer van 100%. Hierbenewens is die HJS weer deur Die Burger aangewys as een van die Wes-Kaap se topskole in Wiskunde. Op die kultuurfront het die blaasorkes ’n goue medalje by die Stellenbosch Eisteddfod ontvang, ons dramagroep het uitstekend gevaar by die ATKV-eindronde, en Cantare het hul afdeling in die eindronde van die ATKV Applous Koorkompetisie gewen. Dit was die jaar waarin ons gesien het dat HJS swaar afskeid neem van ’n onderwyser soos mnr. Sidney Bartlett wat die skool lank en met onderskeiding gedien het, maar soos Shakespeare gesê het, “Time and tide waits for no man”. Die lewe beur onverstoord vorentoe, en ons moet mee.
What is more important than just the bright shine of all the achievements in this year, is the human element behind it; the fact that it constitutes the mental forging of competent and effective young men, in my view so needed in this country. Some efforts were successful, some less so, but efforts they were, none the less, and therefore much more meaningful than the fruitless safety with which some individuals choose to cover themselves. There were tears of happiness, tears of disappointment, and tears of joy, with each tear constituting another building block in a strong character, fully equipped to make a positive difference in a negative world. As Gary Player once said: “Do not avoid hardship and struggle; struggling, perhaps more than success, is what makes you strong.” We thank our Good Lord for blessing us all in this way. We would therefore like to thank everybody who supported us, even if only with a kind word, for their loyal involvement. Paarl Boys’ High remains a place with so many things to enjoy for everybody, and those who choose to do so will always be welcome. Laat ons dan 2015 gepas afsluit met die werklike betekenis van Gaudeamus Igitur voorop in ons gedagtes: Gaudeamus igitur, Iuvenes dum sumus;
Post iucundam iuventutem, Post molestam senectutem Nos habebit humus. Let us therefore rejoice, While we are young; After our pleasant youth, After a troublesome old age The earth will hold us.
Ons vier ons jeug (relatief soos dit mag wees!) en bowenal die voorreg om by hierdie besonderse instansie betrokke te wees. Kom ons sê ook daarmee vir mekaar dat ons uitsien na die uitdagings en swaarkry van 2016, want daarin lê die ware groei en ontwikkeling! Tandem Fit Arbor Surculus Derek Swart Skoolhoof
8
BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF
Die volledige jaarverslag is op die skool se webwerf beskikbaar.
www.paarlboyshigh.org.za
9
PERSONEEL
SENIOR BESTUURSPAN
Mnr. D Swart Skoolhoof
Mnr. R Visagie Adjunkhoof
Me. W Louw Waarnemende Adjunkhoof
Mnr. N de Vries
Me. G Sadie
Mnr. J Strauss
ONS VERWELKOM
Mnr. G Geldenhuys Lewensoriëntering
Me. R Hamer Fisiese Wetenskappe
Mnr. J Nortjé Landbouwetenskappe, Wiskunde, Natuurwetenskappe en Tegnologie
Mnr. A van Heerden Besigheidstudies en Wiskundige Geletterdheid
Mnr. I Uys Tegnologie en Natuurwetenskappe
ONS GROET
BOIS SHOPPE
Me. A Fourie Wiskunde
Me. K le Roux Wiskunde
Mnr. T Pellissier Fisiese Wetenskappe
Mnr. T van Schoor Geografie en Lewensoriëntering
Me. B Kotzé
SEKRETARIAAT
FINANSIES
Me. A de Clerk
Me. M Nel
Me. M du Plessis
Me. S Odendaal
Me. U Ruthard
Me. U Windt
Mnr. H Karsten (voorsitter) Mnr. D Swart (skoolhoof) BEHEERLIGGAAM
Mnr. J Wessels Willem Moore (hoofseun) Wihan Marais (onderhoofseun)
Mnr. C Ferreira Me. C Kruger Mnr. C van der Merwe Mnr. E van der Spuy Mnr. R Visagie
Mnr. J Burger Me. S Davies Mnr. N de Vries
10
PERSONEEL
PERSONEEL Agter: Mnre. D van Staden, S van Hansen, B Tesselaar, K Bezuidenhout, M van der Merwe, J Obermeyer, F Cloete, A Meintjes 3e ry: Mnre. S Erasmus, A van Heerden, C West, J Fourie, W Nel, I Uys, A Blom, T van Zyl, J Louw, J Nortjé 2e ry: Mee. S Stofberg, M van der Merwe, mnr. R Rust, mee. C Fourie, B Goldstone, M von Mollendorf, D Redelinghuys, E Götze, P Cloete, C McFarlane, mnr. S Benade, me C du Toit 1e ry: Me S Droomer, mnre. M Theron, E Cronje, me. N de Jongh, mnr. J Barnard, mee. C Jansen van Rensburg, M Beukes, M Jansen van Rensburg, R van Zyl, M Steinmetz Voor: Mnre. J Mostert, T van Schoor, N de Vries, me. W Louw, mnre. R Visagie, D Swart, T Pellissier, me. P Sadie, mnr. J Strauss, mee. M Visagie, E Gaum
11
SUPPORT STAFF
SUPPORT STAFF � SPORTING FACILITIES Back: Messrs E Albanie, T Williams Front: Mr H Mentoor, Ms S Davies, Mr T van der Merwe
SUPPORT STAFF � SCHOOL Back: Messrs H Pieterson, G Williams Middle: Messrs G Jardine, V Truter, J February Front: Mesdames S Oranje, S Davies, S Ontong
SUPPORT STAFF � HOSTELS From back: Messrs G Scholtz, H Heredine, N Roberts, G Jacobs, Mesdames S Japhta, J Martin, M Martin, L Cupido, S Salies, E Samson, B Jordan, K Ersamus, Mr A Allies, Ms M Matthews, Mr L Bredenkamp, Mes- dames S Bannes, D Botha, Mr S Samson Mesdames R Moses, S Davies, R Peterson, T Van Niekerk
SENIOR SUPPORT STAFF Back:
Messrs G Jardine (supervisor school), V Truter (foreman school), Mr T van der Merwe (foreman sporting facilities), Mesdames S Davies (operations manager), T Haupfleisch (hostel matron)
Front:
KITCHEN Back:
LAUNDRY Mesdames S Barnes, N Mgedezi, R Peterson
Mesdames I Moses, S Davies, W Fisher, J Toppies Mesdames L Hendriks, L Samson, Mr J Thomas
Front:
12
13
Geagte meneer Swart, Meneer die Seremoniemeester, Eregaste, Opvoeders, Ouers, Boishaai en, die heel belangrikste van almal, Matriekklas van 2015. In all honesty, this speech was the hardest speech I have ever had to prepare, mainly because I cannot help but feel an inner turmoil of mixed emotions and the absolute inability to figure out exactly what I am feeling – so I thought perhaps I should stop trying to explain what it means to me now and instead attempt to put into words what it meant to me in the five years prior to this speech. When I did that, I realised that I was afraid. Not afraid of leaving. Not afraid of the big world outside and the challenges that it holds. I was afraid that I do not realise the absolute magnitude of today – of now. Jy sien, vandag verlaat ons huis waarin ons groot geword het. ’n Huis wat ons al baie goed leer ken het. Ons ken elke hoek en draai, elke klein merkie teen elke muur, en in alles is daar ’n herinnering. In elke eikeblaar lê daar ’n stukkie van ons en in die melodie van die klok sal ons bly ons antwoord gee. In a house there will be family, and in our case brothers, and forever our brothers that have crossed our way will be our mentors and forever we shall continue to mentor those before us. Although we have had our differences, we shall forever continue to be your keepers and never shall we give up on our family. Grade elevens: when we leave this hall, take care of this place and the rest of our brothers. Go out and live up to your long-awaited potential and when you look over your shoulder, you will see us there – always. In hierdie huis is daar ook ouers, amper sestig van hulle, en al spandeer ons die meeste van ons tyd besig om vas te sit en al moet ons heel dikwels op die regte pad gehelp word, sal ons nooit vergeet dit wat julle vir ons geleer het nie - dit wat nie in ’n boek staan nie. Ons sal julle altyd onthou, dit wat julle vir ons beteken het en die onbeskryflike aandeel wat elkeen van julle in ons bestaan en ontwikkeling het. Dankie dat julle altyd aanhou om ons so te aanvaar – net soos ons is, vol foute en tekortkominge, maar ten spyte daarvan het julle in baie van ons lewens die enigste konstante gebly. BOODSKAP VAN HOOFSEUN 2015
C
Willem Moore Hoofseun 2015
M
Y
So then that leaves us – class of 2015. I have nothing more to say, other than I am eternally grateful for everything that you have meant to me and to each other. I think it is fair to say that we have built lifetime bonds with each other and we shall cherish every moment we have had and will have together. And in all honesty I think we can look at ourselves and say: we have done well. We have accomplished something very few people will ever accomplish – and throughout everything, never did we even consider giving up. Onthou altyd waar jou ware krag vandaan kom in die lewe en in daardie verband wil ek graag vir julle ’n vers uit die Bybel uit lees, iets wat my pa vir my gegee het toe ek op die laagste punt van my lewe was: Spreuke 3 vers 5 en 6. Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staat maak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou op die regte pad laat loop. Dankie, Pa en Ma, vir alles wat julle vir my beteken het. I’d like to conclude with a quote from Winston Churchill – something I think perfectly sums up today. “Every day you may make progress, every step may be fruitful. Yet there will stretch out before you an ever-lengthening, ever-ascending, ever- improving path. You know you will never get to the end of the journey. But this, so far from discouraging, only adds to the joy and glory of the climb.” Farewell my brothers, it is now time for me to step down and give way to a new a generation of leaders. It is now time for us to give way to a new generation of brothers. It is now time to greet you and this house forever. Tandem fit arbor surculus.
CM
MY
CY
CMY
K
14
15
NEW LEADERS
Ruan van der Merwe Headboy 2016
Andrew de Kock Deputy Headboy 2016
PREFECTS Back: Carl Thoresen, Hugo Slabber, Nollie Stofberg, Wikus Groenewald, David Meihuizen, Leo Kruger, JG Wilson, Ryno van der van der Westhuyzen, Daniël Cillié Middle: De Wet de la Porte, Jacques Burger, Alec de Wet, Yann Friederich, Bradley Thain, Gaffie le Roux, Morné Bester, Lutz van der Merwe Front: Kristo Sadie, Mr J Strauss, Willem Moore (headboy), Mr D Swart (principal), Wihan Marais (deputy headboy), Mr T Pellissier, Andreas van Wyk
16
LEADERS
REPRESENTATIVE COUNCIL OF LEARNERS Back:
Igno Ferreira, Albert van Niekerk, Keanan Hensley, DA Smuts Middle: Gerard de la Bat, Rossouw Erwee, Joseph Piper, Friedrich du Toit, Brend Spreeth, JC Bence Front: Benri Booysen, Christopher Kruger, Mr D Swart (principal), Willem Moore (headboy), Ms G Sadie, Wihan Marais (deputy headboy), Wilco Janse van Rensburg
JUNIOR TOWN COUNCIL Back:
Jonathan Malan, Ewie Loubser, Jack Chiu Middle: Erik de la Bat, Friedrich du Toit, Johan Dippenaar, Lukas van der Watt, Adriaan Brits Front: Daniël Cillié, Mr D Swart (principal), Wikus Groenewald, Ms G Sadie, Lutz van der Merwe
17
HOSTEL LEADERS
MONTE BELLO Back:
Carel van der Merwe, Wihan Marais, Leo Kruger, Michael Labuschagne, Muller Ferreira Messrs A Blom, S van Hansen, Hugo Slabber, Messrs B Tesselaar, D Sadie
Front:
IMHOFF Back:
Eduard de Villiers, Bradley Thain, Justin Wesson, Nico Snyman, JG Wilson, Nollie Stofberg, Carl Thoresen, Gaffie le Roux Middle: Kristo Sadie, Erasmus Smit, MC de Jongh, Jannes van Niekerk, Martin Bouwer, Terblanche de Jager, Jeanluc Cilliers Front: Messrs M van der Merwe, K Bezuidenhout, M Theron, Lutz van der Merwe, Messrs D Swart (principal), T Pellissier, W Nel
18
HOSTEL LEADERS
BELLEVUE Back:
Tyreeq February, Justin Wubbeling, mnr. I Uys, mnr. A van Heerden, Tohann Basson, JC Carstens Daniël Cillié, Mr T van Schoor, Andreas van Wyk, Messrs D Swart (principal), J Fourie
Front:
WERDA Back:
Alec de Wet, Keanan Hensley, Wilco Janse van Rensburg, Riaan Hanekom Messrs N de Vries, E Cronje, Wikus Groenewald, Messrs D Swart (principal), F Cloete
Front:
19
20
21
GRAAD 1 � 12 IN HJS
GRAAD 1 � 12 IN HJS Agter: Storm Avery, Joël van Wyk, Peter Pansegrouw, Cazz Davey, Nico Koegelenberg, Miaan Kramer, Jon-Claude Pheiffer Middel: Omar Abrahams, Timothy Parsons, Dylan Nefdt, Robert Davies, Christopher Williams, Jethro Möller, Coenie Laubscher, Dylan Bam Voor: Ulrich Steynberg, John T van der Vyver, Wadda du Toit, Pieter Olivier, André Verhoef, Alex Keyser, Matthew Baudewig
22
MATRICS AND STAFF
23
24
25
GRADE 12A
REGISTER TEACHER Ms D Redelinghuys
Bradley Barton
Adriaan Boshoff
Bradly Carpenter
Wayne Cupido
Robert Davies
John de Villiers
Ruben de Villiers
Yann Friederich
Vireshen Govender
Kurtis Green
Graham Hockey
Almajuan Johnson
Richard Kirsch
Christopher Kruger
Connor Longmore
Matthew Masterman
Andrew Matchett
David Meihuizen
Vuyo Meqe
Jethro Möller
Marvin Parrot
Pierre Rousseau
Dillan Sables
Caden Stevenson
Carl Thoresen
Michael van Lingen
Christopher Williams
Rigardt Wolmarans
26
GRADE 12B
REGISTER TEACHER Mr E Cronje
Tian Alberts
Tohann Basson
Matthew Baudewig
Morné Bester
Pierre- Louis Bredenkamp
Joshua Bridge
Jacques Burger
JC Carstens
De Wet Coetzee
James de Villiers
Alec de Wet
Kobus du Plessis
Wikus Groenewald
Riaan Hanekom
Johan Koegelenberg
Nico Koegelenberg
Leo Kruger
Robbie la Grange
Gaffie le Roux
Wihan Marais
Willem Moore
Peter Pansegrouw
Timothy Parsons
Wiehan Steenkamp
Edrich Swanepoel
Carel van der Merwe
Jean van der Merwe
JohnT van der Vyver
Marten van Staden
27
GRAAD 12C
REGISTERONDERWYSER Mnr. J Barnard
Martin Bester
Daniël Cillié
Ullrich Conradie
Jason Davids
JB de Bruyn
MC de Jongh
Rohan de Kock
Albert de Wet
Wadda du Toit
Juan Genis
André Gerstner
Jan-Louis la Grange
Dewald Louw
Macus Mackier
Lohan Nortjé
Charl Paulse
Francois Pieters
Pieter Pretorius
Nico Retief
Kyle Ringquest
Dean Schwartz
Stefan Snyman
Ulrich Steynberg
Wiehan van der Merwe
JC van Schalkwyk
Chris van Zyl
Paul van Zyl
André Verhoef
Igmar Wentzel
28
GRADE 12D
REGISTER TEACHER Ms M Beukes
Omar Abrahams
Adrian Alley
Storm Avery
Dylan Bam
Tom Black
Nathan Bredeveldt
Ruben Coetzee
Cazz Davey
Tyreeq February
Kristian Ferreira
Michael Labuschagne
James Louw
Khanyo Mngxekeza
Deveshan Munien
Dylan Nefdt
Jean Niemann
Stanwynne Paterson
J-C Pheiffer
Matthew Schell
Brandon Terblanche
Bradley Thain
Arthur Todd
Joël van Wyk
Thomas Walzl
Brandon Wightman
Justin Wubbeling
Azir Zlomke
29
GRAAD 12E
REGISTERONDERWYSER Me. C Fourie
Marcelo Bassi
Hanro Botha
Jeanluc Cilliers
De Wet de la Porte
Muller Ferreira
Henry Hopkins
Alex Keyser
Waldo Knoetze
Ulrich Kotze
Miaan Kramer
Stephen Lombard
Taro Lombard
Jurie Louw
Fanie Malherbe
JP Marais
Hugo Slabber
Erasmus Smit
Nico Snyman
Salo Steenkamp
Driaan Stofberg
Nollie Stofberg
Gerhard Strauss
Jannie van der Merwe
Lutz van der Merwe
Fourie van Eeden
Neel van Heerden
Gielie van Schoor
Daniël van Zyl
Jannes Vegter
Justin Wesson
JG Willson
30
GRAAD 12F
REGISTERONDERWYSER Mnr. J Louw
Elester Becker
Martin Bouwer
Terblanche de Jager
Eduard de Villiers
Gustav Engelbrecht
Francois Grobler
Jandré Grobler
Etienne Groenewald
Gustav Kirstein
Coenie Laubscher
Christian Lombard
Francois Malherbe
Tristan Maske
Andreas Mentz
Pieter Olivier
Kristo Sadie
Reinhardt Swanepoel
Ryno van der Westhuyzen
Du Toit van Loggerenberg
Jannes van Niekerk
André van Rensburg
Andreas van Wyk
Roelof Viljoen
Antonie Walters
Konrad Zeelie
31
32
33
CLASSES
GRADE 11A Back: Lihlumile Tiyo, Muneer Rodrigues, Alex Prinsloo, Jethro Marx, Kyle Smith, Damian Morris, Christopher Schroeder, Tristan Erasmus, Arron Samuels 2nd row: Ross Wyngaard, Malcolm Bell, Jarrod Alberts, Salmaan Moerat, Daniel Brink, Khanya Ncusane, Anton Louw, Ehren Jacobs 1st row: Joshua Kift, Sebastian Smit, Benjamin Loubser, Jean-Luc du Toit, Keanan Hensley, Liam Dixon, Kyle Edwards, Liam McRobert, Brandon Martin Front: Robin Dreyer, Manuel Rass, Darren Minnies, Ms C Jansen van Rensburg, Wilco Janse van Rensburg, Daniel Nam, Luyanda Matiwane
GRAAD 11B Agter:
FC Rademan, Michael Clift, Matteo Passerini, Erikus van Dyk, Schutte Venter, Daniël Goosen, Janco Boshoff Middel: Lodric Roux, Henry Burnett, Liam Vegter, Adam Neethling, Janco Uys, Rinus Fleischmann, Hofmeyr Kotzé Voor: Matthew Delle Donne, Jonathan Malan, Jan Nieuwoudt, me. B Glodstone, Jarrod van den Heever, Ben Borcherds, Torsten Babl
34
KLASSE
GRAAD 11C Agter: Graeme Carelse, Jurie-Wynand Human, Xander van der Westhuizen, De Witt Weyers, Lukas van der Watt, Eddie Hamman, Luhan Arangies 2de ry: Gaston Botes, Daniël Jooste, Dylan van Graan, Matt Louwrens, Jacques Alberts, Raold Basson, Charles Nimb 1ste ry: Johan Serdyn, Ruhan van Niekerk, Hanri van Heerden, Carl Laubscher, Stefan Wolfaardt, Lodewyk Meyer, Duncan Prinsloo, Stephen-John Schmidt, Charl Serdyn Voor: Michael Visser, Raymond Künz, Benri Booysen, mnr. W Nel, Zinzan Solomons, Xavier Philander, Marno Simenoff
GRADE 11D Back: Mthunzi Matshabane, Segiso Mayekiso, Ayoob Gaffoor, Ethan Smit, Marc Paulse, Philip van Dyk, Corné Vermaak, Ziyaad Fredericks, York Avery 2nd row: Curtley Tonkin, Robin Mills, Charl Alberts, Callum de la Hunt, Shaun Els, Bevan Kitching, Jack Chiu, Duncan Robertson 1st row: Bradd Gericke, Oliver Adams, Michael van den Berg, Luca Schwarte, Riaan Barnard, Tenzin Koetsier, Marcell Snyman, Jordan Levenson, Damian de Reuck Front: Preeshan Govender, Tian Bain, Reece Bezuidenhout, Mr A Meintjes, Anton de Villiers, Daniel de Villiers, Sven Geiger
35
CLASSES
GRAAD 11E Agter:
Dirkie Joubert, Benedict Watson, Eric Wiehman, Willie de la Bat, Daniel Labuschagne, Tjaart van der Walt, Nicolaas Carstens 2de ry: Ruan van der Merwe, Lawrence Kasselman, Devan Louw, Altus Karsten, Armand Koch, Wilhelm Swart, Andrew de Kock, Dehan van Dyk, Ewie Loubser 1ste ry: Ludwig Crous, Marais Engelbrecht, Hennie van der Westhuizen, Rohan Brand, Hendriko Visagie, Albert Klein, Tielman Joubert, Joa Schulze, Jannik Winterbach Voor: Du Randt Lategan, Henlo Swart, Jan-Hendrik Nolte, mnr. J Obermeyer, Paul Dreyer, André Coetzé, Jannie du Toit
GRAAD 11F Agter:
Cameron Dorfling, Johan Stofberg, Dominic Daniels, Ewald Vorster, Rayhaan Lombaard, Urgene Johannes, Tiaan du Plessis 2de ry: Divan Steyn, Phillip Rabie, Dylan Doorly-Jones, Carlo Vermeulen, Linu Venter, Kristiaan de Wet, Jason Smit, Jeandré Radyn 1ste ry: Hans Opperman, Gianni Lombard, Jurgens Stemmet, Gerdré Ferreira, Brandon Sonnekus, Strauss Kotze, Pierré van der Merwe, Marco da Lanca Voor: Robert du Toit, Ingemar Snyman, Milton Mackier, mnr. T van Schoor, Gideon Fourie, Francois Burger, Josh Carstens
36
KLASSE
GRADE 10A Back: Daiyaan Adams-Stead, Daniel Schutte, Luke van der Westhuizen, Kayden Koopman, Gareth Waterhouse 2nd row: Luca van Zyl, Rourke Rossouw, Aidan Leak, Zachary Winsnes, Theunis Briers, Kieran Dreyden 1st row: Marco Malan, Abu-Bakr Moerat, Kabelo-Luhle Tala, Keegan Snyman, Francois Joubert, Ryan Francke Front: Hlumelo Mrali, Ti-yu Chiu, Daniel Jackson, Ms M Steinmetz, Ebrahim Allie, Zameer Mohamed, Anton Conradie
GRAAD 10B Agter: Martin Bekker, Henry le Roux, Daneel Wessels, FG du Toit, Schalk van der Merwe, William Kruger, Kenau Martins, Liam Goosen, Igno Ferreira 2de ry: Wynand Viljoen, Jacques Basson, Andre van Huyssteen, Ruben Coetzee, De Witt van der Merwe, Hanru Albertyn, Willem Viljoen, Daniël du Plessis, Jan-Meyer Verhoef 1ste ry: Simon Steenkamp, Cobus Visser, Francois Bruwer, Joshua du Preez, Wikus Venter, William Dommise, Ruan Papendorf, Jaco Hattingh, Corné van Dyk Voor: Erik de la Bat, Bernard van Tonder, Friedrich du Toit, me. M van der Merwe, Jacques Botes, Carl Laubscher, Albertus van Zyl
37
CLASSES
GRAAD 10C Agter: Cobus Prins, Christiaan Fisher, Kyle Huijsamer, Garrett Geyer, Thaakir Abrakams, Bernard van der Merwe, AJ Snyman 2de ry: Seon Mouton, Morné Brummer, Le Roux Malan, Tiaan Nel, Armandt Conradie, Divan Enslin, Stuart Tait, Luka Ferreira, Jaendré Roos 1ste ry: Dewan Bubb, Stefano Hickman, Graham Neethling, Hein Zeeman, Morne le Roux, Stiaan Theron, Johan Dippenaar, Tian Siebritz, Dirkie Mentz Voor: Sipho Mila, Janco Leonard, Willi Naudé, mnr. T van Zyl, Azeem Moerat, Rehan de Jongh, Riaan Genis
GRADE 10D Back:
Estevaan September, Jacques Strauss, Julian Fouché, Uzayr Moerat, Heinrich Cockrell, Rudolf van der Westhuizen, Sabri Jacobs 2nd row: AJ Wannenburg, Jonathan Bridge, Sam Taskes, Kyle Lawrence, Walter Travers, Peter Meihuizen, Carl Landsberg, Kennett Sinclair 1st row: Ayanda Peter, Grant Groenewald, Dillon Solomons, Imraan Khan, Ethan Appies, Keagan Whitten, Charles Harper, Dylan Nel Front: Milano de Freitas, Samuel Townes, Jason Adams, Ms M von Mollendorf, Daniel Cohen, Liam Tate, Whillin Riffel
38
KLASSE
GRAAD 10E Agter:
Justin Marthinussen, Matthew van Eyssen, Anré Scheepers, Ulrich Truter, Kyle Potgieter 2de ry: Hènri Pellissier, Jeroen van Biene, Francois Viljoen, Pierre la Grange, Hanno Hancke, Theo Fourie 1ste ry: Ewald Theron, Justin Loedolff, Franco Anderson, Wilhelm Barnard, Juandré de Villiers, Boeta Chamberlain, Jozua Smit Voor: Louwrens du Toit, Jian-Carlo Ackermann, Cornell Kotzé, me. P Cloete, Jóan Jordaan, Stiaan Niemand, Eric Myburgh
GRAAD 10F Agter: Vian Fourie, Vlok van Wyk, Gustav Coetzé, Janco de Klerk, Corné Basson, Adriaan Brits, Morné de Kock 2de ry: André Poggenpoel, Christie de Wet, GJ Snyman, Pierre Pretorius, Francke Horn, Cullen Stoltz, Ruan Lubbe 1ste ry: Hugo Walters, Daniel Handorf, Christiaan Pienaar, DA Smuts, Thomas Engela, Alexis Radyn, Rehan Marais Voor: Werner Keyser, Stephan Mostert, MJ Strauss, mnr. A Blom, Luke Williams, Kobus Theunissen, Jandré Visagie
39
CLASSES
GRADE 9A Back: Terence Green, Mika-Calvin van den Berg Schultz, Theodore Cucinelli, Christopher de Jager, Ethan Fredericks 2nd row: Wade Solomon, Gino Makabu, David Courie, Cade Tonkin, Lliam Barnes, Sufyaan Abrahams, Cullen van der Merwe 1st row: Faizal Saban, Darren Lewis, Earl Endley, Keagan Schultz, James Edwards, Stuart Scott, David Snyman Front: Reegan Young, Sean Muller, Tyler Kemp, Mr J Nortjé, Kalan Cloete, Jodi Jefferies, Matthew Fortuin
GRAAD 9B Agter: Johannes Coetzee, Brend Spreeth, Alex van Rooijen, Jarryd Schmidt, Chris Prinsloo, Jaco Kritzinger, Llewellyn van den Berg 2de ry: Jandré Kruger, Luca Baartman, Roubert Bester, Adrian Alberts, Anderson Lombard, Jan Theron, Maritz Visagie 1ste ry: Luan Swart, Hugo Reyneke, Alexander Wynne, Rudolph Bührmann, Lucas Meyer, Henricus Basson, Jaco Visagie, Jaco Mostert, Gavin Post Voor: Benje Viljoen, Christian Slabbert, Gerard de la Bat, mnr. M Theron, Werner Strauss, Cameron Malherbe, Fryhoff du Toit
40
KLASSE
GRAAD 9C Agter:
Luca van der Spuy, Ryan Bradbury, Nathan de Lange, Theo Basson, Steve September, Ruan de Jager 2de ry: Theo Louwrens, Mika Bolte, Heinrich Nel, Renier Janse van Rensburg, Morné van der Vyver, Luke van Vuuren, Ruben Eloff 1ste ry: Brandon Hattingh, Johan-Hendrik Basson, Wynandt Olivier, Thinus Wille, Nicholas Sykes, Tiaan Lategan, Ekhardt van der Watt Voor: Le Roi du Plessis, Luan Uys, Tiaan Williams, mnr. I Uys, Liam Ferreira, Simon Carstens, Ryan Hoctor
GRADE 9D Back:
Luolo Peter, Alex Lee, Sebastian Cook, Julian Munz, Markus Babl, Tristan Johnson, Stuart Martin 2nd row: Sunin Kim, Anthony Adams, Luc van Egdom, Tristan Taylor, Johnathan Bell, Kieran Williams, Todd Lewis 1st row: Eathan de Lance-Holmes, Ruben Lourens, Aiden Roux, Luke Harding, José George, Charles Hörnlein, Thaamir Moerat Front: Lyle Julies, Daniel Cronje, Neo Masipa, Mr K Bezuidenhout, Dylan Arendse, Vaughn Krumbock, Leonardo de Sousa
41
CLASSES
GRAAD 9E Agter: Ryk de Kock, JG de Bruin, Shane Smith, Dewald Joubert, Estiaan van Rensburg, Philip van Schalkwyk, Dehan Hay 2de ry: Christiaan Stadler, Andrew Geldenhuys, Jaco Koegelenberg, Haniël du Toit, David Odendaal, Henk Slabber, Curt Mackier 1ste ry: Marthinus van Vuuren, Tristan Goslett, Philip Pansegrouw, Nathan Bezuidenhout, Shaun Fouché, Sampie Greyling, Lourens Groenewald Voor: Shane Cornelissen, Nicolaas Mostert, Charl Marais, mnr. A van Heerden, Rudolph Bester, Michael Koen, David Malan
GRAAD 9F Agter:
Francois Enslin, Keegan Doorly-Jones, Carlo Uys, Hanro van der Merwe, Dean Jordaan 2de ry: Leonard Gouws, Bredell Smit, Emile van Heerden, JC Loedolff, Jandré Venter, Daniël Steenkamp, Willie Dreyer 1ste ry: Alessandro Passerini, Tyron Walters, De Wet Wolhuter, JD Stofberg, JJ Lambrecht, Enrico Smith, Dawie Geldenhuys Voor: JC Bence, Dohan van Zyl, Adrian Hofmeyr, me. N de Jongh, Ryan Dorfling, Carel Matthee, Rudi Koen
42
KLASSE
GRADE 8A Back:
Thaabiet Hendricks, Saeed Rodrigues, Brenton Manuel, Michael Berry, Emile Kroukamp 2nd row: Latham Truter, Ingmar Geiger, Grant Cruywagen, Seth Otto, Eon van den Berg, James Anderson, Chleo Pheiffer 1st row: Keanu Zlomke, Lucian Abrahams, Jack-Thomas van Zyl, Zar Lawson, Nicholas Cronje, Auden Jacobs Front: Fabio Da Silva, Keenan Titus, Dafydd Kordom, Mr D van Staden, Matthew Cross, Sebastian Kirstein, Ryan Jenner
GRAAD 8B Agter: Heinrich Kluge, Kihan Joubert, Wian van der Sandt, Rowan Wicomb, Charl Marais, Matthew Heeger, Bevan van Niekerk, Xander Viveiros 2de ry: Jacques Rousseau, Brenfitt Mathys, Johann de Villiers, Lucas Slier, Tyrone Rose, Francois Kotze, Allister Williams, Francois du Toit, Phillip Theron 1ste ry: Shaun Kriel, Neil Bekker, Benjohan Snijman, Xander Fourie, Daniël de Waal, Alexander Kruger, Christi Fick, Mark Williams, Jacques van Renen Voor: Francois Cilliers, Pieter Slabbert, Joseph Piper, me. M Jansen van Rensburg, Dian van Rooyen, Danie Obermeyer, Wilhelm Dippenaar
43
CLASSES
GRADE 8C Back:
Dillon Jenner, Damian Woolward, Liam Adams, Alex Solomon, Matthew Haupt 2nd row: Nicolaas Louw, Khyro van der Westhuizen, Thomas Hudson, Noegh Hayward, Lee Felaar, Achille Cloete, Jason Malan 1st row: Jadin Aaron, Matthew Didloff, Drew Bennett, Luke Simpson, Marlon Bam, Matthew Prozesky, Cameron Roberts Front: Joshua Sendin, Azhar Jacobs, Kian Ontong, Ms R van Zyl, Reece Jacobs, Riis du Plessis, Kula Bayanda
GRADE 8D Back:
Sharmun Erasmus, Synjon Laubscher, Danté Delle Donne, Adam Taitz, Matt Fairbairn, Singatha Tiyo 2nd row: Liam Dormehl, Luke Adams, Joshua Jacobs, Jade Hendricks, Luke Batchelor, Ethan Borcherds, Carlyle Damons 1st row: Josh Steenkamp, Tyron Ransby, Tyran Snyders, Zeke Bastian, Giovanni Pepe, Teague Riley, Kent Fobian Front: Jiyaad Abrahams, Daniel Farmer, Awethu Gravel, Ms C McFarlane, Ameer Mohamad, Tristan O’Malley, Thaakir Moerat
44
KLASSE
GRAAD 8E Agter: Liam Kloosman, Evan Loubser, Marceau Olivier, Francois Kloppers, Javier Farmer, Jandré Cronje, Adreo Basson, Christiaan Senekal 2de ry: Cadell Krog, Louis Kotzé, Pierre de Jongh, Charl Loock, Jacques Maingard, Duncan Bollmann, Rossouw Erwee, Jermaine Slavers, Fourie Fick 1ste ry: Brandon Cocklin, Reza September, Klopper Opperman, Jandré Kleynhans, Joshua Beyers, Angus Solomons, Jason Swanepoel, Antonio Fortuin, Kian Roe, Alexander Kruger Voor: Gerhard Janse van Rensburg, Preston Siebritz, Juan Burger, mnr. J Mostert, Jorich Murray, Nikolai Coetzee, Freddie Kirsten
GRAAD 8F Agter: Dominik Oberzaucher, Bob Fick, Luan Strauss, Stass Nel, Kehan Schlechter, André Brink, Zander du Preez 2de ry: Albert van Niekerk, Rickus Jonk, Jandre Brandt, André Visagé, Marco Engela, Niel Venter, Rhynardt Rijnsburger, Zander Maré, Tyrese Appolis 1ste ry: Armand Barnard, Al-Ron Solomons, Marais Viljoen, Thomas Esterhuyse, Hannes van Rooyen, Jacque du Plessis, Sebastian Horne, Jacq Strydom, Wynand Hattingh Voor: Schalk van der Westhuizen, Johnathan Alderson, Daneel Swanepoel, mnr. F Cloete, Ziaan van Zyl, David Abrahams, Miguel Rosich
45
46
TOPPRESTEERDERS 2014
Dean Blackburn DUX 2014
James Badenhorst
Elyle Borcherds
Jeandré Boshoff
Barnu Botha
Robbie Bradbury
Ruan Brits
Kai Cilliers
Jacques de la Bat
Louis de Villiers
Willem Erasmus
Ziyaad Essop
Chrisjan Fourie
Stephen Fredericks
Aquill Gous
James Hockey
Anthony Jordaan
Jacobus Joubert
David Kearley
48
TOPPRESTEERDERS 2014
Henry Kotzé
Kobus Kotzé
Ryan Lafite
Wilhelm Laubscher
Marius Maré
Francois Möller
Heinrich Möller
Kobus Sauerman
Alexander Sideratos
Tristan van den Berg
Llewellyn van den Hever
Jurie van Dyk
Neil van der Merwe
Niel van der Wath
Johan van Schalkwyk
Dylan van Sittert
Carel van Zyl
Cobus von Wielligh
Louis Wessels
49
50
51
PRYSUITDELING
A. KLAS- EN VAKPRYSE KLASPRYSE TOEGEKEN VIR PRESTASIE IN GRAAD 8 10de A Kruger (Alexander) 9de F Cilliers (Francois) 8ste NA Coetzee (Nikolai) 6de ML Prozesky (Matthew) en NF Bekker (Neil) 3de E Scriba (Emile) 2de KD Fobian (Kent) 1ste DS Nel (Stass) CLASS PRIZES AWARDED FOR ACHIEVEMENT IN GRADE 9 10th NZ Masipa (Neo) 9th JC Bence (JC) 8th JGM Visagie (Maritz) 7th BP Spreeth (Brend) 6th A Lombard (Anderson) 5th FA du Toit (Fryhoff) 4th JC Mostert (Jaco) 3rd HH Basson (Henricus) 2nd WF Strauss (Werner) 1st GHW de la Bat (Gerard) 5de JR Cronje (Jandre) 4de KJ Ontong (Kian)
GRAAD 12: VAKPRYSE – IN ALFABETIESE VOLGORDE VOLGENS NAME • Alberts, TV (Tian) Afrikaans Huistaal (1ste); Duits Tweede Addisionele Taal (1ste) • Baudewig, MT (Matthew) German (2nd); English Home Language (2nd) • Bester, M (Morné) Besigheidstudies (1ste); Wiskunde (gesamentlik 2de); Fisiese Wetenskappe (2de); Rekeningkunde (2de), asook die KPMG-prys vir Besigheidstudies, en die NWU Skool vir Rekening- kunde Potchefstroomkampus-wisseltrofee en -kontantprys vir die eerste plek in Rekeningkunde in gr. 12 • Cillié, JD (Daniël) Landbouwetenskappe (2de) • De Villiers, EC (Eduard) Lewenswetenskappe (1ste); Lewensoriëntering (gesamentlik 2de) • De Villiers, JG (James) Ingenieursgrafika en -ontwerp (2de); Lewensoriëntering (gesamentlik 2de) • De Wet, AS (Alec) Ingenieursgrafika en -ontwerp (1ste); Wiskunde (gesamentlik 1ste); Inligtingstegnologie (2de); Addisionele Wiskunde (2de) • Du Toit, WB (Wadda) English First Additional Language (2de); Visuele Kunste (2de) • Ferreira, W (Muller) Lewensoriëntering (gesamentlik 2de) • Friederich, YS (Yann) French Second Additional Language (1st); Visual Art (1st) • Govender, V (Vireshen) English Home Language (1st); Afrikaans Eerste Addisionele Taal (2nd) • Green, KC (Kurtis) Dramatiese Kunste (1ste) • Hockey, GJ (Graham) Life Sciences (2nd) • La Grange, RJ (Robbie) Geskiedenis (1ste) • Le Roux, FW (Francois) English First Add. Language (1st) • Louw, JP (James) RTT (1ste) • Louw, JJ (Jurie) Musiek (1ste) • Marais, W (Wihan) Rekeningkunde (1ste); Afrikaans Huistaal (2de), KPMG-prys vir Rekeningkunde • Meihuizen, DS (David) Geskiedenis (2nd) • Mngxekeza, K (Khanyo) Wiskundige Geletterdheid (1ste) • Snyman, NT (Nico) Besigheidstudies (2de); RTT (2de) • Steenkamp, GM (Wiehan) Wiskunde (gesamentlik 1ste); Fisiese Wetenskappe (1ste); Geografie (1ste); Addisionele Wiskunde (1ste) • Stofberg, AJ (Nollie) Lewensoriëntering (1ste); Wiskunde (gesamentlik 2de); Ekonomie (2de) • Strauss, GS (Gerhard) Ekonomie (1ste), KPMG-prys vir Ekonomie • Van der Merwe, J (Jean) Inligtingstegnologie (1ste) • Van Zyl, PG (Paul) Geografie (2de) • Verhoef, AA (André) Dramatiese Kunste (2de) • Viljoen, RJ (Roelof) Landbouwetenskappe (1ste) • Williams, CJ (Christopher) Afrikaans Eerste Add. Taal (1ste) DIE PRICEWATERHOUSECOOPERS-TOEKENNING VIR DIE BESTE PRESTASIE IN WISKUNDE EN REKENINGKUNDE (GR.12): W Marais (Wihan) en M Bester (Morné) WOUTER MOCKE-PRYS VIR DIE BESTE PRESTASIE IN INGENIEURS- GRAFIKA EN -ONTWERP EN WISKUNDE (GR.12): AS de Wet (Alec) THE ROBERT SLATER PRIZE FOR THE HIGHEST COMBINED MARKS IN ENGLISH AND AFRIKAANS (DONATED BY DANIE PRETORIUS): TV Alberts (Tian)
KLASPRYSE TOEGEKEN VIR PRESTASIE IN GRAAD 10 10de M Bekker (Martin) 9de W Keyser (Werner) 8ste F du Toit (Friedrich) 7de WP Viljoen (Wynand) 6de WF Travers (Walter) 5de GC Groenewald (Grant) 4de DA Smuts (DA) 3de D du Plessis (Daniël) 2de H le Roux (Henry) - Ontvang ook die prys vir beste kandidaat in gr 10 Afrikaans Huistaal (geskenk deur Vriende van Afrikaans) en die KPMG-prys vir Besigheidstudies. 1ste GR Coetzé (Gustav) — Ontvang ook die KPMG-prys vir Ekonomie en KPMG-prys vir Rekeningkunde. 10th WF de la Bat (Willie) and JP du Toit (Jannie) 9th DS Minnies (Darren) KPMG prize for Economics 8th JH Nieuwoudt (Jan) 7th BW Borcherds (Ben) 6th J Du P Boshoff (Janco) NWU-prize for English Home Language 5th C-Y Chiu (Jack) 4th AJ de Kock (Andrew) 3rd WJ Dixon (Liam) 2nd RJ Fleischmann (Rinus) NWU prize for Accounting and the NWU prize for Afrikaans Huistaal. KPMG prize for Accounting. Patriot-beker vir die beste kandidaat in gr 11 Afrikaans Huistaal 1st TA Babl (Torsten) NWU prize for Mathematics and the NWU prize for Physical Science CLASS PRIZES AWARDED FOR ACHIEVEMENT IN GRADE 11 KPMG prize for best candidate in Business Studies: H Swart (Henlo)
KLASPRYSE TOEGEKEN VIR PRESTASIE IN GRAAD 12 9de T Walzl (Thomas) en MT Baudewig (Matthew) 7de J van der Merwe (Jean) en AS de Wet (Alec)
6de TV Alberts (Tian) 5de M Bester (Morné) 4de EC de Villiers (Eduard) Die wenners van die Dux-medaljes (2de en 1ste posisies) verskyn aan die einde van hierdie verslag.
52
53
PRYSUITDELING 2015
B. BEKERS EN TROFEË • The LOUIS KNOETZE TROPHY for English debating: K Mngxekeza (Khanyo) • BESTE REDENAAR SENIOR: (ATKV nasionale ronde) J Du P Boshoff (Janco) en TA Babl (Torsten) JUNIOR: FA du Toit (Fryhoff) • MOST PROMISING MUSIC STUDENT: The citation reads as follow: This trophy recognises talent, dedica- tion and a love for music in a student who displays these attributes consistently during the course of the academic year. THE ALLEGRO TROPHY for Juniors: J Koegelenberg (Jaco) THE VIVACE TROPHY for Seniors: JJ Louw (Jurie) en MC Bassi (Marcelo) Die Veelsydigste instrumentalis: J Koegelenberg (Jaco) • THE WIWE RAS-PRETORIUS TROPHY FOR THE MOST PROMISING ACTOR OF THE YEAR: AA Verhoef (André) • HAMMANN KULTUURBEKER: Veelsydige kultuurprestasie deur ’n gr 11-leerling: RJ Fleischmann (Rinus) • INTERHUISTONEELKOMPETISIE: Berlyn: Organiseerder: KC Green (Kurtis) • FABIO DONAZZAN-BEKER: Bydrae tot die buitemuurse program van die skool, behalwe sport: Kruger (Christopher) en JJ Louw (Jurie) • SKAAK: Kampioen: J-M Verhoef (Jan-Meyer) • ATLETIEK: Beste prestasie in velditems: R Barnard (Riaan) Beste prestasie in baanitems: GD Lombard (Gianni) Junior Victor Ludorum: JA Slavers (Jermaine) Senior Victor Ludorum: GD Lombard (Gianni) • LANDLOOP: Beste atleet: W Dommisse (William) • RUGBY: Beste o.19-rugbyspeler (Hannes Visagie-beker): RC de Villiers (Ruben) Speler wat die spel in die beste gees benader het (W & R Louw-beker): WC Groenewald (Wikus) en K Sadie (Kristo) Best performing team: u.19A and B: Captain: AJ van Wyk (Andreas) en K Sadie (Kristo) Spesiale prys vir diens gelewer aan rugby: AJ van Wyk (Andreas) • KRIEKET: Beste bouler (Du Plessis-beker): CW van der Merwe (Wiehan) en MD Mackier (Milton) Diens aan krieket (Hellig-beker): PA Pretorius (Pieter) Krieketspeler wat die beste sportmangees openbaar het: (Paarl Krieketklub-beker): MD Mackier (Milton) Beste kolwer in die eerstespan (Freddie van Staden-beker): MS van Lingen (Michael) • TENNIS: Nommer 1 junior speler: H-D van der Merwe (Hanro-Daniel) Nommer 1 senior speler: HA Karsten (Altus) Dubbelspelkampioene: HA Karsten (Altus) en MW van Schoor (Gielie) • HOCKEY: Most improved senior player: RJ Viljoen (Roelof) Most improved junior player (u.14): P Theron (Phillip) Elwan Liebenberg trophy for best achievement: SH Lombard (Stephen) • SWEM: Senior kampioen: AC van Huyssteen (Andre) Junior kampioen (Momberg-beker): CC Slabbert (Christian) en A van Rooijen (Alex) Senior Victor Ludorum (Die De Villiers-trofee vir die meeste punte in Interskole-swem): PJ Pretorius (Pierre) • GHOLF: Kampioen: A-afdeling: DC Cronje (Daniel) B-afdeling: M Bester (Morné) C-afdeling: J van der Merwe (Jean) • MUURBAL: Beste senior speler: J Wesson (Justin) Beste junior speler: NA Cronje (Nicholas) • WATERPOLO: Beste speler: DS Meihuizen (David) • TOUTREK: 520 kg-span: X van der Westhuizen (Xander) en CF Nimb (Charles) • SPESIALE PRYS VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE IN BUITESPORT: JUNIORS: JF Kirsten (Freddie) SENIORS (Pieter Terblanche-beker): RJ Künz (Raymond) • NOODHULP: Beker vir entoesiasme en betroubaarheid:
• BOY LOUW-BEKER VIR VOLHARDING IN SPORT: HJ Slabber (Henk) • SPORTMAN VAN DIE JAAR: J Wesson (Justin) • ROY VAN EYSSEN-SKILD vir DIE MEES VEELSYDIGE SPORTMAN IN 2 OF MEER SPORTSOORTE OP HOË VLAK: Gr 12 (Slegs skoolsporte): WC Groenewald (Wikus) en BA Thain (Bradley) • BESTE PRESTASIE IN SKOOLSPORT: Junior toekenning: NA de Lange (Nathan) en H-D van der Merwe (Hanro-Daniel) Senior toekenning (Austin Kitching-trofee): GD Lombard (Gianni), RC de Villiers (Ruben), S Moerat (Salmaan), MJ Rass (Manuel) en J Wesson (Justin) • INTERHUIS-TROFEE: Huis: Imhoff Hoofseun: JL van der Merwe (Lutz) Berlyn Hoofseun: JT van der Vyver (John T) C: ALGEMEEN 1. PRYS VIR ALGEMENE KENNIS JUNIOR: HT Reyneke (Hugo) en R Bradbury (Ryan) SENIOR: J Du P Boshoff (Janco) en DS Meihuizen (David) 2. DIE BOYS’ SHOPPE-PRYS VIR VOORTREFLIKE DIENS AAN DIE SKOOL GELEWER : WR Moore (Willem) en W Marais (Wihan) 3. INVESTEC “OUT OF THE ORDINARY” AWARD : CJ Kruger (Christopher) 4. SPESIALE TOEKENNING AAN OUDSTUDENTE WAT IN DIE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN IN 2014 PRESTASIES GELEWER HET : Dean Blackburn is met sy uitstekende uitslae in die Nasionale Senior Sertifikaateksamen van 2014 een van die Weste- like Provinsie se top- akademiese presteerders. Vir sy Wiskunde behaal hy ook die hoogste punte in die provinsie. Die volgende oudstudente is onder die top-10 kandidate in die Wes-Kaap in hul onderskeie vakke: DB Blackburn (Dean): 1ste in Wiskunde (100%) en 5de in Rekeningkunde EE Borcherds (Elyle): 9de in Ontwerp en 1ste in Latyn JW van Schalkwyk (Johan): 3de in Ingenieursgrafika en -ontwerp JT Hockey (James): 8ste in Fisiese Wetenskappe T van den Berg (Tristan): Gesamentlik 5de in Lewensoriëntering DK Kearley (David): Gesamentlik 6de in Lewensoriëntering JJ Joubert (Jacobus): Gesamentlik 8ste in Lewensoriëntering D: ONDERSKEIDINGSTOEKENNINGS 1. G O NESER-PRYS : BESTE KANDIDAAT IN WISKUNDE EN NATUUR- EN SKEIKUNDE OOR ’n TYDPERK VAN DRIE JAAR: GM Steenkamp (Wiehan) 2. TOM ENGELA PRIZE: For the boy in matric who, during his period as a pupil at Boys’ High, made the most significant contribution to maintaining and strengthening the tradition of gentlemanly behaviour. (Donated by Danie Pretorius, gr 12, 1985): WR Moore (Willem) 3. O.S.U.-BEKER VIR OLIMPIESE IDEAAL : Sitaat: Die ideaal wat hier nagestreef word is die Olimpiese Ideaal: dat dit belangriker is om deel te neem as om te wen. Dit is een van ons mees gesogte toekennings juis omdat dit gaan om ’n positiewe benadering en lewensbeskouing. Hierdie toekenning gaan vanjaar aan: AJ van Wyk (Andreas) en SH Lombard (Stephen) 4. DIE “BOISHAAI BIED BALANS”-TOEKENNING VIR VEELSYDIGHEID : W Marais (Wihan) 5. P J DU PRÉ-LE ROUX-TOEKENNING AAN ’n MATRIEKLEERLING. Die sitaat (soos dit oorspronklik geskryf is): Vir voorbeeldige karakter gekenmerk deur eerlikheid, vertroubaarheid, kuisheid van taal en edelheid van gedrag, vir volwaardige leerlingskap, alsydige deelname aan skoolaktiwiteite en ’n voortdurende strewe om deur sy invloed en diensvaardigheid die HJS ’n beter plek te laat, deurdat hy daaraan behoort het: AJ van Wyk (Andreas) 6. DUX SILWERMEDALJE: AJ Stofberg (Nollie) GOUEMEDALJE: Die eerste posisie in gr. 12 is slegs drie maal
vantevore gedeel - in 1930, 1950 en 1985: W Marais (Wihan) en JG de Villiers (James)
RSM Davies (Robert) en JJ Malan (Jonathan). Beker vir praktiese noodhulp: C-Y Chiu (Jack), P Govender (Preeshan) • PRESTASIE IN AKADEMIE EN SPORT IN GR.12: PR van der Westhuyzen (Ryno)
54
LATYN
GAUDEAMUS! Die Latyn-leerders het vanjaar, soos in die verlede, twee uitstappies geniet. Op ons eerste uitstappie het ons oudergewoonte die Paarl deurkruis op soek na spore van die antieke wêreld, en ons het ook in die Strooidakkerk se Kerksaal gaan kuier waar een vertrek onlangs pragtig ingerig is om as raadsaal te dien. Hier kon die leerders sien hoe ʼn paar herdenkings uit die verlede opgediep, afgestof en met trots uitgestal word om besoekers visueel bloot te stel aan momente in die geskiedenis van hierdie historiese kerk. Ons tweede uitstappie was na die Kirstenbosch Botaniese Tuin, ʼn ware lushof van plante en ʼn lafenis vir die siel. Hier moes die leerders onder andere hul Latynkennis toepas deur die botaniese plantname te bekyk, om sodoende kenmerke van plante te probeer ontsyfer. Die roete oor die boomslang-wandellaan is ʼn nuwe aardigheid waar ʼn mens die plante vanuit die hoogte kan bekyk, en ons was gelukkig om een van die Kaap se mooiste, mooiste dae te tref vir hierdie verrykende ervaring. Hierdie twee geleenthede het weer bewys dat dit ʼn mistasting is om te dink dat Latyn ʼn dooie taal is: vivit Latina lingua!
55
KULTUUR
SCA / CSV Agter:
Anton de Villiers, Fourie van Eeden, Willi Naudé, Adriaan Boshoff, Jethro Möller, Almajuan Johnson
2e ry: Nicolaas Carstens, Jan Nieuwoudt, Hanri van Heerden, Ruan van der Merwe, Cullen Stoltz, Daniël du Plessis, Ewie Loubser, Benri Booysen, Keegan Snyman 1e ry: Khanyo Mngxekeza, Lodric Roux, FC Rademan, Janco Boshoff, Andrew de Kock, Liam McRobert, Kurtis Green, Jurie Louw Voor: Andreas van Wyk, Erik de la Bat, me. M Beukes, Stephen-John Schmidt, mnr. A Blom, Jon-Claude Pheiffer, mnr. A Meintjes, JC Carstens, Henlo Swart
TONEEL Agter:
André Verhoef, De Witt van der Merwe, Fourie van Eeden
Voor:
Sharmun Erasmus, Kurtis Green, me. C Fourie, Rinus Fleischmann, Albertus van Zyl
56
ARTSCAPE Agter: Albertus van Zyl, Jacques Basson, Rinus Fleischmann, Fourie van Eeden Voor: André Verhoef, Kurtis Green, me. M Steinmetz, Liam McRobert, Jonathan Malan
57
KULTUUR
TAALBOND Agter:
Tohann Basson, Willem Moore, Janco Boshoff, Matteo Passerini, Wikus Groenewald Middel: Gaffie le Roux, Alec de Wet, Wihan Marais, DA Smuts, James de Villiers, Matthew Baudewig Voor: Jonathan Malan, Jan Nieuwoudt, Morné Beter, mnr. M Theron, Tian Alberts, Riaan Hanekom, Rinus Fleischmann
ENGLISH DEBATING Back: Ziyaad Fredericks, Charles Harper, Connor Longmore, Jan-Meyer Verhoef, Cobus Visser, Heinrich Cockrell Middle: Sebastian Kirstein, Matthew Prozesky, Kent Fobian, Kian Ontong, Preeshan Govender, Lucian Abrahams, Auden Jacobs Front: Jack Chiu, Vireshen Govender, Mr D Müller (coach), Khanyo Mngxekeza, Ms E Götze (team manager), Daniël Goosen, William-John Dixon
58
Made with FlippingBook - Online magazine maker