BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE TAFELDRUIFBEDRYF
HOOFSTUK 7
FIGUUR 26: Ranke wat reeds vroeg in die seisoen verby die groeipunt strek (links), dui op oormatige krag (Foto: Gawie van der Merwe), wat later in die seisoen (regs) tot lowerverdigting sal lei, wat gunstige toestande vir siektes sal skep (Foto: P. Raath).
FIGUUR 27: Bladrandvergeling en nekrose weens ’n oormaat N-kunsmis onder druppers (Foto: D. Saayman).
BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE TAFELDRUIFBEDRYF | 97
Made with FlippingBook - Online magazine maker