BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE TAFELDRUIFBEDRYF
IN 1994 HET CONRADIE ’N BEMESTINGSRIGLYN-HANDLEIDING VIR WINGERD GEPUBLISEER. DIÉ HANDLEIDING BIED ’N STEWIGE BASIS VIR DIE BEDRYF MAAR NA 20 JAAR IS DIT SO DAT NUWE INLIGTING OOR BEMESTING VAN WINGERD HETSY NASIONAAL OF INTERNASIONAAL BESKIKBAAR RAAK. DIE BEHOEFTE HET GEVOLGLIK ONTSTAAN DAT DIE WINGERDBEMESTINGSHANDLEIDING VAN 1994 HERSIEN MOET WORD SODAT NUWE NAVORSINGSRESULTATE WAT VERSKYN HET OF SIENINGS WAT VERANDER HET BINNE DIE HANDLEIDING GEÏNKORPOREER KAN WORD.
ISBN 978-0-620-89490-6
9 780620 894906
Made with FlippingBook - Online magazine maker