BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE TAFELDRUIFBEDRYF

FIGUUR 16: Fe-tekortsimptome is algemene vergeling van blare, wat later albino-agtig kan raak en skroei (Foto: D. Saayman).

Yster-tekorte by wingerd is nie algemeen in Suid-Afrika nie, weens die afwesigheid van vry kalk in die meeste wingerdgronde, asook weens die relatief goeie bestandheid van die wingerdstok daarteen op kalkgrond. Dit kom wel gelokaliseerd voor in kalk- of hoë-pH-gronde in die Breërivier-, Olifantsrivier- en Laer Oranjeriviervallei (Figuur 17).

FIGUUR 17: Vergeling van individuele Hanepootstokke in die Vredendal-omgewing weens Fe-tekort (Foto: D. Saayman).

66 | ONDERHOUDSBEMESTING

Made with FlippingBook - Online magazine maker