BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE TAFELDRUIFBEDRYF
TABEL 12: Groeikrag* (deurslaan tot na oes): riglyne vir N-bemesting van tafeldruiwe met produksievlak van 30 ton ha –1 .
Stikstofvereiste (kg N ha –1 per seisoen)
Groeikragklassifikasie en groeikragnorme van wingerdstok
Na bot
Na set
Naoes Totale N
Baie swak groeikrag • lootlengte van 50 – 70 cm • lote potlooddikte of dunner • punte van lote het nie ryp geword nie • kort internodes (< 5 cm) • blare het liggroen kleur • min of geen aktiewe groei voor deurslaan Ondergemiddelde groeikrag • lootlengte 80 – 100 cm • lote gemiddeld potlooddikte • punte van lote het nie goed ryp geword nie • kort internodes (5 – 6 cm) • min aktiewe groei voor deurslaan Ideale groeikrag • lootlengte 100 – 150 cm • 10 – 12 blare per tros • 20 – 30% aktiewe groei tydens deurslaan • lote word goed ryp • slegs ’n ligte top van lote nodig by deurslaan Bo-gemiddelde groeikrag • lootlengte 150 – 250 cm • internodes langer as 10 cm • > 50% van groeipunte aktief tydens deurslaan • moet twee maal top voor deurslaan • sylootontwikkeling algemeen • meeste lote hou aan groei na oes Te veel groeikrag • lang, dik, plat lote (tot 5 m) • moet elke twee tot drie weke oopgesny word • groot, donkergroen blare (wat geel word onder prieel) • sterk sylootontwikkeling • lote hou aan met groei tot lank na oes
1
50
60
50
160
2
50
50
40
140
3
40 20 – 40**
40 100 – 120
4
20 – 30**
0 30 – 40** 50 – 70
5
0 – 10***
0
0 – 30 0 – 30
* Gebruik die groeikrag van die vorige jaar as riglyn. **Hierdie waardes moet aangepas word na ’n evaluasie van die vegetatiewe groei. *** Ondervinding sal leer of hierdie paaiement ook weggelaat moet word.
48 | ONDERHOUDSBEMESTING
Made with FlippingBook - Online magazine maker