BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE TAFELDRUIFBEDRYF
gebruik word vir gronde van verskillende pH’s. Verder word die P wat benodig word om die konsentrasie tot ’n minimum vereiste vlak te lig, nie noodwendig weerspieël wanneer die grond geëkstraheer word by ’n hoë pH nie. Vir grond met ’n pH-bestuursprogram wat as optimaal vir wingerdproduksie beskou word (bv. pH KCl 5.5 tot 6.5), lewer Bray II- en Mehlich III-ekstraksie soortgelyke waardes en weerspieël dit die mees akkurate beskikbare P-konsentrasie in die grond. Bray I-ekstraksies is deurgaans laer en vir wingerdgronde is die akkuraatheid daarvan t.o.v. P-beskikbaarheid nog nie bevestig nie.
TABEL 1: Minimum grond-fosforkonsentrasies benodig vir wingerdstokke wat in gronde met verskillende pH’s verbou word, soos toepaslik vir verskillende ekstraheermiddels # .
Ekstraheermiddel
Grond- pH KCl
Grondtekstuurklas
Olsen Sitroensuur
Mehlich III
Bray I
Bray II
mg kg –1
Sand Leem
– – –
25 30 35 25 30 35 25 30 35 25 30 35
25 30 35 20 25 30 20 25 30 18 21 25
20 25 30 15 20 25 10 12 15 10 12 15
20 25 30 20 25 30 20 25 30 15 18 21
< 5.0
Klei
Sand Leem
12 14 16 10 12 15 10 12 15
5.0 – 6.0
Klei
Sand Leem
6.0 – 7.0
Klei
Sand Leem
> 7.0
Klei
Sand (0 – 6% klei) / Leem (6 – 15% klei) / Klei (> 15% klei) # Data rakende die relatiewe ekstraheerbaarheid van P met verskillende ekstraheermiddels is verskaf deur C.P. De L. Beyers, Nitrophoska. Olsen: 0.5M NaHCO 3 Sitroensuur: 0.05M sitroensuur (C 6 H 8 O 7 ) Mehlich III: 0.2M asynsuur (CH 3 COOH) + 0.25M NH 4 NO 3 + 0.015M NH 4 F + 0.13M HNO 3 + 0.001M EDTA
Bray I: 0.025M HCl + 0.3M NH 4 F Bray II: 0.1M HCl + 0.3M NH 4 F
22 | INTERPRETASIE VAN GRONDANALISE-VERSLAE VIR WINGERDE
Made with FlippingBook - Online magazine maker