’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Vlamsiekte.

FOTO 147. ’n Tipiese voorbeeld van die ontwikkelingspatroon van klein, lensvormige barsies by die loot links na nekrotiese krake en kankers by die loot regs.

FOTO 148. Soortgelyke nekrotiese krake (vergelyk Foto 147) kom ook op trosstele en vertakkings voor in welke geval totale afsterwing na vore tree – soos by die blomtros (tydens blom) regs uitgebeeld word.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 99

Made with FlippingBook Ebook Creator