’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Vlamsiekte.
FOTO 149. Die vernietiging van ’n jong trossie (tydens blom) deur vlamsiekte (links) in vergelyking met ’n onaangetaste voorbeeld (regs).
FOTO 150. ’n Voorbeeld van ’n jong tros (ná set) wat onder die aanslag van vlamsiekte begin swig. Let op die tipiese nekrotiese krake op die ragis. Moet nie met streepvlek verwar nie.
100 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator