’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Vlamsiekte.
FOTO 145. Kenmerkende verlenging, vergroting en verspreiding van die aanvanklike lensvormige barsies (soos in Foto 144) aan die een kant van hierdie jong lootgedeelte. Let ook op die voorkoms daarvan by die blaarsteel regs.
FOTO 146. Die ontwikkeling van nekrotiese krake en kankers vanaf aanvanklike lensvormige barsies (Foto’s 144 & 145) oor heel loothelftes word as baie karakteristiek van vlamsiekte beskou.
98 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator