’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Vlamsiekte.

FOTO 143. Die uitwissing van ’n jong loot met blomtros (tydens blom) soos in Foto 142. Die dooie en bros lootgedeelte is aan die bokant van die trossteel afgebreek.

FOTO 144. Tiperend van vlamsiekte is die ontwikkeling van klein, lensvormige barsies op jong lootgedeeltes wat deur bruinswartkleurige weefsel omkring word – soos by die middelste loot uitgebeeld. Moet nie met streepvlek verwar nie.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 97

Made with FlippingBook Ebook Creator