’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Streepvlek (139); Petri se siekte (140).
FOTO 139. Interne houtverrotting van die voorbeeld in Foto 138 – moet nie met tandpyn verwar nie.
FOTO 140. Stadige terugsterwing/verdwerging by sekere stokke in andersins normaal presterende wingerde. Uiteraard – weens die uiteenlopende oorsake wat hierby betrokke kan wees – word die inwin van deskundige advies as van hoë prioriteit beskou.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 93
Made with FlippingBook Ebook Creator