’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Swartvoet (137); streepvlek (138).

FOTO 137. Wye afmetings kan deur swartvoetvaatweefselverrotting/verkleuring aangeneem word.

FOTO 138. Streepvlekinfeksie (Phomopsis) met gepaardgaande doding van oë en lote het geleidelik tot die opbou en uiteindelike afsterf van hierdie draer bygedra. Let op die talle snoeiwonde asook op die herkenbare tekens van streepvlek by die gesnoeide draer aan die bopunt.

92 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator