’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Swartvoet.

FOTO 135. Swartvoetverrotting vanaf die bas tot by die murg wat uiteraard ’n betekenisvolle uitwerking op die blokkering van vaatweefsel kan uitoefen.

FOTO 136. Swartvoetvaatweefselverkleuring word met ’n lengtesnit deur die voet van die stok geïllustreer.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 91

Made with FlippingBook Ebook Creator