’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Escakompleks.

FOTO 125. Kenmerkend van die escakompleks is die totstandkoming van swart spikkels (masels) op ontwikkelende korrels.

FOTO 126. Korrels (Foto 125) aan sodanige trosse verwelk en verdroog later en neem ’n rosynvoorkoms aan. Let ook op die blaarkenmerke wat tiperend van esca in die geval van witdruifkultivars is.

86 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator