’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Escageassioeerde sagtehoutverrotting.

FOTO 127. Karakteristieke sagtehoutverrotting geassosieerd met die escakompleks kom dikwels naby die grondoppervlakte voor.

FOTO 128. Escageassosieerde sagtehoutverrotting op stamme naby die grondoppervlakte. Moet nie met kroongal verwar nie.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 87

Made with FlippingBook Ebook Creator